Search:

Type: Posts; User: MANDREAS; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.05 seconds.

  1. Replies
    9
    Views
    378

    Re: Looking for some fine steel mesh

    Henri, for all that is Holy and Good, just don't let Chas weld it back in for you;D
  2. Replies
    29
    Views
    2,682

    Re: The fabled 3500kg towing capacity

    That RV is worth more than my house:o
  3. Replies
    25
    Views
    1,489

    Re: Moving from a Tiguan to a Fortuner . . . . .

    Okay Jaco, wat jou ookal laat beter voel.

    Aan Toyota al die eer.:)

    Toyota is die beste:)

    Niks kan vergelyk word met 'n Toyota nie:)

    Toyota maak die wereld beter:)
  4. Replies
    25
    Views
    1,489

    Re: Moving from a Tiguan to a Fortuner . . . . .

    Ek dink jy is oor-sensitief. Niemand hier het die Fortuner sleg gepraat nie.
  5. Replies
    25
    Views
    1,489

    Re: Moving from a Tiguan to a Fortuner . . . . .

    Presies.

    Mens kan DALK die All-Space met die Fortuner vergelyk.
  6. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Soos ek ons Delta ken, sal ek volgende jaar die tyd dieselfde antwoord kry;D
  7. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    No question about it, Nissan is in financial doodoo and it shows.

    160kw with 550Nm would have been awesome.
  8. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Ek het my plaaslike Nissan Pupkewitz gebel om 'n toetsrit te bespreek.

    Die besonderse hulpvaardige antwoord wat ek gekry was "Oh, maybe August, I am not sure".
  9. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Not sure, but it is a very basic model with 16inch steel rims and a very basic interior layout. Power and torque is less too - 120kw and 420Nm IIRC.

    But if it comes in just at 500k, it is a ######...
  10. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Ek is nie heeltemal seker nie Dwayne, maar dit is seker moontlik. Dankie vir die vergelyking.
  11. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Net vir interessantheid:

    D23 - 140kw/3750rpm & 450Nm/1500-2500rpm

    Nuwe model: 140kw/3600rpm & 450Nm/2000rpm
  12. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Wel ek gaan letterlik van die ou model in die nuwe model inklim, so ek sal laat weet wat my ervaring was met die rygerief. Ek dink dit gaan egter 'n bietjie stywer wees.

    Ek stem ook met die LE...
  13. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Dan gaan die nuwe model jou verbaas:

    Ou model - 12,4m (kerb to kerb)

    Nuwe model - 6,7m (wall to wall) - wat de donner dit ookal beteken.
  14. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Ek het na die CO2 emmissions gekyk: D23 was om en by 181 en die nuwe model hardloop rond hier by 202.
  15. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Ek gaan vandag kyk of ek een kan vat vir 'n toetsrit.

    Hoop hulle het 'n auto op die vloer, ek is nogal nuuskurig oor die auto.

    Ek het ook die spec sheets vergelyk tussen die D23 en die nuwe...
  16. Replies
    184
    Views
    17,066

    Re: The 2021 Official 4x4 Community River Trip!!!

    Snaaks hoe lank 'n week vat as mens wag en hoe vinnig 'n week verby gaan as mens eers daar is.

    Geniet dit julle.

    Dit lyk soos 'n epic trip!
  17. Replies
    137
    Views
    21,990

    Re: I don't like NP300

    Oom Kobus, normaalweg hou ek nie van geverfde rimme nie, maar daai grys lyk flippen mooi en pas goed by die bakkie.
  18. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Die bak se lengte, diepte en breedte is meer as die huidige D23.
  19. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Ek het so 'n vermoede daai D-Max gaan bo my vermoens wees...
  20. Re: Braai Cleaner - Cobb and Potjie - (And for probably pretty much anything ever)

    Ian, does it not damage the non-stick coating?
  21. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Die 4x4 LE MT DC is BAIE goeie waarde vir geld...

    Net jammer my alu canopy gaan nie pas op die nuwe model nie.
  22. Replies
    97
    Views
    8,747

    Re: The "New" Navara...

    Ek wonder, nee wag... ek dink... ek gaan dalk die trigger moet trek hier.
  23. Replies
    35
    Views
    3,253

    Re: New BT50 launching in July.

    More so, you will probably be able to kit it out as well with that price difference.

    No doubt then that you'll have the best off-roader/overlander... IN THE WORLD (spoken with a Jeremy Clarkson...
  24. Replies
    35
    Views
    3,253

    Re: New BT50 launching in July.

    ;D
  25. Replies
    29
    Views
    2,682

    Re: The fabled 3500kg towing capacity

    I have to wonder how many of us have actually towed more than 2,1 tons for leisure purposes?

    This 3,5 tons towing capacity is like bragging about owning a Ferrari, but your wife does not want you...
  26. Replies
    35
    Views
    3,253

    Re: New BT50 launching in July.

    Die nuwe Navara D/C 4x4 LE vir 660k begin al hoe meer soos 'n bargain lyk...
  27. Replies
    91
    Views
    8,101

    Re: Wild camping: wat is dit?

    Ek gee nie om waar ek kamp nie, solank ek die see hoor (en nie Kurt Darren nie) en ek my boesman tv kan kyk, is ek gelukkig.
  28. Replies
    35
    Views
    3,253

    Re: New BT50 launching in July.

    Oom Petri, ek hoor mens kry so ene saam as jy die bakkie koop

    https://images-na.ssl-images-amazon.com/images/I/71eNv28%2BkrL._AC_UL1000_.jpg
  29. Re: Braai Cleaner - Cobb and Potjie - (And for probably pretty much anything ever)

    https://d2gg9evh47fn9z.cloudfront.net/800px_COLOURBOX3122236.jpg
  30. Re: Braai Cleaner - Cobb and Potjie - (And for probably pretty much anything ever)

    Real Men don't wipe as well.
  31. Replies
    37
    Views
    2,622

    Re: Looking to make the move to a hilux

    To be fair, I once followed a Cruiser for 720km to the coast.
    I drove everywhere it did.
    We drove on the highway.;D
  32. Re: Braai Cleaner - Cobb and Potjie - (And for probably pretty much anything ever)

    I simply let mine soak in soapy water for a few minutes and then wash it.

    Nothing worse than waking up to a dirty cob.
  33. Replies
    109
    Views
    13,634

    Re: Classic Land Cruisers

    Dis 'n netjiese Cruiser daai Genissie.
  34. Re: Brake Pad Replacement - can i do it myself ?

    Dankie, maar my vrou se polo het drom remme agter.

    Ons is cheap.
  35. Replies
    58
    Views
    5,224

    Re: Handling the soft sand in Botswana

    This is one of my main gripes with the Suzuki brand - the smallish tanks.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4