Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: witklipbank; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.07 seconds.

  1. Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Baie dankie maar ek moet erken ek het die plek verwar met Kambiki lodge. Jammer ouens
  2. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En toe kry hy sy naam...:D

    Ons moes die sticker plak voor hy die naweek terug gaan op die trok, dan is hy te hoog.

    Dit is met groot vreugde dat ek sy naam wys
  3. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Van die ander kant af.
  4. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Daar is steeds vandag gewerk aan die tenks en die kaste wat onder gemonteer word.
  5. Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Ek weet van Khamkirri maar toe ons verlede jaar daar verby is, was hul hekke gesluit. Ek het toe gebel en is meegedeel hul is toe. Dit is juis die plek waarna ek soek.

    Het jy dalk 'n tel no...
  6. Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Ons wil vlg jaar daar ry. Oppad Kgalagadi toe.
  7. Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Nee dit is heel uit die pad uit dankie.
  8. Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Ek verstaan maar ons reisgenote wil die teerpad hou.
  9. Re: Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Het hul kampplek? Ek het navraag gedoen en hul se hul het nie kampplek nie.
  10. Kampplek tussen Olifantshoek en Upington

    Ek het nou omtrent gesoek maar kry niks kampplek tussen Olifantshoek en Upington nie. Weet iemand dalk van so plek? Ons soek basies net staanplek vir 2, ons ryhuis en bakkie met mobi lodge. Het...
  11. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die bou van die tenks vorder ook baie fluks.....
  12. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Toe veilig deur...
  13. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Vandag was die GROOT dag....deurgesny na die cab van die trok. Patric was baie bang maar dit suksesvol gedoen. Hier begin die sny proses
  14. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Hier is die spasie vir al die tenks. 1x130liter 1x150 liter 1x70 liter, brandstof 160 liter ekstra. En die buitekombuis se kaste is in aanbou.
  15. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die invertor en aircon is geplaas.
  16. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Van die plugs bo die awningkas, binne
  17. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die bed aan die binnekant is begin om toe te maak.
  18. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die uitskuif bed met sy vensters asook die oopmaak luik met vensters.
  19. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Van agter - aan die regterkant is die gasbottelkas wat nog gebou moet word, se deur. Die stort gaan daardie kant wees. Aan die linkerkant onder is die deur vir die toilet
  20. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En die gat gaan pas oor die oopsny deel vir die deurklim
  21. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Jip. Hierdie week. Hier kan jy sien hy is gemerk waar hy gesny moet word.
  22. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Jong wegsteekplekkies is baie in daardie trok. :):)
  23. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Ek moes in die trok spring en hom wegtrek terwyl Sarel hom versigtig neersit .

    Veilig op die sleepers.
  24. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Vir my was dit maar naelbyt oomblikke. Se nou iets loop skeef:(
  25. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die kabels word vasgemaak voordat die forklift hom moet optel.
  26. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Daar is gesweis en gewerk die week aan die binnekant. Baie van die elektriese werk is gedoen, Die bed se panele is vasgesweis.

    Toe word dit tyd dat die "dop"vandag afgehaal word want die tenks...
  27. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Stuur whatsapp of bel my.
  28. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Sodra hy klaar is en hopelik iewers in September, Ons sal moet met die trok en jul met daai nuwe blinkgat karavaan. :)
  29. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    As dit nie winter was nie en die dakkie bo-op daar was, het ons vannaand gaan kamp in die kamper maar Delmas is vrek koud en sal maar wag tot die dak op is.
  30. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En toe toets ons die bed uit. Matras opgesit en gaan voel hoe die bed gaan le
  31. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Uitgeskuif. Genoeg vensters vir ventilasie
  32. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Die binnekant van die uitskuifbed
  33. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Weer so bietjie opdateering. Die uitskuifbed is vandag uitgetoets. Die vensters en kante is geplaas.
  34. Replies
    21
    Views
    2,436

    Re: Steel bash plate vs aluminium bash plate

    Ek kan nie veel sÍ oor die tegniese deel nie maar in 2018 het Sarel een gebou van Aluminium toe ons Van Zylspas gaan ry het. Wel hy het baie houe gevat en is hier in die werkswinkel. Sy werk gedoen...
  35. Replies
    152
    Views
    38,992

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    En die groot gat ...die uitskuif queensize bed. Die is vandag ingesny en afgewerk. Nou vir die extra heavy dute slides vir die bed. Die was nogal groot werk
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4