Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.08 seconds.

  1. Replies
    4,845
    Views
    1,082,615

    Re: So who is going camping this weekend?

    Besig om te pak vit tankwa langnaweek. Gaan pretig wees
    583233
    583234
  2. Thread: Nog fordtjie

    by Reenen
    Replies
    20
    Views
    2,162

    Ford & Mazda Re: Nog fordtjie

    583214
    583215
    583216
  3. Replies
    695
    Views
    114,315

    Re: W123 Overlander built

    583213
  4. Replies
    695
    Views
    114,315

    Re: W123 Overlander built

    As ek 2 towbars op sit, mag ek dan tubbeld die gewig sleep?
    583144
    583145
    Want die falcon moet op trailer..
    583146
  5. Replies
    37
    Views
    1,923

    Re: Please help me fix this tractor.

    Met n skerp bytel, merk die pomp en timingcover om spoeltiming te merk.
  6. Replies
    37
    Views
    1,923

    Re: Please help me fix this tractor.

    Pretty much wat ek daar vir jou ges het...
  7. Replies
    37
    Views
    1,923

    Re: Please help me fix this tractor.

    Daardie is n baie ou starter. Die nuwer starters werk baie beter.
  8. Replies
    37
    Views
    1,923

    Re: Please help me fix this tractor.

    Draai engine met hand, kyk of engine los is
  9. Replies
    695
    Views
    114,315

    Re: W123 Overlander built

    4x4 merc se bande het opgedaag.

    Nou kan hy meer soos n G Class lyk.
    Dankie Cliff
    582829
    582830
  10. Replies
    101
    Views
    12,570

    Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Santam laat ombudsman weet dat hulle skade gaan betaal.

    Snaaks dat hulle bereid is om te herstel as skade R662 is, maar nie as skade R20 000 is.

    Ek dog helpad n geldige eis is n geldige eis,...
  11. Replies
    37
    Views
    1,923

    Please help me fix this tractor.

    Sit trekker in 4de hi, en rock agterwiel met hand. Dit is genoeg om engine genoeg te swaai.

    Of, in neutral, en draai aan fan blade met een hand, en ander hand palm op belt om belt styf te druk dat...
  12. Replies
    37
    Views
    1,923

    Re: Please help me fix this tractor.

    G629 gud ja.

    Die blare is maar algemeen as mens uit kanne diesel gooi.

    Ek sou nie eens die tenk af haal, dalk is dit baie lank se akumasie. Heel moontlik, na jy nou skoongemaak het, loop hy n...
  13. Replies
    37
    Views
    1,923

    Re: Please help me fix this tractor.

    Eerste ding. Roteer die engine n paar grade. Heel moontlik staan die pomp se follower net op die lobe van die cam, so pomp is in vol compressed mode, so dit voel of die hand lever niks doen. Roteer...
  14. Thread: Hardbody 3.2 SL

    by Reenen
    Replies
    5
    Views
    512

    Re: Hardbody 3.2 SL

    Myne was 4x4, met 31 muds. En effens gelig.
    9 km per liter.
    Baie baie spyt ek het hom verkoop
    582708
  15. Thread: Navara" kook "

    by Reenen
    Replies
    99
    Views
    7,739

    Re: Navara" kook "

    Sit n 3.5 v6 in. Beter engine
  16. Replies
    503
    Views
    64,627

    Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Praat met loud Louis., en fit n 3.5. Selfde krag, beter engine. Dink jou ecu werk daar.

    Ander 4.0 engine kos R45 ex jhb s hy.


    Wat fout met jou engine? Sal daarvan hou om so een oop te maak...
  17. Replies
    503
    Views
    64,627

    Nissans is crap en onbetroubaar.

    Wat nou fout? Weer ge-overheat, of crank bearings?
  18. Replies
    503
    Views
    64,627

    Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    En jy weet wat my opinie oor die 4 liter navara engines is.
    Maar ek is al genoeg deur navara eienaars oor vingers getik as ek my ontevredenheid met daardie engine noem.
  19. Replies
    503
    Views
    64,627

    Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Dalk vk45 roete in plaas van lexus...
  20. Thread: Nog fordtjie

    by Reenen
    Replies
    20
    Views
    2,162

    Ford & Mazda Re: Nog fordtjie

    Dit is n klompie geld wat daar staan.
  21. Thread: Nog fordtjie

    by Reenen
    Replies
    20
    Views
    2,162

    Ford & Mazda Nog fordtjie

    Nou dit is p(o)rn Net jammer so baie het low profile mags op.

    Edit: ek sien forum polisie laat nie toe dat ek porrn korrek spel
  22. Thread: Nog fordtjie

    by Reenen
    Replies
    20
    Views
    2,162

    Ford & Mazda Re: Nog fordtjie

    Dalk

    Maar meer as n back-up engine vir my back-up pypkar se v8 frod.

    Nou gaan hy doel dien as my 4x2 challenge rally kar. Kry na volg naweek internal roll cage.


    Wat ek wel kan s. As n non...
  23. Thread: Nog fordtjie

    by Reenen
    Replies
    20
    Views
    2,162

    Ford & Mazda Re: Nog fordtjie

    Hy gaan op n sleewa gesleep word agter my 1978 w123 met n 230carb enginetjie en auto box.

    Na die naweek gaan ons begin met n rollcage.
  24. Thread: Nog fordtjie

    by Reenen
    Replies
    20
    Views
    2,162

    Ford & Mazda Re: Nog fordtjie

    Daar is vir my ges die kar is warmgemaak. Maar ek het nie besef hoeveel nie.
    Hy sukkel nogals om sy krag op wiele te kry.
    Volg naweek saam met die merc trips, gaan ons baie pret h met hom.
  25. Replies
    695
    Views
    114,315

    Re: W123 Overlander built

    Vandag volgemaak.
    7.3km per liter. Meestal 140-160km/h
    5 in kar, kattebak vol gepak met bagasie en hout vir roadtrip
  26. Thread: Nog fordtjie

    by Reenen
    Replies
    20
    Views
    2,162

    Ford & Mazda Re: Nog fordtjie

    Hoe moeilik kan dit wees.



    https://youtu.be/X4F9uOsAPPg
  27. Thread: Nog fordtjie

    by Reenen
    Replies
    20
    Views
    2,162

    Ford & Mazda Re: Nog fordtjie

    Wat n gemors toe ons hom eindelik semi aan loop het...
    15 jaar terug gepark omdat hy stukkend was. Of so s die tannie



    https://youtu.be/ifW2iDsbLak
  28. Replies
    695
    Views
    114,315

    Re: W123 Overlander built

    Ek het besonders ligte voet
  29. Replies
    28
    Views
    2,012

    Re: Pajero Lexus 3UZ conversion.

    Maar moet nie noodwendig old school weg gooi nie...



    https://youtu.be/fTzmrb5Rvu4
  30. Replies
    28
    Views
    2,012

    Re: Pajero Lexus 3UZ conversion.

    So bietjie mitsu lexus fun by my op plaas.
    Just do it
    [https://youtu.be/tamqGSJaZ3g
  31. Replies
    28
    Views
    2,012

    Re: Pajero Lexus 3UZ conversion.

    Ignoreer die naysayers. Doen dit
  32. Replies
    695
    Views
    114,315

    Re: W123 Overlander built

    Sal dit love as hy ligter is as my v9x
  33. Replies
    695
    Views
    114,315

    Re: W123 Overlander built

    Net so
  34. Replies
    695
    Views
    114,315

    Re: W123 Overlander built

    90 liter
  35. Replies
    695
    Views
    114,315

    Re: W123 Overlander built

    Love n v8. 215 op n kwart tenk
    582245
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4