Search:

Type: Posts; User: Petri Oosthuizen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.07 seconds.

  1. Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Sit nou en wonder............. dink hoe cool gaan Bettie (1983 XT) agteraan die 200 (1982) lyk...........

    En as my pelle my vra "wat ry jy deesdae" se ek net........." toe maar vir my 'n 200...
  2. Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Ja - usually its the service interval (lets say 10000km) or 1 year, whichever comes first.

    This Baby has done average 2700 km/year (103000 / 38), so it has had services done on TIME, not MILEAGE....
  3. Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Thumbs......
  4. FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    This is something special.

    VEHICLE.............................1982 Mercedes Benz 200 W123. This is the 80 kW model.

    MILEAGE.............................103600 Km. With FSH, 1 Owner from new.
    ...
  5. Re: FS : 2014 Kia Seoul, ULTRA Low Miles!!

    Thumbs........
  6. FS : 2014 Kia Seoul, ULTRA Low Miles!!

    VEHICLE..........2014 Kia Seoul, 2,0 Auto

    MILEAGE...........41000, FSH, 1 Owner from new. Mag wheels, Owner still has the (brand new) original mags, if Buyer prefers that.
    ...
  7. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    En JA........what a wonderful trip, Mamma actually dropped me off just before Bloem yesterday on our way back, and I spent the whole of today, more than 330 km, exploring all the wonderful, dusty...
  8. Re: Reset timing belt light on 1999 Landcruiser VX

    Press and hold your trip meter button (that long thin one) on the dash with ignition OFF, then turn ignition ON (still holding in that button), hold in the trip meter button about 6 seconds.

    If...
  9. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Mooi paadjies hier agter ons........
  10. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Eish......hys lekker die deng wat ek doen.......>:D>:D;D
  11. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Vandag so vinnige draaitjie gery maar baie kort......BAIE mistig. Maar steeds LEKKER, ons kuier heerlik.

    Gaan ons 'n nuwe kar smous kry in die Suid kaap........Piet, jy maak grappies.....pel van...
  12. Replies
    308
    Views
    41,253

    Re: Olive the Nissan..........

    Gister af Dwarswegstrand toe met Olive, vol gelaai, 5 mense, baggage, bike gesleep, heelpad so 120/130............5,9 km/liter. Eks happy genoeg daarmee.

    So 800km gery gister, eerste aand by my...
  13. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    HEL mooi wereld die...........gister afgekom, die family het my op Uniondale afgelaai, en ek het daai Avontuur - De Vlugt - Diepwalle - Knysna Moud ding net so vinnig gedoen maar gaan BESLIS weer...
  14. Re: URGENT Help/Advise needed - VIN Number on 416 Mog

    Thanks Johan, I'm really trying to explore every possible avenue here.

    Thing is, it's not reported stolen or nothing - I have the Natis here, in my name.

    Issue came up when I wanted to export...
  15. Replies
    100
    Views
    14,060

    Re: Land Cruiser 300 - 3.3L V6 diesel

    Daai Petrol klink nice.............!!!
  16. Re: Need advice on rebuilding FJ62 transfer box and propshafts

    Paul.......just call Henri for everything that needs to be sorted. Forgot about THE Go to Guy in here8-)
  17. Re: Need advice on rebuilding FJ62 transfer box and propshafts

    Morning, new member Paul Ash here. I own an '88 FJ62 station wagon which is currently at Toyota for a service.............NICE cars.....!!

    I have just received quote for R28,000 to recon the...
  18. Replies
    308
    Views
    41,253

    Re: Olive the Nissan..........

    MOOI Trollie daai...........!!!!!8-)8-)8-)

    Anyway - ek het besluit ons ry af Oubaai toe met Olive.

    Daars nie plek vir alles in die platkar nie.

    OK daar is, maar maak nie saak nie, ek wil...
  19. Re: F 250 - Quick Spin around the Block

    Hel ek sal so ding like om net in die erf te he.

    Vanoggend soos 'n skool laaitie met 'n nuwe 50 op en af in die dorp gery, myself uitgecheck in die shop windows, en basically net seker gemaak...
  20. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Reenen, PM gestuur

    Laat weet, al se ons net vinnig hallo.....??
  21. Re: F 250 - Quick Spin around the Block

    Ek begin al verskonings uitdink om aflewering te delay vir die excited Buyer.......dalk vir hom se die RWC Offices se "systems are down"........>:D>:D
  22. Re: F 250 - Quick Soin around the Block

    Some more piccies.......cant wait to drive this baby around tomorrow!!!!!!!!!!
  23. F 250 - Quick Spin around the Block

    I have such a great job. I really do.

    Went to fetch this F 250 in Lichtenburg for a Client early this morning........will do the RWC etc etc tomorrow, and deliver net week.

    Drove it back...
  24. Replies
    308
    Views
    41,253

    Re: Olive the Nissan..........

    Koop dan vir jou een........?????

    Ek like die Trollies deesdae kwaai. Beide die Trol en 105 het hulle goeie en sterk punte.....sure. Maar die Trol is net vir my 'n beter "package".......EN glad...
  25. Re: URGENT Help/Advise needed - VIN Number on 416 Mog

    You're spot on Paul, it is an ex Buffel chassis.

    And they dont want to introduce it on eNatis, because its an ex-military chassis.

    But there's NO record of that VIN Number......I do have the...
  26. Replies
    308
    Views
    41,253

    Re: Olive the Nissan..........

    Maar hoekom, dink jy die 105 is beter, Reenen??
  27. Replies
    308
    Views
    41,253

    Re: Olive the Nissan..........

    deleted - double post
  28. Replies
    308
    Views
    41,253

    Re: Olive the Nissan..........

    Vanmiddag weer 'n ###### aanbod op Olive gekry.........Klient het hom half getrip toe ek vir hom se "nee sorry kannie replace nie".

    Olive staan op die stand, reg voor my Offies, daars nie plek by...
  29. Re: 650 000km on the clock and still going strong

    Ahhh........een van die MIN karre wat ek net NOOIT moes verkoop het nie, Mamma se blou TDi Syncro 2,5.

    ENJOY Mater...............;D
  30. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Sorry vir my baie Posts re die upcoming Kaap trippie.........maar my lus hang nou al by my pienk ou sweetpakbroek uit soos ek hier sit.

    Nog 4 slapies, dan is ek bo op Bettie, en ons gaan lekker...
  31. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Neil as jy wil stuur my jou selnommer via WA.......0833841471?? Dalk is ek in daai area, kan dalk so vinnige knertsie of iets maak, whatever??
  32. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Thanks for your Input.
  33. Re: Land Cruiser 4.2L Diesel - Overfilled with a litre of oil - Advice please

    Ek is 'n ietwat pedantic ou, persoonlik sal dit my pla as daar 'n liter olie te veel in die enjin is........maar ek weet ook NIKS van engines af nie, moet ek byse.
    Dalk net so bietjie aftap??
  34. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Robert BAIE DANKIE vir jou PM, help my BAIE!!!

    Gaan jou waarskynlik weer pla via Whatsapp......8-);D
  35. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Daai Gamkaskloof/Hel pad.........really REALLY worth it or not really?? Considering some options here.

    Gaan my heeldag vat, lyk na lekker ride, maar ja......ek het ook net soveel dae.

    THANKS
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4