Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: witklipbank; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.16 seconds.

  1. Replies
    79
    Views
    5,713

    Re: N. Cape flower season

    Ek vertrou dat die blomme mooi gaan wees. Beplan om so na die 6 de September gou vir 'n week af te ry en te gaan kyk. Van Springbok af na Velddrif, en die distrikte daarom. Was 2 jaar na mekaar...
  2. Replies
    2
    Views
    325

    Re: Etosha trippie

    Alles hang af of jy grondpad of teerpad wil ry en hoeveel dae het jy beskikbaar vanaf MataMata.
  3. Replies
    35
    Views
    6,587

    Re: Blinkgatproducts - Iveco Kamper

    ;D;DWhy not the right one?>:D
  4. Replies
    35
    Views
    6,587

    Re: Blinkgatproducts - Iveco Kamper

    Ons gaan binnekort die eienaar besoek, ten tye toe die kamper klaar binne was, was my kamera in vir diens. Soos ek noem, hy sit tafelblaaie van hout op en ek sal dan fotos neem en hier plaas.
  5. Replies
    35
    Views
    6,587

    Re: Blinkgatproducts - Iveco Kamper

    Alles hang af van hoeveel ekstras gedoen word. Ons bou dit volgens die klient se behoefte, kwoteer sodanig en daarom is elkeen anders en uniek.

    Begin basies by ongeveer R200 000-00 tot ????
  6. Replies
    35
    Views
    6,587

    Re: Blinkgatproducts - Iveco Kamper

    Daar is baie kaste binne, vir klere sowel as kruideniersware.

    Gasgeyser wat die stort en kombuiswasbak van warmwater voorsien. Spoeltoilet.

    Plek vir 3 yskaste.

    Sal fotos neem van...
  7. Replies
    35
    Views
    6,587

    Re: Blinkgatproducts - Iveco Kamper

    Huis op wiele

    2 x Dubbelbeddens. Binne sowel as buite kombuis, Stort en toilet asook baie kaste. Kan die kajuit bereik vanaf kamper
  8. Replies
    35
    Views
    6,587

    Re: Blinkgatproducts - Iveco Kamper

    Lekker toerdae le voor Die deur kan oplig wanneer daar gesit word by watergat. (Gaslifts wat help oplig en hou) Of jy kan net die skuifvenster oopskuif en kyk,

    Daar is 2 heerlike bankies...
  9. Replies
    35
    Views
    6,587

    Re: Blinkgatproducts - Iveco Kamper

    Nog 'n foto
  10. Replies
    35
    Views
    6,587

    Blinkgatproducts - Iveco Kamper

    Die kamper het 2 weke die werkswinkel verlaat,.

    Gebou volgens klient se behoefte op 'n Iveco.
  11. Replies
    7
    Views
    667

    Re: Hoarusib Riverbed 4wd Trail

    Terloops waar jou lyne bymekaarkom kan jy alreeds in die rivierbed ingaan.
  12. Replies
    7
    Views
    667

    Re: Hoarusib Riverbed 4wd Trail

    Hier is die vorige keer.

    https://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php/210233-Resiverslag-Kgalagadi-Walvisbaai-Shoerock-Palmwag-tot-Puros-en-Etosha?highlight=
  13. Replies
    7
    Views
    667

    Re: Hoarusib Riverbed 4wd Trail

    https://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php/299533-Reisverslag-met-baie-fotos-Junie-2018-Namibie?highlight=
  14. Replies
    7
    Views
    667

    Re: Hoarusib Riverbed 4wd Trail

    Jip verlede jaar. Ons het rigting na Puros gery.

    Ek sal bietjie my reisverslag opsoek en hier die link post.

    Die vorige keer het ons vanaf Puros op gery. Ons het die rit van albei kante...
  15. Re: Trip Report: Southern Namibia at a leisurely pace.

    Ai hoe lekker nou getoer.

    Frans pragtige reisverslag.

    Pragtige fotos.

    Tel nou die dae voor ons vakansie begin Desember by Rooiputs. En dan NamibiŽ.
  16. Re: Boeke - Born free/Living free/Forever free

    Baie dankie. Ek het al 3 gekry op bidorbuy. Sal wag vir koerier en dan begin lees!
  17. Re: Trip Report: Southern Namibia at a leisurely pace.

    En jy sÍ jy neem net memories? Wow. Ongelooflik mooi fotos. Pragtig! Kan net die dae aftel tot Desember om weer daar te kom! Pragtig. Dankie.
  18. Boeke - Born free/Living free/Forever free

    Ek is opsoek na die boeke geskryf deur Joy Anderson, Born free, Living free and Forever free.

    Indien jul het wat jul van ontstlae wil raak, ek stel baie belang.

    Sukkel om die drie te koop op...
  19. Re: Trip Report: Southern Namibia at a leusurely pace.

    Lekker om te lees. Wag vir deel 2

    Terloops wat het jul betaal om Visriviercanyon te besoek? Baie dankie
  20. Re: Possibility to tour South Nam without any booking Dec/Jan?

    Dirk dit is wat ons Desember gaan doen. Al is ons tot die 24 ste in Kgalagadi vertrek ons dan via Keetmanshoop na Luderitz en dan Visrivier en dan Orangemund. Ek het navraag gedoen oor kampplekke...
  21. Replies
    11
    Views
    1,577

    Re: Kgalagadi border post

    No, not on the botswana side. Cash is king. They change SA rand - their own calculations.
  22. Replies
    3
    Views
    330

    Re: Mabuasehube from JHB - border post?

    As jy Skilpadhek gebruik, kan jy gerus hier kamp en ook vleis bestel.

    https://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php/309197-camping-in-Lobatse-kampering-in-Lobatse
  23. Re: Rough camping in Skeleton Coast National Park?

    No., They will put you in jail. Its a Park and no wildcamping in that area
  24. Replies
    10
    Views
    5,588

    Re: We is die Eienaar

    Dit is hoekom BLingatproducts se kampers gebou word van liggewig dog stewige Aluminium. Nog nooit met 'n Blinkgat gebeur nie. Geen swaar goed agter die wiele nie.

    En ons het al baie baie...
  25. Replies
    10
    Views
    5,588

    Re: We is die Eienaar

    Hierdie is 'n BLINKGATPRODUCTS kamper. Ons het hom gebou en die eienaar is naby ons, tans is ons besig om vir hom nog een te bou op 'n Iveco

    Baie van sy fotos is op ons webwerf As jy met hul...
  26. Replies
    14
    Views
    1,741

    Re: Age requirement for Rooiputs

    No age restriction. Just remember these.
  27. Thread: Bosobogolo

    by witklipbank
    Replies
    4
    Views
    456

    Re: Bosobogolo

    Thanks. The best place on earth.
  28. Replies
    5
    Views
    668

    Re: Canon 800D + Lenses

    Wat van net die camera? en die 70-300 lens?
  29. Replies
    28
    Views
    1,385

    Re: Expired vehicle license in Namibia

    Verlede jaar het ons na Botswana en NamibiŽ gereis en in NamibiŽ agter gekom ons lisensie het pas verval. Gelukkig is hier n dame in Delmas wat lisensie kantoor bederyf. Kon haar kontak en eft...
  30. Replies
    21
    Views
    692

    Re: kamera en sd kaart probleem

    Baie baie dankie/ Ek het dit gedoen en nou is dit soos voorheen. Outomties gevra. Ek waardeer jou hulp.

    Julle ouens hier is slim. Hoop jul weet dit. Jul is slim. (Hoop jul vrouens vertel...
  31. Replies
    21
    Views
    692

    Re: kamera en sd kaart probleem

    Dankie. Ek het dit reg gekry. My fotos in file.
  32. Replies
    21
    Views
    692

    Re: kamera en sd kaart probleem

    Dankie. Ek gaan nou probeer. Sal kom vertel of ek dit reg gekry het.
  33. Replies
    21
    Views
    692

    Re: kamera en sd kaart probleem

    Ek sien dan die kaart. Maar hoe se ek dan vir hom om my fotos oor te dra? Ek sien die foto nommers selfs geplaas per dag op die kaart. Nou is ek net dom, moet ek file skep vir fotos en dan send...
  34. Replies
    21
    Views
    692

    kamera en sd kaart probleem

    Aan al die slim manne. Ek het so ietwat van 'n probleem en is redelik rekenaar gestremd.

    My laptop het altyd as ek my SD kaart insit in my laptop gevra wat hy met die inhoud moet maak, dan het...
  35. Re: My Botswana trip: 5 May 2019 to 5 June 2019

    Baie dankie. Pragtige fotos. Lekker saam gery.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4