Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: witklipbank; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.08 seconds.

  1. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hier is die spasie vir al die tenks. 1x130liter 1x150 liter 1x70 liter, brandstof 160 liter ekstra. En die buitekombuis se kaste is in aanbou.
  2. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die invertor en aircon is geplaas.
  3. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Van die plugs bo die awningkas, binne
  4. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die bed aan die binnekant is begin om toe te maak.
  5. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die uitskuif bed met sy vensters asook die oopmaak luik met vensters.
  6. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Van agter - aan die regterkant is die gasbottelkas wat nog gebou moet word, se deur. Die stort gaan daardie kant wees. Aan die linkerkant onder is die deur vir die toilet
  7. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En die gat gaan pas oor die oopsny deel vir die deurklim
  8. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Jip. Hierdie week. Hier kan jy sien hy is gemerk waar hy gesny moet word.
  9. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Jong wegsteekplekkies is baie in daardie trok. :):)
  10. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ek moes in die trok spring en hom wegtrek terwyl Sarel hom versigtig neersit .

    Veilig op die sleepers.
  11. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Vir my was dit maar naelbyt oomblikke. Se nou iets loop skeef:(
  12. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die kabels word vasgemaak voordat die forklift hom moet optel.
  13. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Daar is gesweis en gewerk die week aan die binnekant. Baie van die elektriese werk is gedoen, Die bed se panele is vasgesweis.

    Toe word dit tyd dat die "dop"vandag afgehaal word want die tenks...
  14. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Stuur whatsapp of bel my.
  15. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Sodra hy klaar is en hopelik iewers in September, Ons sal moet met die trok en jul met daai nuwe blinkgat karavaan. :)
  16. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    As dit nie winter was nie en die dakkie bo-op daar was, het ons vannaand gaan kamp in die kamper maar Delmas is vrek koud en sal maar wag tot die dak op is.
  17. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En toe toets ons die bed uit. Matras opgesit en gaan voel hoe die bed gaan le
  18. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Uitgeskuif. Genoeg vensters vir ventilasie
  19. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die binnekant van die uitskuifbed
  20. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Weer so bietjie opdateering. Die uitskuifbed is vandag uitgetoets. Die vensters en kante is geplaas.
  21. Replies
    21
    Views
    2,339

    Re: Steel bash plate vs aluminium bash plate

    Ek kan nie veel sÍ oor die tegniese deel nie maar in 2018 het Sarel een gebou van Aluminium toe ons Van Zylspas gaan ry het. Wel hy het baie houe gevat en is hier in die werkswinkel. Sy werk gedoen...
  22. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En die groot gat ...die uitskuif queensize bed. Die is vandag ingesny en afgewerk. Nou vir die extra heavy dute slides vir die bed. Die was nogal groot werk
  23. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die venster se gat is ingesny in die badkamer gedeelte. Voor hy vasgesit kan word moet die badkamer eers geverf word.
  24. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die deur aan die buitekant
  25. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Daar is vandag weer lekker gewerk aan die ryhuis.

    Die kas vir die awning is klaargemaak en toegemaak. Nou net reg vir die awning wat van buite inpas.

    Die badkamer muur met sy deur is ook...
  26. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ai en toe kyk die trok ons vreeslik aan Saterdag middag.

    Hy roep en roep......ek en Sarel besluit om die twee kampbeddens te vat, die matras, genoeg komberse en die waaierheater, langlead en toe...
  27. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Vensters ook aan die ander kant......

    Die raam onder is vir die ingeboude afdak....
  28. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En van die vensters is ingesit. Die vensters is binne 'n oplig deksel wat kan oplig maar ook toe kan wees. Lekker vir wildkyk:)
  29. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ook aan die ander kant.
  30. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die week is verby en nog so paar dingetjies is gedoen.

    Soos ek vroeer gese het, die trap........wel om in te klim moet ek veilig voel:rolleyes:en toe het ons handvatsels aangesit om lekker aan...
  31. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ja die trok is groter maar ook baie bevoeg om daar te ry. As jy op YouTube kyk hoeveel 4x4 trokke van Zylspas doen sal jy verbaas wees, nie dat ons die beplan nie. Ons was egter nooit lief om goed...
  32. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Dankie vir almal se goeie wense.

    Ek sal more weer 'n foto neem. Die dop is nou klaar. Nou begin die vensters insny ens.
  33. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    SY neuskas.....reg vir sy naam.
  34. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    die trok vir die eerste keer buite
  35. Replies
    141
    Views
    34,431

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    nog so foto met trap
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4