Search:

Type: Posts; User: Pablo; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Re: Langbeen FoksterriŽr opsoek na liefdevolle huis!

    Beide Honde het baie goeie huise, met baie goeie honde- en mensemaatjies gekry. Nuwe eienaars het al heelwat fotos en videos gestuur en hulle lyk dolgelukkig en erg bederf!
    Baie baie dankie julle!!!
  2. Re: TJ Air conditioner compressor needed desperately, please!

    No offers or suggestions?
  3. TJ Air conditioner compressor needed desperately, please!

    Looking for an air conditioner compressor for a 4.0 TJ
    Any help will be appreciated!
  4. Replies
    70
    Views
    6,768

    Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    PM my as jy verwerk teen 'n billike prys!
  5. Replies
    70
    Views
    6,768

    Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Ek het hierdie "thread" eintlik begin deur boere te vra om my te PM, wat 'n klompie wel gedoen het en baie dankie daarvoor!
    Maar tipies, soos dikwels op die forum, is baie, wat nog nooit 'n enkele...
  6. Replies
    70
    Views
    6,768

    Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Daar is goedkoper slaghuise buite Pretoria, bv. Hannes Swart op Stoffberg! Party slaghuise glo in maksimum omset i.p.v. maksimum wins!
  7. Replies
    70
    Views
    6,768

    Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Supermark gedeelte en pakkies vleis is duur en glad nie indrukwekkend nie! BYNES se koelkamers en verwerking het ek egter nog altyd uiters skoon en netjies beleef!
    Kan nie dieselfde van BYEKORF, 'n...
  8. Replies
    70
    Views
    6,768

    Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Ek het nog nooit pakkies vleis daar gekoop nie, maar wanneer ek self karkas uitsoek en bystaan terwyl dit opgesaag en verpak word soos ek dit verkies, alles skoon en netjies is, is ek heel tevrede...
  9. Langbeen FoksterriŽr opsoek na liefdevolle huis!

    Ontmoet vir Bullet (bruin kolle) en Frisco (swart kolle) twee pragtige opregte langbeen foksterriŽrs, met liefdevolle persoonlikhede. Gebore 27 Desember 2016. Bullet is 'n rapsie groter, frisser en...
  10. Replies
    70
    Views
    6,768

    Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Korrek!

    Ek het spesifiek gesÍ die "beste" (vir my) en nie die "hoogste" graderings nie!

    Ek verkies:

    A2 Lam (baie sag met darem 'n dun lagie vet) Vleismerino
    C3 Skaap (baie geuriger met...
  11. Replies
    70
    Views
    6,768

    Re: Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Dankie Uys!

    Maar tans betaal ek by Pretoria slaghuis die volgende pryse vir die beste graderings verwerkte en verpakte vleis:

    Lam R94-00
    Skaap R73-00
    Vark R46-00
    Bees R64-00...
  12. Replies
    70
    Views
    6,768

    Skaap- en/of Beesboere wat self slag?

    Enige skaap- en/of beesboere wat self slag, opsny en verpak en bereid is om direk aan my te verkoop vir eie gebruik, teen 'n billike prys? Verkieslik nie te vÍr vanaf Pretoria nie. PM my asseblief
  13. Replies
    4
    Views
    648

    Re: Hondestappers in Moot omgewing?

    Niemand wat julle kan aanbeveel in Waverley, Moregloed omgewing nie?
  14. Replies
    4
    Views
    648

    Re: Hondestappers in Moot omgewing?

    Ja, dit is wreed, maar die Tannie se man is 11 jaar gelede oorlede en 9 jaar gelede het sy wonderbaarlik 'n baie wrede plaasaanval oorleef! Die risiko om langer aan te bly, het net te groot...
  15. Replies
    4
    Views
    648

    Hondestappers in Moot omgewing?

    Is daar dalk enige betroubare, billike Hondestappers in Moregloed omgewing wat julle kan aanbeveel?
    Bejaarde dame het sopas vanaf plaas na meenthuiskompleks getrek met haar drie honde, wat gewoond...
  16. Replies
    15
    Views
    1,601

    Re: 2020 Jimny Shocks

    "During certain cornering conditions the Jimny's ESP system brakes an individual front wheel as if to correct a skid that isnít actually occurring. The effect is to cause the car to rock from...
  17. Replies
    15
    Views
    1,601

    Re: 2020 Jimny Shocks

    "But the side-to-side rocking motion triggered by quick-repeat, single wheel brake interventions, which occurred only on one particular stretch of road"

    That is exactly what I experienced! It...
  18. Replies
    15
    Views
    1,601

    Re: 2020 Jimny Shocks

    Experienced the same in my girlfriend's Jimny, loaded on the N4 at different speeds and it scared her so much that she wanted to get rid of the Jimny! Then I searched the internet and realized that...
  19. Replies
    4
    Views
    299

    Re: TJ Side Marker / Indicator needed please!!!

    Baie dankie, Jelo!!!
  20. Replies
    4
    Views
    299

    Re: TJ Side Marker / Indicator needed please!!!

    No! Only for CJ's.......
  21. Replies
    4
    Views
    299

    TJ Side Marker / Indicator needed please!!!

    I'm urgently in need of a, right hand side, side marker / indicator light for my TJ!
    Anybody with a right hand side "bubble" side marker or a set of "flat" side markers that I can purchase, please?
  22. Replies
    3
    Views
    2,523

    Re: Ronald Tufnell commemorative dagger

    That's a very good price for a "Special Forces" collector!

    Put it on "bidorbuy" or contact the "South African Special Forces Association" on www.recce.co.za
  23. Replies
    1,963
    Views
    511,915

    Sticky: 2019-2020 Jimny Rear Headrests wanted please!!

    Looking for rear headrests / head restraints from a 2019-2020 Suzuki Jimny.
    Anybody not using theirs?
  24. Thread: Jeep Wrangler TJ

    by Pablo
    Replies
    3
    Views
    743

    Re: Jeep Wrangler TJ

    Were Aircons 100% working?
  25. Replies
    1,963
    Views
    511,915

    Sticky: Re: Suzuki parts & acc. Swap or giveaway

    With what did you replace it?
  26. Replies
    7
    Views
    681

    Re: What size BFG's for Jimny?

    215/75R15 = 27.70" dia
    215/80R15 = 28.54" dia
    235/75R15 = 28.88" dia

    Did you measure accurate distances for fuel consumption, or odometer readings?
    If I may ask, why did you change from 215/80...
  27. Replies
    7
    Views
    681

    Re: What size BFG's for Jimny?

    Friend of mine is very happy with her 215/80R15 Goodyear Wrangler A/T's on her new Jimny!
  28. Replies
    9
    Views
    1,150

    Re: What is a good A/T tyre for the new Jimny

    https://www.twt.co.za/goodyear-215-80r15-109t-wranglerl-at-adv
    ...
  29. Replies
    9
    Views
    1,150

    Re: What is a good A/T tyre for the new Jimny

    Right from the beginning! :)
  30. Replies
    9
    Views
    1,150

    Re: What is a good A/T tyre for the new Jimny

    Goodyear Wrangler Adventure 215/80 R15
  31. Re: 2002 TJ Wrangler 4.0L, O2 Sensor onderdeelnommers benodig asseblief!

    1997-1999
    ​NGK #23151 - Bank 1, Sensor 1 (Upstream)​
    NGK #23099 - Bank 1, Sensor 2 (Downstream)​

    2000​
    NGK #23122 - Bank 1, Sensor 1 (Upstream)​
    NGK #23506 - Bank 2, Sensor 1 (Upstream)​
    NGK...
  32. Re: 2002 TJ Wrangler 4.0L, O2 Sensor onderdeelnommers benodig asseblief!

    :confused:
  33. 2002 TJ Wrangler 4.0L, O2 Sensor onderdeelnommers benodig asseblief!

    Goeiemiddag!

    Ek het op verskeie webblaaie gesoek, maar kom nie reg nie! Almal sÍ 2002 modelle (USA & Euro spec) het 4 sensors, maar myne het net 2! Een voor en een na die "CAT". Kan iemand...
  34. Re: 5 x Dunlop Grandtrek AT20 195/80R15 tyres for R4900.00

    Sorry!
  35. Re: 5 x Dunlop Grandtrek AT20 195/80R15 tyres for R4900.00

    Because your Rocky or Terios needs them!
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4