Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: GWM Steed 2.8 TC; Keyword(s):

Page 1 of 8 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    46
    Views
    9,258

    Re: Whats the mileage on your GWM

    2008 2.8tc got 196000km on replaced alternator and still running like a train
  2. Replies
    9
    Views
    1,255

    Re: Slow reaction time on throttle

    Dieselfde op my 2.8.Mens leer maar anders bestuur met die geval.Jy sal gewoont raak daar aan vat bietjie tyd om gewoont te raak.
  3. Replies
    12
    Views
    2,329

    Re: Pedal Box

    If there is one thing i would realy like is if there is somebody out there that can re map the gwm ecu because i have asked before and according to some people they cant find a way to rewrite the map...
  4. Replies
    12
    Views
    2,329

    Re: Pedal Box

    I have heard that twice or more times but can a plug and play chip realy set the perimeters out on a standard ecu?I and i think alot of other people would like to know for sure if it is possible.Not...
  5. Replies
    30
    Views
    4,643

    Re: Catalytic convertor removal.

    Yes it is so.You can adjust the rod on the actuator if it allows you but it will only allow you so much then there will be no difference because you have to give more fuel to balnce with the airflow...
  6. Replies
    12
    Views
    2,329

    Re: Pedal Box

    All aftermarket chips stays in the perimeters of the vehicle map and does not give more feul etc.What it actualy does is advancing the timing at a certain point and fooling the air flow metre and...
  7. Replies
    12
    Views
    2,329

    Re: Pedal Box

    Yes Fluffy agreed......a chip can make a difference but then you have to go fulk house on those upgrades.By meaning that you put in a proper system which overrides the whole standard ecu.By saying...
  8. Replies
    30
    Views
    4,643

    Re: Catalytic convertor removal.

    The wastegate can be controlled by the ecu.But i dont believe on any of these steed lorries.I might be mistaking but think all of them has got a manuel actuator and all are internall wastegates.If it...
  9. Replies
    30
    Views
    4,643

    Re: Catalytic convertor removal.

    And another important instrument on a diesel is the downpipe.No use fitting a 76mm freeflow if the downpipe is 54mm.Whatever size the downpipe is that is what you wilk get on the end of the...
  10. Replies
    30
    Views
    4,643

    Re: Catalytic convertor removal.

    The turbo will only overspool if given more fuel then supposed to.Which you cant do because it is regulated by rhe ecu.And yes the best exhaust for a turbo is no exhaust.So the less restriction in...
  11. Replies
    64
    Views
    18,763

    Re: EGR a source of over fuelling

    Jip net soos jy sÍ.
  12. Replies
    7
    Views
    1,208

    Re: Inline fuel filter use on diesel??

    Ek het klaar een die naweek op gesit.Net gewonder of iemand dit al klaar probeer het en wat is die resultaat.Daar kan nie veel fout gaan nie.Daai plastiek inline filters is nogal robust.Ek sal maar...
  13. Replies
    7
    Views
    1,208

    Re: Inline fuel filter use on diesel??

    Nie alle diesels het elektroniese lift pumps in die tank nie.Ek praat nou maar van die modele sonder.Ek dink ook nie n liftpump druk meer as 4.0bar nie.Ek kan verkeerd wees maar hy is gewoonlik net...
  14. Replies
    7
    Views
    1,208

    Re: Inline fuel filter use on diesel??

    Nee jy verstaan nie.Ek het gesÍ voor die diesel filter daar is geen pressure nie.Maw van die tank af voor die filter.En nee n gud fuel injection filter E67 part no is glad nie eers naby so duur nie.
  15. Replies
    7
    Views
    1,208

    Re: Inline fuel filter use on diesel??

    Verstaan ek reg as jy sÍ n petrol filter kos R2000?
  16. Replies
    7
    Views
    1,208

    Inline fuel filter use on diesel??

    Dag sÍ manne.Het julle al ooit gewonder oor die volgende?As julle het deel dan bietjie meer info.
    As diesel dikker as petrol is dan beteken dit dan dat die microns op n diesel filter groter is as op...
  17. Re: Steed 3 2.8TCI EGR blocking : Need help Please.

    Doen jouself n guns en haal sommer maar net alles af van die begin af.Minder goed om oor te worry as jy die rocker cover moet afhaal om valves te check en stel.Maak net twee blanking plates en maak...
  18. Replies
    4
    Views
    1,458

    Re: 2.8 TCi into limp mode

    [QUOTE=Whiskey Charley Zulu;3279835]Hi guys, I've had it a couple of times where my bakkie goes into limp mode for like 5 second and then back to normal, eventually noted it only happens when fuel...
  19. Replies
    9
    Views
    1,731

    Re: Engine coolant temp.

    Dankie relec dit gee min of meer n goeie idee van temp.
  20. Replies
    9
    Views
    1,731

    Re: Engine coolant temp.

    Dankie Relec
  21. Replies
    9
    Views
    1,731

    Engine coolant temp.

    Dag sÍ manne.Na al my onlangse probleme met die lorrie wat ek toe nou opgelos het het ek nou n ander ding ervaar.Ek het lank terug die egr afgehaal en die twee pypies wat na die egr cooler toe gaan...
  22. Re: Battery light stays on but alternator charges

    Ok het die rectifier geruil en nou is die liggie dood soos hy moet wees.Een van die diodes het gegroet.
  23. Replies
    17
    Views
    1,222

    Re: No2 cylinder injector failure?

    Nee soek nog daai probleem,ek konn los voltage regulator kry gaan hom saterdag vervang en kyk.Gaan eers die battery laat toets
  24. Replies
    17
    Views
    1,222

    Re: No2 cylinder injector failure?

    My lorrie se harnas was seker op n maandag of vrydag aanmekaar gesit lol.
  25. Replies
    17
    Views
    1,222

    Re: No2 cylinder injector failure?

    Dit is die plug wat op die fuse box lid sÍ engine cable heel aan die linker kant.Daar is drie plugs abc (word n molex connector genoem)Ditwas die groot vierkantige een engine cable A.Al die injectors...
  26. Replies
    17
    Views
    1,222

    Re: No2 cylinder injector failure?

    Pierre nee het nie aan hom gekarring nie.Lyk asof hulle nooit mooi ingedruk was nie.Want toe ek aan hulle trek toe trek van hulle amper heeltemaal uit.Toe druk ek hulle net weer mooi in met n baie...
  27. Replies
    17
    Views
    1,222

    Re: No2 cylinder injector failure?

    And voila!!!!
    Het probleem gekry.MOLEX PLUG in fuse box Engine cable A se pin outs van die injectors het uit getrek.Dankie Vader.
  28. Replies
    17
    Views
    1,222

    Re: No2 cylinder injector failure?

    Ok so ek het die volgende getoets met multimeter terwyl ek die enjin draai met sleutel.
    Injector 1 =1.2volt
    Injector 2=0.056volt
    Injector3=1.2volt
    Injector4=0.894volt
    So m.a.w my injector...
  29. Replies
    17
    Views
    1,222

    Re: No2 cylinder injector failure?

    As jy my min of meer kan sÍ hoe om te kyk sal ek dit opreg waardeer.Ek verstaan hulle werk tot en met 5volt niks meer nie.
  30. Replies
    17
    Views
    1,222

    Re: No2 cylinder injector failure?

    Ok gaan die alternator afhaal en laat toets.En dit dan uit sort.Wat is die kanse dat my injector op gepak het?Sal die battery ook laat toets.Kan nie met die voertuig ry nie hy loop op 3 cylinders.
  31. Replies
    17
    Views
    1,222

    No2 cylinder injector failure?

    Ok so dinge staan so.Eers is dit die battery liggie wat nie doodgaan nie en nou no2 injector wat gedooi het oppad huistoe.Boys ek het nou baie raad nodig asb!!!Hoe weet ek of die injector self...
  32. Re: Battery light stays on but alternator charges

    Ek is baie seker is nie die battery nie.Was vanoggend 12.60 volt voor ek gestart het.
  33. Re: Battery light stays on but alternator charges

    Ek hoor wat julle sÍ.Die alternator wat nou in is het ek splinternuut o 2jaar terug gekoop en toe ek hom in gesit het was die volt lesing 14.20 volts.Dit kan ek goed onthou.Dan moet ek ook by sÍ dat...
  34. Battery light stays on but alternator charges

    Dag sÍ manne.Hier is nou vir my n baie rare ondervinding.Die lorrie start en die volt lesing op die battery is 14.20volts sonder ligte ens. aan.Dan hier kom die onverklaarbare senario.Die battery...
  35. Replies
    10
    Views
    2,911

    Re: Engine Indicator Light on

    When it idles pump the brake pedal repeatedly but do it quite hard and check if it goes away.
Results 1 to 35 of 259
Page 1 of 8 1 2 3 4