Vs n effens geligte patrol, die witte is hoër as die bloue..
550407
Vs my unimog
550408
Die bande is actually hoër as die mog sin
Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):
Vs n effens geligte patrol, die witte is hoër as die bloue..
550407
Vs my unimog
550408
Die bande is actually hoër as die mog sin
550406
Kom ek stel dit so... Antonie (tussen die 2), kan nie regop by n huis deur instap nie
135 en daai is 195/14 bande
550358
550359
550185
35” af en terug na 33”
550186
2 jaar se stof en vullis uitgehaal
Kappie en elektriese punte ingesit
550187
550188
Presies waaraan ek ook dink
O-ja. Powersteering het ook gekalf.
Moet nooit donoughts gooi met n powersteering voertuig. Sy pomp kalf, wat vylsels deur hele sisteem stuur. Nuwe pomp moet nou gekry word, met steering box wat...
Het besluit om hom uit te trek uit garage en te fix.
549998
549999
550000
550001
550002
550003
Pin het gebreek, en basies hele diff opgeneuk.
Het by Allen Venter van Allbit sy spaar 2 pin...
Hulle is egter almal bitter gelukkig met hul 80’s. Ek twyfel of n radiator wat erens in leeftyd vervang moet word, n voertuig maak of breek. Ek dink die een het n nuwe radiator van n plek soos...
Ek het 3 vriende met 80 seriese. Al 3 sin het.
Safari vs 320 isuzu vs 4.0 hilux
https://youtu.be/TBl3TcBe80M
Ek was dood ernstig. Hou die cruiser. Jy gaan spyt wees as jy die cruiser laat gaan en patrol hou, indien die cruiser in soortgelyke toestand is.
Dit is juis oor ek jou passie deel wat ek so sê....
Het gedink daai patrol sal nie 2 maande by jou oorleef nie.
Hou die cruiser. Hou wat jou gelukkig maak.
https://youtu.be/eDSLUVBs1vM
Safari vs 320 isuzu vs 4.0 hilux
Is n goeie fuse... liewers dit as [emoji887] [emoji3541]
Met torque en kw
Pm my
Volg jaar desember
Of eerste of 2de week van desember
En daar is daar 10 karre gekoop.
Gaan n epic trip wees. Sal maar sien of ons dit verby 15 gaan druk.
Soos ek hier tik, is my mense besig om die 100mm spacers van een van my ander af te haal, en bande en spacers reg te kry vir ander voertuig vir naweek se finals.
Samog verkoop n verskeidenheid tipes bakke. Die kos R35000 by hulle
549005
Ons het besluit vir 115,116, 126 en 124 ook.
Hoop die 250 kry die hele lot gesleep...[emoji57]
Het netnou n 230e ook gekry.
So nou het ek my 300D, my 250, en 230e wat deelneem.
Ek vat vrou en kinders saam, en ek sal seker dien as recovery voertuig ook.
So plan was heelpad om kar...
549001
549002
135mm spacer op 37”
Praat met tinus, en bestel by hom n alu een
Ek vra nederig en opreg verskoning
548657
Moet elkgeval n police clearance doen. Op sy reg dok by vin no, staan onbekend. Hulle sal nie weer dit so laat registreer nie.
N maand terug, identies selfde met my gebeur, maar met 2j (2f minus 2 silinders), een bleddie gaaitjie in n plug bo op top, onder tappit cover.
Maar nee, ek dink die een se top is moet toe.
Ek...
Nee, hy is moertoe. Gaan nie nog geld agter hom aangooi. N merc top gasket kos R1000.
Nou kry hy n v8
Nuwe topgasket.
548592
Engine, be gone
548591
Voetsek. Ek soek jou nie meer
Sal netnou kompressie toets doen
Myne maak ek sommer 4x4 vir die een