Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Leon Venter; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    14
    Views
    371

    Re: Divundu to Epupa Falls

    Enige kampplekke dalk naby Outapi
  2. Replies
    14
    Views
    371

    Re: Divundu to Epupa Falls

    Hi manne baie dankie vir die inligting en plekke ek waardeur
  3. Replies
    14
    Views
    371

    Re: Divundu to Epupa Falls

    Erwin ek stem saam met jou nou soek ek net ok kampplekke
  4. Replies
    14
    Views
    371

    Re: Divundu to Epupa Falls

    JLK dankie en ek wil sover moontlik teen die rivier bly as daar kamp plekke is
  5. Replies
    14
    Views
    371

    Divundu to Epupa Falls

    Wil tussen Divundu en Epupa kamp waar is die beste kamp plek.
  6. Thread: Dentist

    by Leon Venter
    Replies
    7
    Views
    497

    Re: Dentist

    As jy hoor op gaan gaan kyk by Inhambane by die hospitaal dalk is jy gelukkig daar
  7. Replies
    7
    Views
    871

    Re: Blinkgat camper-First Impressions

    WillyG , stem saam met jou en wat jy se een van my beste kamp toerustings wat ek nog gekoop het.
    Slaan baie maklik op en af en als is daar by jou wat jy soek.
    Was self ook al n paar plekke gewees...
  8. Replies
    12
    Views
    683

    Re: solar panel for campin

    Dit hang maar net af van hoe groot is jou yskas en wat gaan jy nog als op 12v gebruik.
    Sal se nie kleiner as 130w paneel nie.
  9. Replies
    67
    Views
    13,773

    Re: Vanishing kings (the desert lions)

    Jo dis goeie nuus dankie
  10. Re: Trip report Namibia and Botswana; August/Sept 2019

    Dankie vir die fotos en inligting
  11. Replies
    1,689
    Views
    681,370

    Re: Storms River Camp Site

    bokkem dit is baie mooi en waar is dit
  12. Re: Driving north from 3rd Bridge Botswana.

    Plaas die onder Botswana.
  13. Replies
    443
    Views
    83,047

    Re: Your 4x4 being used what its MADE FOR.

    Daar op Paindane se strand554409
  14. Replies
    29
    Views
    3,356

    Re: Pafuri, Mapai en Vilanculos

    Net nog informasie ek het oor geslaap by Casa Bufalo Mapai net deur die Limpopo rivier.
    Hazel se plek.
    Foto net voor ek deur Limpopo gery het554176
  15. Replies
    3
    Views
    536

    Re: Safety in Mozambique

    Andre geen probleem nie ek het n week trug gekom van Inhambane af
  16. Replies
    33
    Views
    3,987

    Re: New Meat Ban in Mozambique

    Ek ook die 19 Desember deur grens gevra of ek yskas het en wat is daar in toe se ja en daar is vleis in , nie eers gekyk nie.
  17. Replies
    8
    Views
    511

    Re: Beline and Pan Diane info needed

    Kan direk by Cumbini en Paidane boek.
  18. Replies
    8
    Views
    511

    Re: Beline and Pan Diane info needed

    Nou net trug gekom van Paindane af.
    Paindane het kamp plekke en die heel onder naaste aan die see het hul eie badkamed geriewe.
    En dan is daar ook mooi kamp plekke by Cumbi Lodge ook omtrent 4...
  19. Replies
    96
    Views
    12,168

    Re: Waarom kamp julle nog ?

    Geniet kamp want dit is baie lekker moet maar net mooi uitvind oor kampplek voor jy by dit gaan kamp.
    Ek geniet nou weer plekke wat nie baie besig is nie en ook nie mal pryse vra nie.
  20. Replies
    29
    Views
    3,356

    Re: Pafuri, Mapai en Vilanculos

    Regardt nee ek toe deur gery tot in die Wildtuin en toe by Mopani gaan oorslaap.
    Julle moet n mooi jaar he en goed gaan.
  21. Replies
    29
    Views
    3,356

    Re: Pafuri, Mapai en Vilanculos

    Hi Regardt hoop dit gaan goed verder met jou.
    Dit was ook lekker gewees om jou te ontmoet daar bo in Pafuri.
    En ja dat ons mekaar weer in Mosambiek kon raak loop.
    Dan is ek ook baie bly dat ek...
  22. Replies
    29
    Views
    3,356

    Re: Pafuri, Mapai en Vilanculos

    Nuus gekry van Pafuri af dat Limpopo rivier in vloed af kom nou
  23. Replies
    66
    Views
    9,932

    Re: Dooms Day-what if the GRID fails?

    Nou kan hulle net nog meer steel.
  24. Replies
    221
    Views
    722,257

    Sticky: Re: Your top camping spots close to GP

    Goeie kamp plekke vir my is.
    Dinokeng : Willems Rus , Kyleu Bush camp
    Brits : Drieberge
  25. Replies
    29
    Views
    3,356

    Re: Pafuri, Mapai en Vilanculos

    Sien Harties loop mooi oor so baie water wat in die Krokedil rivier gaan oppad Limpopo toe.
    Hoop maar hy styg nie te veel nie wil nog daar deur by Mapai man anders moet daai ferry maar verby kom en...
  26. Replies
    15
    Views
    1,826

    Re: Awesome Defender

    Justin en DP123 dankie vir die inligting en raad waardeur .
  27. Replies
    11
    Views
    983

    Re: diving/snorkling with humpgacks

    Sodwana wil nie eers verniet soontoe gaan nie was daar en nooit weer nie
  28. Replies
    11
    Views
    983

    Re: diving/snorkling with humpgacks

    Jy kan saam Whale sharks in Mosambiek snorkel daar bo by Paindane as hulle daar is.
    2017 het ons niks gesien nie en ek gaan nou weer Desember op Paindane toe.
  29. Replies
    15
    Views
    1,826

    Re: Awesome Defender

    Waar kan ek gaan kyk vir so Cruiser en F250
  30. Replies
    72
    Views
    18,284

    Re: Massive rain system Botswana. Be safe

    Bly vir julle mense daar en hoop dit reen sommer goed daar
  31. Replies
    29
    Views
    3,356

    Re: Pafuri, Mapai en Vilanculos

    Ok dis goed so man .Daar behoort seker diesel langs die pad te wees of vat jy extra kanne.
    Ja ek ry alleen
  32. Replies
    29
    Views
    3,356

    Re: Pafuri, Mapai en Vilanculos

    Hi Reeg

    Ok dis nog goeie nuus sover soos jy ook weet kan nog verander.

    En gaan julle van Mapi af deur ry Vilanculos toe in een dag.
  33. Replies
    9
    Views
    1,214

    Re: F250 Cummins

    Is baie netjies gedoen en lyk goed
  34. Replies
    2
    Views
    422

    Re: Fridge question

    Ek vries my vleis al by die huis en dan stel ek kamp vrieskas op -8 en maak vrieskas net oop om vleis uit tehaal.
    Om ys te maak dink ek -15 , maar maak ys waar jou vleis gevries is.
  35. Replies
    29
    Views
    3,356

    Re: Pafuri, Mapai en Vilanculos

    Tyd kom nou nader en sal lekker wees om deur Limpopo te ry.
    Het ook kontak gemaak met Lourens daar by Dumela so sal hom bel die 17 Des en hoor hoe lyk die rivier se water vlak.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4