Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: AJS; Keyword(s):

Page 1 of 2 1 2

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    0
    Views
    300

    Tyre swop, 285/70R17 MT for 265/70R17 AT

    Sal iemand belangstel om my te ruil vir 265/70R17 all terrain bande? Hierdie 285/70R17 mud terrains waarmee ek vandag die bakkie gekry is baie mooi en lig jou bakkie lekker, maar ek ry heel te min...
  2. Replies
    3
    Views
    290

    Power cooler for Navara 2.5tdci

    I am looking to replace my inter-cooler with the larger or power cooler offered by a company. Has anyone done this before and would you advise it?
  3. Replies
    3
    Views
    438

    Re: Navara D40 leaf springs (standard)

    More more. Baie dankie, myne is pap. 90000km later, so hulle het mooi gewerk. Ek het al self twee stelle weggegee na upgrades na after market op van my ander bakkies, so het gehoop iemand het ook n...
  4. Replies
    3
    Views
    438

    Navara D40 leaf springs (standard)

    Hi almal

    Iemand wat hulle suspensie vervang het en vir my n stel standaard vere het sal waardeer word. Nissan se prys vir nuwes is meer as wat die 4x4 ouens vra. Laat weet my sommer asb op...
  5. Replies
    1
    Views
    361

    Navara D40 2013 Service center

    Hi almal

    Ek wil graag weet waar ek my bakkie kan diens in Centurion? Is dit nodig om by Nissan te diens, waarborg het al verval?

    Baie dankie.
  6. Replies
    2
    Views
    367

    Re: Suspension kit or Air bags?

    Thanks a lot. Can you give me some examples or place where this can be done?
  7. Replies
    2
    Views
    367

    Suspension kit or Air bags?

    Hi guys

    Is there currently a system available in South Africa that makes your ride height and comfort levels totally adjustable? For example, low and comfy in town and high and strong during off...
  8. Replies
    10
    Views
    1,185

    Re: Navara d40 accessories catalog

    Can I also ask which size tyres and brand after a lift?
  9. Replies
    10
    Views
    1,185

    Re: Navara d40 accessories catalog

    Thanks a lot for the reply. I have a Conqueror Courage Trailer. So would like to go camping where ever it is possible with such a trailer. Don't want to go and do 4x4 trails and those kinds of stuff,...
  10. Replies
    10
    Views
    1,185

    Re: Navara d40 accessories catalog

    Do you think this vehicle is standard or already lifted?
  11. Replies
    10
    Views
    1,185

    Navara d40 accessories catalog

    Hi, can someone please supply me with the original catalog of accessories for the D40 or any other catalog for accessories for the D40? Also, what would you advise as an essential accessory for the...
  12. Replies
    4
    Views
    662

    Re: 3.2 de-cat opsies in Centurion of Pretoria

    Great, baie dankie!
  13. Replies
    4
    Views
    662

    3.2 de-cat opsies in Centurion of Pretoria

    Hi, wil weet of iemand my kan help met iemand of n plek wat my sal kan help om die catalytic converter uit te boor of uit te haal sonder om enige veranderinge aan te bring.
  14. Replies
    5
    Views
    1,603

    Re: Vleesbaai lang duin stories

    Ok kom ons gooi hom uit. DIt maak nogals n groot verskil. DIt was baie warm en droog toe ek daar was en dit was 12h gewees.
  15. Replies
    5
    Views
    1,603

    Vleesbaai lang duin stories

    Wie het al die lang duin in 4x2 uit gery met n gewone voertuig? Datum en voertuig? Ek was die week na die paasnaweek daar en het dit met die nuwe Ford 3.2 gedoen. In 4x4 was dit baie maklik en toe...
  16. Replies
    0
    Views
    581

    Ford & Mazda Winch plate behind existing bumper.

    Hi

    Can anyone help me with some advice on the topic? Is it possible even to fit the winch behind the existing bumper?

    Thanks
  17. Replies
    2
    Views
    728

    4x4 trails near Balito/Stanger

    I am visiting the area next week and would like to do some 4x4ing! Any suggestions?
  18. Replies
    1
    Views
    762

    Clarens, Bergwoning of Rebellie???

    Hi

    Ek is saterdag in Clarens vir n troue en wil graag n roete doen. Ek het egter net tyd om 1 roete te doen. Wat sal die beste wees, Bergwoning of Rebellie?

    Baie dankie.
  19. Replies
    6
    Views
    1,426

    BAie dankie julle! Waardeer dit!

    BAie dankie julle! Waardeer dit!
  20. Replies
    6
    Views
    1,426

    4x4 roetes in noord kaap naby kathu

    Hi almal

    ek gaan die naweek van 1 januarie na witsand kalahari lodge. Ek het egter gehoor dat die 4x4 roete daar toe gemaak is, so nou wil ek hoor of iemand weet van lekker 4x4 roetes daar naby of...
  21. Replies
    2
    Views
    773

    Hi Pablo Dankie vir die advise. Die bak is...

    Hi Pablo

    Dankie vir die advise. Die bak is 1.52m lank en 1.51m breed. Ek soek R10 000 vir die 3 saam, anders R8000 vir die roll top en roll bar combo.

    Groete,
    Braam
  22. Replies
    25
    Views
    3,457

    Het dam al bande van die begin af. Bietjie groter...

    Het dam al bande van die begin af. Bietjie groter BFs so dit werk lekker.

    Dankie
  23. Replies
    2
    Views
    773

    Armadillo roll top en rollbar.

    Hi Almal

    EK weet nie of ek regtig dit mag doen op die forum nie, maar ek het n silver armadillo roll top en rollbar asook n nudge bar vir n double cab beskikbaar. Ek was in die stad en daar het...
  24. Replies
    25
    Views
    3,457

    Baie dankie vir al die raad ouens. Waardeer dit...

    Baie dankie vir al die raad ouens. Waardeer dit regtig baie. Ek was vanoggend by ons 4x4 Megaworld om daar ook te hoor.

    Ek gaan begin met die protection van die bakkie en dit klaar maak. Dan...
  25. Replies
    25
    Views
    3,457

    Baie dankie vir al die advies sover. Ek reply...

    Baie dankie vir al die advies sover. Ek reply vanaand op al die gedagtes.

    Groete
  26. Replies
    25
    Views
    3,457

    NB Hilux 4x4 after market accessories!?

    Hi Ouens

    Ek ry my bakkie nou al n jaar lank en wil ernstig begin 4x4 trips doen. Sover is hy nog redelik standaard en wil hoor by die ouens wat al lank die goed doen watse goed die belangrikste...
  27. Thread: 10ppm

    by AJS
    Replies
    20
    Views
    4,167

    Ek het nie regtig iets agter gekom nie, maar dit...

    Ek het nie regtig iets agter gekom nie, maar dit kos dieselfde as 50ppm, so as ek dit kan kry gooi ek dit!
  28. Replies
    12
    Views
    1,716

    Hi Ryno I will phone you when I get feedback...

    Hi Ryno

    I will phone you when I get feedback from my broker!

    Thanks
  29. Replies
    12
    Views
    1,716

    Hi Land Cruiser Thanks for the reply. Hoped...

    Hi Land Cruiser

    Thanks for the reply. Hoped you could help my with a lead. At least we now know where we can find some rims!:)
  30. Replies
    21
    Views
    4,074

    Dankie julle! Ek het n slot gehad, maar sal nou...

    Dankie julle! Ek het n slot gehad, maar sal nou ook maar in vervolg die kabel ding doen. Wens net die tipe stront kan stop! Sal die donders verniel as ek eendag die kans kry!
  31. Replies
    21
    Views
    4,074

    Diefstal van spaarwiel op Hilux!!!

    Hi Almal

    My spaarwiel is die naweek in Cresta Mall se parkering gesteel. Binne n uur gedoen en in die 'covered parking area'. Wil maar net almal waarsku van dit omdat ek dink dis n groep mense...
  32. Replies
    12
    Views
    1,716

    Hi Land Cruiser I was wondering where you...

    Hi Land Cruiser

    I was wondering where you found the rims that you have at the moment? My spare wheel was stolen from my bakkie this weekend in Joburg and if you could help me with a name or place...
  33. Thread: Hilux 17" mags

    by AJS
    Replies
    0
    Views
    575

    Hilux 17" mags

    Ek wil hoor of iemand miskien sal belangstel in my stel van 5 Hilux 2013 17" mags?
  34. Replies
    1
    Views
    999

    Best Chip for Hilux???

    Ek het my nuwe Hilux vrydag ontvang en wil graag hoor by almal wat is die beste plug and play chip vir hom en ook asb hoekom. Ek het die 3.0l D-4D 4x4.
  35. Thread: New User: AJS

    by AJS
    Replies
    1
    Views
    118

    New User: AJS

    Introduce yourselfName
    Braam Swanepoel Family details
    Single male, busy with my PhD in Radio-Pharmacy Vehicle details
    Toyota Hilux D-4D 4x4 Vehicle Mods
    Increased tyre size to...
Results 1 to 35 of 44
Page 1 of 2 1 2