Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: GPB; Keyword(s):

Page 1 of 3 1 2 3

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    7
    Views
    1,148

    Re: Jurgens Fleetline - suspension lift

    Middag. Daar was eenkeer in 'n tydskrif 'n beskrywing van die modifikasie wat gedoen kan word om daai as te sak binne die onderstel. Dink dit was in 'n Caravan en Outdour tydskrif. Kontak hulle en...
  2. Replies
    1
    Views
    340

    Mata-Mata na Buitepos

    Middag
    Enige raad wattrer pad om te gebruik van Mata-Mata na Buitpos. Raad sal waardeer word.
    Dankie
  3. Replies
    0
    Views
    204

    Mata-Mata na Ghanzi

    Goeiemore
    Ek beplan om deur die Kgalagadi te reis van Potchefstroom na Ghanzi. Ek beoog om in in 'n tent by Mata-Mata asook by Swartpan te oornag. Hoe is die pad van Mata-Mata tot by Buitepos? Kan...
  4. Re: Preparing my Hardbody 2.4i for a bit of dune driving.

    Consider having the cylinder head gas flowed by someone like Hennie van der Linde. I had a 2.2 done by him and it was very potent in sand
  5. Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    My Dunlops AT 3s het dieselfde gedoen. Ek het hulle afgehaal met nog so 5 mm loopvlak op
  6. Replies
    12
    Views
    4,255

    Re: Dunlop Grantrek AT3

    Ek het 'n stel oip my Navara gehad. My probleem is dat hulle happe afloop en baie raas op teer. Verder geen probleem
  7. Replies
    9
    Views
    1,030

    Re: Isuzu 250 D teck (85 kW)

    Dankie almal
  8. Replies
    9
    Views
    1,030

    Isuzu 250 D teck (85 kW)

    Middag
    1. Is dit nodig om klepspeling op hierdie model te stel;
    2. Indien wel, wat is die speling en;
    3. Is die model toegerus met 'n tydband of n tydketting
    Dankie
  9. Replies
    6
    Views
    1,458

    Navara met Camil suspension

    Goeiedag

    Het iemand dalk ervaring van Camil suspensie op 'n Navara. Is dit ongeveer R12 000 werd?
  10. Replies
    5
    Views
    1,203

    Re: Navara 2.5 DCI 140 Kw engine

    Ek dink die LE modelle is 140 kW en die XE 129 kW ?
  11. Replies
    155
    Views
    18,946

    Re: Your best vehicle ever owned

    Nissan 2.8 Skyline. Ek kon hom nie breek nie en glo my ek het prober... en dan ook my BMW 325 Dolfyn... mis daai twee karre.
  12. Replies
    239
    Views
    35,586

    Re: Your most disappointing vehicle ever owned

    Ford 3.0 V6 Courier 4x4 dubbel kajuit. Daai bakkie kon homself nie uit 'n nat papiersak trek nie ... geen krag gehad nie en dit was nogal die "upgraded" Essex motor. Ek het ander cam ingesit, free...
  13. Replies
    6
    Views
    2,782

    Re: Navara EGR Blank off

    Middag. Ek het die EGR van my D40 (selfde as op foto) afgeblank met 'n plaatjie. Ek kon geen verskil agterkom nie.... het toe maar weer die plaatjie uitgehaal. My Navara maak geen rook.
  14. Replies
    21
    Views
    4,330

    Re: Dunlop AT3 Feedback

    Middag. Ek is gladnie 'n Dunlop "fan" nie maar ek het my Navara gekoop met 'n stel AT 3 Dunlops en daar is niks met hulle verkeerd nie. Lekker gemaklik rit, goeie padhouvermoŽ in nat en droog en loop...
  15. Re: Hilux bad towing performance in Car bakkie shootout - is it this bad?

    Hallo. As jy die CAR toets van die ondeskeie bakkies lees sal jy sien die verskil tussen die vinnigste en stadigste bakkie eintlik baie klein is. Die verskil is so min dat enige een van daai bakkies...
  16. Replies
    3
    Views
    504

    Re: Navara rear bumper frame

    Where are you
  17. Thread: 2008 Pathfinder

    by GPB
    Replies
    11
    Views
    1,134

    Re: 2008 Pathfinder

    Die mph op spoedmeter wys my dit is 'n inport. As daai kio's reg is het jy 'n goeie koop. Daai is ongelooflike nice voertuie
  18. Replies
    1,186
    Views
    115,510

    Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Stasiewa. 2.8 Patrol (Safari). As jy my 'n selnr gee stuur ek fotos. Alles is nog daar maarloop nie en daar is geen papiere nie.
  19. Replies
    11
    Views
    1,139

    Re: Hoekom moet ek nie...?

    CAR tydskrif het bietjie van 'n geskiedenis om Nissans te "downgrade". Ek onthou nog hulle slegte kommentaar op die onafhanklike voorste veerstelsels van die Hardbody 3.0 4x4. Hierna hat byna alle...
  20. Replies
    1,186
    Views
    115,510

    Re: My nuwe speelding en eerste Patrol.

    Soek jy nie nog een vir spares nie?
  21. Thread: Navara Shocks

    by GPB
    Replies
    2
    Views
    623

    Navara Shocks

    Middag

    Watter skokbrekers gebruik ek agter op my Navara 4x4 en waar kry ek dit.
  22. Replies
    239
    Views
    39,238

    Re: New Nissan Navara - 1st Hand Impressions Please??

    Ek het Saterdag na die nuwe Navara gaan kyk. Ek is beindruk met die algemene "looks", afwerking, spasie ens. daar is egter 2 dinge wat my pla en dit is die onooglike "mags" en die padbande op die 4x4...
  23. Thread: Gpb

    by GPB
    Replies
    0
    Views
    409

    Gpb

    Hi. Hoop iemand kan help. Ek soek na die persoon wat laasjaar vir ons n 4x4 trip gereel het by Struisbaai ..... dink sy naam is Freddie en hy is lid van die Land Rover club. Stuur asb watsups na...
  24. Replies
    15
    Views
    14,334

    Re: Replacement Carb for Nissan 1400

    As jy 'n weber 36DCD kan kry kan jy hom probeer. Ek het jare teruk dit op my 1400 gedoenen was tevrede. Hy klink ook baie mooi.
  25. Thread: Navara noise

    by GPB
    Replies
    0
    Views
    517

    Navara noise

    I have a under dash noise when vehicle is working hard. Can anybody give advice?
  26. Thread: Wiele en bande

    by GPB
    Replies
    1
    Views
    607

    Ford & Mazda Wiele en bande

    Ford manne.
    Sal die 16 duim rims van 2.2 Ranger op n Everest pas. Dankie
  27. Thread: 140 Kw Navara

    by GPB
    Replies
    4
    Views
    1,022

    Re: 140 Kw Navara

    Nee daai 140 is vir my genoeg. Ek wonder net oor die ongelooflike bewerings wat gemaak word wat betref werkverrigting en dieselverbruik. Ek vat dit maat met n knippie sout.
  28. Thread: 140 Kw Navara

    by GPB
    Replies
    4
    Views
    1,022

    140 Kw Navara

    Is daar iemand wat n "chip" of "reprogramming" van die 140 kw Navara sal aanbeveel. Is dit die moeite of geld werd?
    By voorbaat dank.
  29. Replies
    2
    Views
    620

    Navara sigaretaansteker

    Vra weer raad by die Nissan slimmes asb. My Navara sigaretaansteker (die een langs die stuur wat altyd aan is) bly dood. Dit is nie die fuse langs die paneelkissie wat geblaas is nie daar moet iewers...
  30. Thread: Back to Nissan

    by GPB
    Replies
    6
    Views
    1,118

    Re: Back to Nissan

    Jy moes dit nooit gedoen het nie want dit sal die eerste van vele ander Nissan wees
  31. Replies
    5
    Views
    955

    Re: Navara dieselfilter

    Dankie Jakie....
    Ek het reeds die regte nuwe GUD maar iemand het be weer ek gaan n p089 fault code kry met n GUD. Wat is jou ervaring met die GUD. Dankie
  32. Replies
    5
    Views
    955

    Navara dieselfilter

    Ek soek hulp by die ervare Nissan mense asb. Kan ek 'n GUD dieselfilter op my Navara gebruik sonder komplikasies. By voorbaat dank. GPB
  33. Thread: Navara radio

    by GPB
    Replies
    0
    Views
    674

    Navara radio

    Hi Nissan manne
    Ek het 'n 2012 Navara 4x4 SE gekoop. Ek is totaal stupid om die Bluelooth en radio te gebruik. Bakkie handleiding verskil van die radio (steeds Nissan) in bakkie. Help asb.
  34. Thread: 3.0 tdci

    by GPB
    Replies
    8
    Views
    1,921

    Re: 3.0 tdci

    Daai is n baie nice bakkie. Sleep lekker, lig op diesel en baie betroubaar.
  35. Re: Tyre advice please BF Goodrich A/T vs Michelin LTX

    Probeer die Maxxis bravo 980
Results 1 to 35 of 71
Page 1 of 3 1 2 3