Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Steve van Niekerk; Keyword(s):

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    29
    Views
    5,451

    Series II Re: Amazing Landy Restoration

    Kan ook net sÍ wow!!!!
    Sal ook graag wil weet wat die kostes was?
  2. Replies
    36
    Views
    7,319

    Re: Something blew into my yard

    Baie mooi.
    Jy het 'n bargain gekoop. Dit vat meer geld as dit om hom so mooi te maak.
    Geniet hom!
  3. Replies
    89
    Views
    19,734

    Re: DIY camping trailer.

    Dankie
    Is jou kombuis al klaar en in?
    Onthou om nog foto's op te sit asb.
  4. Replies
    89
    Views
    19,734

    Re: DIY camping trailer.

    Hallo
    Lyk baie goed. Het jy die spaarwielraam se skanier aan die raam vasgesweis?
    Is die 38 x 38mm raam sterk genoeg vir die gewig van die spaarwiel?
    Gaan jy die neuskas ook met die conect it bou?...
  5. Replies
    89
    Views
    19,734

    wil ook sien;D

    wil ook sien;D
  6. Replies
    46
    Views
    7,333

    Ek hoor jou. Stuur dan maar 'n pm asb.

    Ek hoor jou.
    Stuur dan maar 'n pm asb.
  7. Replies
    46
    Views
    7,333

    More Hou ons asb op hoogte van die projek wat...

    More
    Hou ons asb op hoogte van die projek wat betref die finale prys en kontak besonderhede.
    Sodat ons wat belangstel julle kan kontak vir die conversion.
    Groete
    Steve
  8. Replies
    114
    Views
    6,249

    Geniet dit baie om te sien wat ju doen. Dankie...

    Geniet dit baie om te sien wat ju doen.
    Dankie vir jou moeite sover.
  9. Deesdae het almal selfone of rekenaars wat kan...

    Deesdae het almal selfone of rekenaars wat kan google.
    Kyk gou op die internet voor jy die ding vrekmaak.
    Ek is ook nie lief vir die goed nie, maar het eendag onnodig 'n bruin huisslang doodgemaak,...
  10. Replies
    42
    Views
    10,730

    Ja dit help nie ek lees die storie sonder die...

    Ja dit help nie ek lees die storie sonder die video nie.
    Sit op asb.
    Steve
  11. Replies
    43
    Views
    5,472

    Mr G Het jy nog stickers? Steve

    Mr G
    Het jy nog stickers?
    Steve
  12. Replies
    99
    Views
    10,204

    kannie wag vir die eindproduk nie

    kannie wag vir die eindproduk nie
  13. Replies
    8
    Views
    963

    Series III Ek sal ook graag foto's wil sien.

    Ek sal ook graag foto's wil sien.
  14. Superhansie As hy gamaklik 120km kan doen is ek...

    Superhansie
    As hy gamaklik 120km kan doen is ek tevrede. hy moet net genoeg krag he om darem 'n styl bult te kan uit.

    Tony, dankie vir die aanbod. Hoe lyk jou brandstof verbruik?
  15. 2.5D-4D SRX 4X4 P/U D/C Wat se julle van hom?

    Soos julle kan sien stel ek belang in so 'n bakkie.
    Ons sal maar meeste van die tyd in die dorp ry en dan bietjie roetes doen.
    See toe en rigtersveld en so aan.
    69,000km 2011
    2.5D-4D SRX 4X4 P/U...
  16. Replies
    11
    Views
    1,470

    Stuur gou jou telefoon nommer asb

    Stuur gou jou telefoon nommer asb
  17. Replies
    11
    Views
    1,470

    Ja dis vir my te veel, want sal dit gebeur dat jy...

    Ja dis vir my te veel, want sal dit gebeur dat jy die engine wil of moet heeltemal oordoen dan raak dit 'n baie duur storie.:-\
  18. Replies
    11
    Views
    1,470

    ;D Die 2.25 kan baat met 'n head skim en hoer...

    ;D

    Die 2.25 kan baat met 'n head skim en hoer kompressie. Onthou die enjin was gebou vir 87 oktaan petrol.

    Branches en 'n Weber sal die engine laat sing, asook 'n behoorlike head gas-flow en...
  19. Replies
    2
    Views
    711

    Dankie Ek het met iemand daar gepraat, hulle het...

    Dankie
    Ek het met iemand daar gepraat, hulle het blykbaar net een op die stadium en hulle soek bietjie baie vir hom. klink my hy is klaar oorgedoen.
    As ek een in 'n redelike toestand kan kry vir...
  20. Replies
    2
    Views
    711

    op soek na 'n 2.25L engine

    Ek soek 'n 2.25L land rover engine.
  21. Replies
    81
    Views
    18,238

    Baie dankie vir daai inligting, ek waardeer. Ek...

    Baie dankie vir daai inligting, ek waardeer.
    Ek kry nie daai ouens in die hande nie. wonder of hulle nog besigheid doen.
  22. Replies
    81
    Views
    18,238

    Het enige van julle al die opsie oorweeg? Ek het...

    Het enige van julle al die opsie oorweeg?
    Ek het hulle nou al 'n paar keer probeer bel, maar die lyn bly beset.
  23. Replies
    81
    Views
    18,238

    Die ergste van als is dat lpg gas blykbaar 'n...

    Die ergste van als is dat lpg gas blykbaar 'n aval produk is. Nadat hulle als gemaak het uit ru olie wat hulle kan dan is al wat oorbly die gas.
    So het iemand my vertel, kan iemand bevestig of dit...
  24. Replies
    81
    Views
    18,238

    Ons het nou al 'n paar jaar 'n gas stoof. Het...

    Ons het nou al 'n paar jaar 'n gas stoof. Het eers die koffie water ook op hom gekook, maar dit het nie gewerk nie. Ek werk van die huis af en drink heeldag koffie. Weer terug na die krag ketel, nou...
  25. Replies
    11
    Views
    1,470

    Julle weet nie van iemand wat 'n 3L v 6 ford...

    Julle weet nie van iemand wat 'n 3L v 6 ford engine soek nie.
    Ek sal later weer probeer om nog foto's op te laai.
  26. Replies
    11
    Views
    1,470

    Oorspronklik het ek net die brieke heeltemal...

    Oorspronklik het ek net die brieke heeltemal oorgedoen. Terwyl ek daarmee besig was, het ek teveel goed gesien wat my gepla het en toe het die strip begin.
  27. Replies
    11
    Views
    1,470

    Dankie vir die terug voer so ver ek waardeer dit....

    Dankie vir die terug voer so ver ek waardeer dit. Ek is bly om te hoor dat die engine nie so sleg is soos party mense gese het nie.
    So 'n paar foto's van hoe hy gelyk het toe ek hom gekry het.
  28. Replies
    11
    Views
    1,470

    Series 3 2 1/4 L engine navrae

    Naand se almal

    Ek is ook besig om 'n series 3 LD op te bou (probeer).
    Hy het nou 'n 3L v6 ford engine in ( in 'n baie goeie toestand) maar ek sal graag weer 'n 2 1/4 L engine wil insit.
    Meeste...
  29. Replies
    2
    Views
    145

    New User: Steve van Niekerk

    Introduce yourselfName
    Steve van Niekerk Family details
    Vrou en 2 seuns. 4 jaar en 1 jaar oud Vehicle details
    land rover series 3 1976 Vehicle Mods
    ford v6 engine Which tyres do you...
Results 1 to 29 of 33