Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: kadafi; Keyword(s):

Page 1 of 13 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    12
    Views
    808

    Ford & Mazda Re: Ranger Lift Kit Installation

    Safari 4x4 installed the OME on my bakkie...Vat dit na 'n 4x4 plek, die wat weet wat hulle doen anders sit jy met vibrasies en snaakse geluide..check that they install the spacer on the prop-shaft...
  2. Replies
    8
    Views
    1,421

    Re: HAM radio licence renwal

    Vandat die 5 jaar opsie uitgekom het maak ek gebruik daarvan en sover het ek gelukkig nog geen probleme gehad nie..Ek moet eers weer in 2022 lisensie betaal..en ek betaal by die Poskantoor met my ou...
  3. Replies
    4
    Views
    548

    Re: Everest Exhaust Smell

    Catalyst converter is working 100%..Nothing to worry about..
  4. Replies
    53
    Views
    9,995

    Re: 3.2 ford engine failures imminent?

    Watte, serijaas, dit is sieke a VW joke wat djy nou hie wil ko a Ford joke maak ne?.. Jokes aside. No the oil pump wont drain by itself...
  5. Replies
    24
    Views
    3,272

    Re: Solar panel and camping fridge

    Keep using the battery as a capacitor to smooth out any voltage fluctuations and enjoy your camping during daytime and nighttime switch the fridge off..Don't run the fridge direct from the solar...
  6. Replies
    35
    Views
    4,310

    Re: Toyota Hilux - Manual or Automatic

    Auto..
  7. Replies
    26
    Views
    2,102

    Re: Why difference in Amps?

    Yes, same size and voltage
  8. Replies
    26
    Views
    2,102

    Re: Why difference in Amps?

    ek's te vrek lui vir tuinmaak en kamp liewer..Chinees katoeters...lol..
  9. Replies
    26
    Views
    2,102

    Re: Why difference in Amps?

    Ek gebruik die GW-5048D-ES met 16x265w panels en 4x200ah batterye vanaf Feb 2015 sonder enige probleme. Ek het ook gesien die 2 rye panels gee verskillende krag.

    Aangeheg 'n foto van kragopwekking...
  10. Replies
    43
    Views
    4,056

    Re: Ford Ranger build quality

    Dan weer..My 2012 T6 auto se Alu kappie is deur Alu-cab in Ottery geinstalleer en ek het vir 'n baie lang tyd die Impi hardedop tent op die kappie gehad en het Namibia se grondpaaie tot in die...
  11. Re: Polo to be serviced in Paarl but not agents

    JP Motorsport
    Distillery St, Charleston Hill, Paarl, 7646

    Phone: 082 418 7806

    Best in the WC for VW products
  12. Re: Get a licence for your Genny and Panels from Eskom

    They can go catch a fish..It's going to be a nice fight...in Afrikaans Hulle M*^r
  13. Replies
    14
    Views
    905

    Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Ja, get a 20A from the China shop for R300/350..you can adjust it to 12/13v...
  14. Replies
    18
    Views
    904

    Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    die algemene Motor olie kookpunt is +-300c..my 40+ jare in Milnerton se refinery in Ops vertel my 'n ander storie..maar as jy so dink is dit ok..go for it
  15. Replies
    18
    Views
    904

    Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Motor smeer olie verloor sy gradering teen +-300c en begin afbreek, en as ek reg onthou van wat ons in die lab bedoen het met distillasie raak olie al hoe dikker soos hy afbreek en sy ligte dele...
  16. Replies
    20
    Views
    3,696

    Re: beach wild camping

    plenty wild camping spots South of Groenrivier towards Brand se Baai...
  17. Replies
    3
    Views
    609

    Re: Auto shifting in low range

    Both selections work in Auto..should you select "S" and shift the box manually you have to return the gear lever to normal Drive and back to "S" if you want the "S" to be in Auto..I never make use of...
  18. Replies
    25
    Views
    1,862

    Re: What size solar panel

    80/100w just in case you add some stuff later on..and it will last you forever..Price will be just under R1k.. @ https://solar-solved-africa.business.site/
  19. Replies
    4
    Views
    562

    Re: Fortuner auto 4x4 gear issue

    Try the cheaper option first..remove battery cable and replace the cable after a couple of seconds....hopefully everything will be back to normal..
  20. Thread: Pedal booster?

    by kadafi
    Replies
    27
    Views
    2,900

    Ford & Mazda Re: Pedal booster?

    ry die kar soos hy is, hel jy betaal R600/700k plus en dan neuk jy hom op met 'n peddle gedoente..
  21. Replies
    35
    Views
    9,589

    Re: Help please, stranded Hilux (2018 GD6 2.4)

    Neeman, waar is die bloudraad en tang dan?...julle manne raak sag in die handjies..
  22. Replies
    77
    Views
    15,756

    Re: Ranger T6 Tailgate with Gaslifter

    Takealot are selling the shock for R300..installation will take 20min..
  23. Replies
    84
    Views
    10,640

    Re: This VW/Ford NON-SENSE regarding Amarok

    Ek het 'n paar Ford gehad vanaf 1973 en my eerste VW GTI was die 1981 model daarna het 'n paar Fords en VW gekom met 'n Legend 35 en 'n Fortuner (Om Moer Kar wat 'n stuk rubbish) en toe die Ranger...
  24. Replies
    45
    Views
    4,923

    Re: Snomaster fridge and solar

    Best price in CT... https://solar-solved-africa.business.site/
  25. Replies
    26
    Views
    6,626

    Re: Etosha Roads cause havoc

    Was die persoon se voertuig dan nie verseker nie?..Ek hoor dan die "off road" versekering firmas doen sulke goeie werk..As jy in die gamadoelas in beweeg moet jy versekering he of betaal en nie kla...
  26. Replies
    24
    Views
    2,008

    Re: LED replacement headlights

    lekker ou Bonteheuwel ligte..
  27. Replies
    8
    Views
    1,015

    Re: Ford Ranger Stability Control issues

    Seker maar een van die sensor op die wiel wat vuil of nat is..Beste is gaan Ford toe voor jy wielle laat stel en ander aan jou kar voeter
  28. Replies
    12,164
    Views
    2,203,208

    Re: Bush lapa miskruier review

    as die tenk leeg is moet die pomp "trip" af wees op die DB want die pomp sal op lae druk inskop. Ek sit ook altyd die pomp af by die BD as ek die wa sleep..stoutgatte kan so maklik die kraan oopmaak...
  29. Replies
    23
    Views
    2,675

    Re: Would you trade a 2.2Mt for 3.2 Auto?

    Hel ja...
  30. Replies
    57
    Views
    11,630

    Re: Am I being paranoid about camp safety?

    Ek kamp waar die gomgat ver gaan stap of 4x4 moet he om by my te kom..Vir nader aan die beskawing het ek 'n alarm met Pir's wat ek by Brights gekoop het. Ons laaste kamp by Brand se Baai was ons...
  31. Replies
    19
    Views
    988

    Re: Security camp light /motion sensor build

    Go to Brights..They are selling a mobile 2 Pir system that works well. I mod my system to work off 12v from the Wa for bush camping..works like a dream. 3 x Pirs with remote
  32. Replies
    19
    Views
    5,591

    Re: 2016 VW Polo Hatch - Boot not opening

    Vervang eers die remote se battery voor jy geld spandeer. Ons het 2 1900 TDI polos en beide het al probleme gehad met deure wat nie sluit nie en beide kere was dit die battery wat gedaan was op die...
  33. Re: Bush Lapa Vlooi Spares (Bearings and Suspension Bolts)

    525810 Kyk op jou as vir die nodige inligting. Hier is die nommers..Die BK is no.4. Ek ry 2 stelle Yoko bearings saam en 2 buise rooi gries...Onthou die hammer, platbek skroewedraaier en lappe om die...
  34. Replies
    59
    Views
    10,783

    Re: 1 Litre Brandy 2l Ford

    Let us have his number or contact details plz...
  35. Re: SA Diesel Fuel specifications SANS 342:2016 - Lubricity

    March 2016
Results 1 to 35 of 423
Page 1 of 13 1 2 3 4