Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: fanusl; Keyword(s):

Page 1 of 3 1 2 3

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    9
    Views
    543

    Re: December Holiday Planning

    Beide. Perde skape wilde haase. Ons het ook Takbokke gesien. Dan was daar bobejane ook en vir die eerste keer het ek bobbejane gesien wat nie kwaad doen nie.
  2. Replies
    9
    Views
    543

    Re: December Holiday Planning

    Terwyl julle by Algeria kamp moet julle 'n dagroete reg rondom die cederberge doen. Dan sien jy baie van die klein plekkies. Jy moet maar vroeg begin want dit is stadige paaie en mooi plekkies. Ons...
  3. Replies
    21
    Views
    1,007

    Re: Cable Size for 2000w inverter

    Ek gebruik 'n 12v charger vir my laptop. Het vir myne R 600 betaal so 4 jaar terug. Werk baie goed. Gebruik dit in die motor ook. Werk van lighterplug af
  4. Replies
    1,568
    Views
    611,134

    Re: Post a Photo of your Camping Setup

    Een aand se oorslaap naby Golden gate.https://uploads.tapatalk-cdn.com/20190110/ac8255c56ad7023c30a4d6fbaba8815c.jpg
  5. Replies
    17
    Views
    1,017

    Re: Jurgens Oryx - Hercules 20 Power supply

    Ontkoppel die drade direk by die geyser en toets dan die daardie lyn. As die element geblaas het dan veroorsaak dit ook 'n kortsluiting. Die gas se aansteker werk met krag. Dit is hoekom die gas nie...
  6. Replies
    20
    Views
    2,515

    Re: Jurgens Oryx --- Feedback --- Modifications

    Dit was Jullie maand by Stormsrivier
  7. Replies
    20
    Views
    2,515

    Re: Jurgens Oryx --- Feedback --- Modifications

    Deon hier is 'n foto van myne. Hoop dit helphttps://uploads.tapatalk-cdn.com/20181125/3370e17a13476660253b4a66744772d1.jpg
  8. Replies
    20
    Views
    2,515

    Re: Jurgens Oryx --- Feedback --- Modifications

    Die res van die kombuis is maar nog oorspronklik.
  9. Replies
    20
    Views
    2,515

    Re: Jurgens Oryx --- Feedback --- Modifications

    Deon hier is so dowwe foto uit my ou foto's. Hoop jy kan iets uitmaak510485
  10. Replies
    17
    Views
    1,017

    Re: Jurgens Oryx - Hercules 20 Power supply

    Yes if the charger is on 220v my fridge can run and charger will change battery. Option 2 is to plug you fridge direct to the 220 while you charge your battery by NL. Most fridges kan run on 220...
  11. Replies
    17
    Views
    1,017

    Re: Jurgens Oryx - Hercules 20 Power supply

    I disconnected my 12V side inside the power box and install the NL smart chager direct to the battery. I have my 150 V solar permanently installed on the roof through the regulator. 220 V works as...
  12. Replies
    91
    Views
    14,563

    Fortuner Re: My 2016 Fortuner GD-6 is RUSTING - Is yours?

    Toyota het ingestem om die roes op die dak te herstel. Gaan volgende week in vir herstel.
  13. Replies
    5
    Views
    656

    Re: Jurgens Oryx awning

    Deon my Oryx 2012 se tent lyk ook soos die een op die foto. Die ouer modelle se tente lyk ander en neem ook langer om op te slaan. Die kombuis is ook op die voorkant van die karavaan en nie agter...
  14. Replies
    5
    Views
    656

    Re: Jurgens Oryx awning

    I have the 2012 Oryx. Enjoy it very much. Awning on mine very easy to setup. Fixed to the van and just roll out and adjust the foldaway legs and secure with pegs and ropes and if we want it closed...
  15. Replies
    91
    Views
    14,563

    Fortuner Re: My 2016 Fortuner GD-6 is RUSTING - Is yours?

    Ek het ook 'n 2016 GD 6. Ook roes op die dak. Is besig met Toyota maar nog geen terugvoer.
  16. Replies
    4
    Views
    276

    Re: Sesriem to Alexander Bay.

    I did the part through Richterveld and then westcoast to Cape town as one trip and at a later trip from Cape town Alexanderbay. D 707 to Namtip to Agama and back with day trips to all the nice...
  17. Replies
    4
    Views
    276

    Re: Sesriem to Alexander Bay.

    I have done that root with my then Fortuner and Oryx caravan and no problem. Wheel pressure on the sand tracks is very important as well as on the very corrugated streches. You will enjoy it.
  18. Replies
    11
    Views
    805

    Re: Hilux Replacement Steering Wheel

    Phone no is 0219306953
  19. Replies
    11
    Views
    805

    Re: Hilux Replacement Steering Wheel

    No just recolour the exsiting leather to as it was. Leather was still fine. But they redo the leather if needed but dont know the cost. You can phone them for a price.
  20. Replies
    11
    Views
    805

    Re: Hilux Replacement Steering Wheel

    Mine was just re colouring and it cost R800.
  21. Replies
    11
    Views
    805

    Re: Hilux Replacement Steering Wheel

    Leathertec in Parow doen dit ook baie netjies. Ek het my net laat kleur deur hulle.
  22. Re: Fortuner 2.8 GD6 12 Sockets ALL dead - Assistance Please

    Cant remember which one. Took out one by one with long nose pliers and make sure the fuse wire is ok.
  23. Re: Fortuner 2.8 GD6 12 Sockets ALL dead - Assistance Please

    Have same probleem with my Hilux GD6. JUST check the fuse box at the back of the cubbie. Replased the fuse and every thing was back to normal.
  24. Replies
    2,337
    Views
    440,318

    Re: Jurgens Xplorer Fan Club

    [emoji12][emoji12] proe nog oraait
  25. Replies
    2,337
    Views
    440,318

    Re: Jurgens Xplorer Fan Club

    Ek het 'n Oryx wat dieselfde probleem gehad het. Ek het 'n hoŽdruk pomp waarmee ek wielle pomp op die breather gesit en deurgeblaas. Alles werk nou mooi en maak maklik vol water
  26. Re: Knysna - Plett N2 road closures due to protests

    Kan julle dalk update oor die toestande op die N2. Ek ry Vrydag vir die week al kuslangs van plek tot plek op die N2 tot by Jeffreys.
  27. Replies
    3
    Views
    1,039

    Re: Kamp by Onseepkans

    Jammer Cheetah sien nou eers jy het gevra.
    As jy by die deurgang kantoor is van uit Namibia is dit net regs af na die kampplek. Daar is net een pad regs. Jy kan maar net daar vra. Almal ken alles....
  28. Re: Namakwa Eco Route and Richtersveld with a Bushlapa Ratel in tow?

    Ons het Saterdag deur kleinhelskloof gery. Dit het so paar dae voor dit gereŽn in daardie omgewing. Die dele waar die pad in die rivierlope gaan is redelik verspoel. Dit is so tydelik herstel maar...
  29. Replies
    4,489
    Views
    942,322

    Re: So who is going camping this weekend?

    Richtersveld vir paasnaweek.
  30. Re: Namakwa Eco Route and Richtersveld with a Bushlapa Ratel in tow?

    Die roete soos dit aangedui word wissel van groot grondpad tot 2 spoor paadjies al langs die rivier. Soms ry jy 'n ent meer weg van die rivier af waar dit nie toeganklik is teen die rivier nie. Dit...
  31. Re: Namakwa Eco Route and Richtersveld with a Bushlapa Ratel in tow?

    Ek het met my bossleepwa tot by Kamgab gery. Dit is al in die rivier loop af. Baie mooi maar daar is een plek waar jy tussen rotse moet deur ry in 'n draai. Ek kon net net deurkom met die een wiel...
  32. Re: Namakwa Eco Route and Richtersveld with a Bushlapa Ratel in tow?

    Dit is veronderstel om eenrigting te wees van oos na wes maar ek dink daar is maar heel dikwels tweerigting. Ons het ook 'n hele paar voertuie van voor af gekry.
    As ek reg is het die groot...
  33. Re: Namakwa Eco Route and Richtersveld with a Bushlapa Ratel in tow?

    Ja baie hartseer storie. Ek het hom darem gesien net voor hy gebrand het.
  34. Re: Namakwa Eco Route and Richtersveld with a Bushlapa Ratel in tow?

    Leo dit is Klein Helskloof. Ek gaan hom hier oor paasnaweek ry maar van oos na wes. Die laaste paar km voor Vioolsdrif is net baie sinkplaat.
    Dit is die maklike een.
    Baie mooi deel daarlangs. Net...
  35. Re: Namakwa Eco Route and Richtersveld with a Bushlapa Ratel in tow?

    Leo Groot Helskloof wat in die Nationale park is sal jy kan ry met die Ratel as jy dit stadig vat. Dan is daar Klein Helskloof buite die park wat geen probleem is nie as dit nie na reŽn verspoel het...
Results 1 to 35 of 101
Page 1 of 3 1 2 3