Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Leon Venter; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.07 seconds.

  1. Re: Overnight Accommodation EN1 to Inhambane

    Bly jy het dit geniet en veilig gery
  2. Re: The Monthly Gauteng Breakfast Run - April 2020

    Dit gaan lekker wees maar eks by die werk julle moet dit geniet
  3. Replies
    4,787
    Views
    1,040,742

    Re: So who is going camping this weekend?

    Die naweek kamp ek by Bosveld Oases
  4. Re: Overnight Accommodation EN1 to Inhambane

    Honey Pot kan maklik tot daar ry in n dag
  5. Replies
    4,787
    Views
    1,040,742

    Re: So who is going camping this weekend?

    Die naweek kamp ek by Sondela
  6. Re: The Monthly Gauteng Breakfast Run - March 2020

    Hedgehog baie dankie dit was lekker gewees en dan ook om van julle community mense te ontmoet het.
    Sal beslis weer saam gaan as ek by die huis is.
  7. Re: The Monthly Gauteng Breakfast Run - March 2020

    Hi Hedgehog kan ek my seun saam bring Sondag.
  8. Replies
    22
    Views
    852

    Re: Code 10 vs code 8 vehicle

    martiny is dit n D/C of enkel cab.
    3500kg plus het jy n C1 met pdp as ju mense of goedere rond ry.
  9. Replies
    207
    Views
    43,030

    Re: Upgrade my car carrier

    Henris veilig ry verder
  10. Thread: Kamp Plek

    by Leon Venter
    Replies
    11
    Views
    735

    Re: Kamp Plek

    My plek is geboek by Bosveld Oases dankie vir almal se inligting.
  11. Thread: Kamp Plek

    by Leon Venter
    Replies
    11
    Views
    735

    Re: Kamp Plek

    Tina baie dankie waardeur sal beslis gaan.
    En al die stands is seker ok of moet ek nie naby die swembad staan nie.
  12. Thread: Kamp Plek

    by Leon Venter
    Replies
    11
    Views
    735

    Re: Kamp Plek

    Baie dankie vir die trugvoer manne ek waardeur dit.
    4x4 Superman daars nie fout nie.
    Was nou al by paar plekke daar in Brits se omgewing wil ander plekke ook probeer.
    Bosveld Oases gaan ek dan...
  13. Thread: Kamp Plek

    by Leon Venter
    Replies
    11
    Views
    735

    Kamp Plek

    Wat stel julle voor wil by een van hulle gaan kamp was al by Dube gewees.

    Bosveld Oases of Onverwags Oord
  14. Re: The Monthly Gauteng Breakfast Run - March 2020

    Hedgehog jy kan my naam op sit asb.
    Sal baie lekker wees om saam met julle te ry.

    Vliegtuig moet net in tyd land.
  15. Replies
    62
    Views
    5,793

    Re: Which 12v fridge to choose from?!

    Kyk ook na Indel 12v yskaste ek het twee 45lt al vir 7 jaar en nog nooit probleem gehad nie en was al baie plekke gewees met hulle.
    Kompressor is danfos en Luna service hulle ook.
  16. Replies
    29
    Views
    3,766

    Re: Plastic fuel tanks

    Dit sal beslis werk so en is n goeie plan dan kan jy net n klein ball valve in sit waar jy hom wil af blank.
    Ek wil net kyk waar kan ek die 60lt tank onder my F vas sit dan gaan ek dit ook so laat...
  17. Replies
    29
    Views
    3,766

    Re: Plastic fuel tanks

    Landy ja dit is so een.
    Maar gaan kyk by Midas baie goed koper dink ek het R450 betaal daar en is die staal een .
  18. Replies
    29
    Views
    3,766

    Re: Plastic fuel tanks

    Ek het self ook die rooi pioneer plasticks tanks gebruik vir diesel en dit werk baie goed.
    En het n faset pomp gebruik om dit oor te pomp main tank toe vat bietjie lank maar dit werk.
    Waar ons...
  19. Replies
    4
    Views
    3,925

    Re: Ice craft caravaner 85 operating manual

    Ian , laat staan die yskas op sy kop vir n paar ure.
    Draai hom onderste bo
  20. Replies
    4
    Views
    645

    Re: 2020 Ford F250 TREMOR tested off road

    Ja die 2020 F250 kom net uit in n 7.3 lt petrol engine.
  21. Replies
    0
    Views
    296

    F250 7.3 powerstroke

    Wie weet waar kan ek in SA hoor van computer boxe vir my F250 met n 7.3 powerstroke engine in soek dit vir spaar.
    PCM en IDM.
    Het gekyk op ebay en amazon daar is wil net eers hoor dalk is ek...
  22. Re: Indeflate - Inflate, or deflate two tyres simultaneously!

    Laat sit net vir jou voertuig n plug agter op en plug dan kompressor daar in baie nader aan karavaan tyers dan
  23. Replies
    6
    Views
    636

    Re: Ruacana falls - wow

    DCTheron dankie vir die fotos dit lyk baie mooi
  24. Replies
    8
    Views
    1,183

    Re: Best Campsites in Botswana - my list

    Pete baie dankie vir die inligting van die kamp plekke.
    Ek het nog nie by van hulle gaan kamp nie sal bietjie moet
  25. Replies
    11
    Views
    781

    Re: Air Vent - Positive Pressure raad

    Die vents moet voorentoe wys om die die beste en meeste wind in te laat en as dit reen maak dit dan net toe.
    Ek het self nou n canvas canoppy gekoop en gaan vir my vents op die kante laat is sit.
  26. Replies
    11
    Views
    781

    Re: Air Vent - Positive Pressure raad

    Sit die air vent hatch op baie goed en as dit reen stop en maak hom net toe.
    Ek so air vent op my kamper se dak en werk baie goed as jy hom nodig het.
  27. Replies
    2
    Views
    459

    Re: Generator 10 kva

    Bonesie baie dankie
  28. Replies
    2
    Views
    459

    Generator 10 kva

    Hi waar kan ek gaan kyk na goeie Generators is op soek na 10 Kva en moet met remote ook werk
  29. Replies
    67
    Views
    7,740

    Re: Which snatch rope?

    Henkus nou dat jy als weet veduidelik dan mooi vir ons manne hier op die forum asb wat nie weet nie.
  30. Re: BFG underinflating caused delamination of sidewalls?

    Sit ook al jare BFG,s op my 4x4 het nog nooit enige probleme gehad nie.
    Het nou tweede stel ko2 op my F gesit en geen probleme nie , het al twee keur woestyn trips en paar keur in Mos met bande gery...
  31. Replies
    14
    Views
    790

    Re: Riviertrip - Vrouedagnaweek Aug '20

    Johan sorry ek nou net my tye gekry wanna ek vlieg en gaan dit nie maak nie .
  32. Replies
    14
    Views
    790

    Re: Riviertrip - Vrouedagnaweek Aug '20

    Johan jy kan my naam op sit asb.
    Leon
  33. Replies
    14
    Views
    790

    Re: Riviertrip - Vrouedagnaweek Aug '20

    Johan wat is die datums
  34. Replies
    5
    Views
    568

    Re: Dune 7 - Walvisbay

    Waarom en rede weet iemand
  35. Replies
    1
    Views
    298

    Cruiser Canopy

    Hi Cruiser canopy te koop.
    Stuur my PM vir prys556700556701
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4