Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: witklipbank; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.09 seconds.

  1. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die Afrika kontinent.
  2. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die een kant met sy stickers.
  3. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die deur. Onder is die Angola kaart. 2021 . Ons vertrou dat ons dan die voorreg sal he om die te besoek.
  4. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    My eie foto. Die twee leeu mannetjies is afgeneem by Jacks Pan. Dit was een van ons wonderlike vakansies.
  5. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Twee pragfotos, nie my eie nie, gekry van die internet af. Maar sjoe, dit is werklik mooi.
  6. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hierdie week is daar nog toevoegings gedoen, stickers.

    Hier volg so paar fotos van die stickers.......daar kort nog maar die begroting sal eers aangevul moet word.

    Suiderlike Afrika. Ons sal...
  7. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Christa dankie. Ja jy kan op die bed slaap as hy terug is maar dan moet jy oor die bed klim om by die badkamer te kom. Maar aangesien die bed 1.95 is en die kas nog so 25mm gee dit jou die trok se...
  8. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Maar ons gaan sekerlik maar bietjie groeipyne he want dit is die eerste een op hierdie skaal wat ons bou maar ons het besluit binne en buite kombuis. Die stoof maak oop maar ons sal moet sien as ons...
  9. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hy maak oop bo oor die stoof. Hier kan jy binne kyk dan sien jy hy is oop. Ek het die deur op die ander foto net oopgehou om te wys,. Maar hy druk vas teen die trok.
  10. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Dit is seker iets wat kan gebeur. Ons het die kaste baie goed geseel en met die rubber kan jy maar net probeer. Maar ons hou nie van rivercrossings nie. Hopelik kan ons dit vermy sover moontlik...
  11. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Nee hy gaan nog 'n kas kry. Besig met hom;D
  12. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Toe word daar wyn geskink en ek en Sarel gaan sit en verlustig ons aan ons werk en uitsien na ons eerste kamp.

    Lekker!
  13. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Dan het hy 'n deur wat skadunet asook seil is. Dan is jou kuier deel lekker groot wanneer jy die kante opslaan.
  14. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Dan die voorkant. Hy het 2 x vensters. Hier kort ook so bietjie werk nog by my (moet hom bietjie korter maak):)
  15. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Sy 1 met lekker groot venster vir genoeg ventalasie. Indien dit koud is kan die gordyn gesak word en dan is dit solied. Hy kort so bietjie afwerking teen die trok. Sal volgende week die aanwerk. ...
  16. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die ingeboude afdak is ook klaar. Hier is hy met net sy dak oor. (sonder kante het hy geen af pale nodig nie.)
  17. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die buitenste kruideniers kas met sy sak vol van die messe en vurke ne gereedskappies.
  18. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die tafeltjie
  19. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die stoof en langs (links) was spasie waar ons die uitskuif tafeltjie gesit het.
  20. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hierdie kas het die gasstoof in asook die laai onder hom vir al sy breekgoed. Die kas op regterkant gaan gebruik word vir die kastrolle. Sy sak is ook vasgesit.
  21. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die kas voor by die batterye se deur is aangesit. Nou nog net so 1 of 2 deurtjies wat kort.
  22. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hierdie week is weer so paar takies gedoen.

    Die kas agterop is gebou en vasgesit, Die een spaarwiel gaan hier pas en vasgesit word. Daar is ook 'n winch geinstalleer - sal die week hom afwerk. ...
  23. Re: Doors or canvas with zips for caravan cupboards?

    Of is manlief dalk die een wat vir SWAMBO luister?;D
  24. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En die wasbak is ook vandag ingesit. Die water sal in die week gekoppel word.
  25. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En hier is die bed terug geskuif soos wanneer jy ry,. Jy moet dan net oor die bed klim om die badkamer te besoek, indien nodig.
  26. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hier is die spasie as die bed oopgeskuif is. Lekker deurloop spasie.
  27. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ek sal more bietjie fotos neem as die bed ingeskuif is.

    Die bed skuif tot teen die kas. Jy moet dan ongelukkig bo oor die bed klim om toilet toe te gaan maar dit is geen probleem nie.

    DIe...
  28. Re: Doors or canvas with zips for caravan cupboards?

    Ons gebruik net canvas deurtjies en in al die jare het daar nog nooit iets uitgeval as ons ry nie. Dit werk fantasties. Jy druk die deurtjie toe as jy kamp en wanneer ons oppak maak ek seker ek zip...
  29. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hier is dit opgerol en kan die gaas vensters aan die agterkant gesien word. Geen vliee en muggies;D
  30. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die gordyn blinders het ook aan die beurt gekom. Nou kan ons die gordyne toemaak as ons kamp waar baie lig is. Elke gordyn rol op en aan die agterkant is gaas vir die goggas.
  31. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ook die sak is gemaak vir al die utensils wat vaskom aan die een buite kombuis deur. Alles mooi sigbaar en so kan elkeen terug gesit word op sy plek na gebruik.
  32. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Toe kom die buite kombuis kas ook aan die beurt. Die gasstoof is gepas en op sy uitskuif raam geplaas. Langs hom kom die gasoond. Hier is solank die stoof.
  33. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die gaskas is agter ingebou en kan die gasbottel oopgemaak word vanuit die stort en dan as jy klaar is, weer toegemaak . Gasbottel veilig en buite bereik van skelms. :o
  34. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die gasgeyser is vasgesit asook die wasbakkie vir tande borsel. Water is aangele en getoets. Nou kan die stort gebruik word met die volgende trippie.
  35. Replies
    260
    Views
    70,116

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Gou weer verslag doen oor hierdie week se werk.

    Die elektriese marine toilet is ingesit, gekoppel en getoets. Hy werk.;D
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4