Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Sorrie; Keyword(s):

Page 1 of 18 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Thread: Caravan movers

    by Sorrie
    Replies
    17
    Views
    3,589

    Re: Caravan movers

    Best investment you can make. I have the Ewiks fitted to my Classique and it works 100%. It is more noisy than the PowrTouch but it cost a lot less. Unfortunately not a remote system.
  2. Replies
    1,048
    Views
    522,567

    Poll: Re: How many Ford Ranger T6 Owners / How many problems

    Ek het dieselfde probleem gehad. Ek was 3 maande laat en my waarborg was summier gekanselleer. 'n Lang brief aan Ford geskryf, bitterlik gehuil, en hulle het hom heringestel op 75%. Die handelaar in...
  3. Replies
    20
    Views
    3,908

    Re: Corrupt Police in Lesotho

    Happened to me in Botswana 3 weeks ago. Traffic police demanded P500, eventually accepted P150. :mad:
  4. Replies
    27
    Views
    2,413

    [QUOTE=Chris Stoffel;3015576] Ek het hom...

    Ek het hom jare laas gesien toe ons nog saam fiets gery het. Ek het daardie jare nog vir ,n mty gewerk wat 'n werkswinkel gehad het wat hardheid van metale kon toets. Ou Eddie het altyd sy lemme daar...
  5. Replies
    27
    Views
    2,413

    [QUOTE=Chris Stoffel;3015542]Ken jy vir Eddie? Hy...

    [QUOTE=Chris Stoffel;3015542]Ken jy vir Eddie? Hy bly in Pellissier, maak messe?[/QUOTE


    Praat jy van Eddie Scott ?.
  6. Replies
    21
    Views
    3,740

    I tow a Classique approx. 1300kg @ 100 kph. in...

    I tow a Classique approx. 1300kg @ 100 kph. in manual mode 5th gear.
  7. Replies
    21
    Views
    3,740

    Mine is a 2013 model. I drive like an old man ;D...

    Mine is a 2013 model. I drive like an old man ;D to save fuel. Consumption as follows: in town not towing 10L/100km - towing open road 15L/100km, but I will never buy anything else.
  8. Replies
    27
    Views
    2,413

    39mm geval hier by my.

    39mm geval hier by my.
  9. +10000. True words spoken by Stranger. Thanks for...

    +10000. True words spoken by Stranger. Thanks for all the help given to me in the past. Enjoy the new office, maybe we'll see you when visiting Maun in April next year. Regards
  10. Replies
    86
    Views
    13,800

    Ek wonder of dit nie hy was wat gisteraand in...

    Ek wonder of dit nie hy was wat gisteraand in Brakpan gesien is nie. ;D
  11. Replies
    3
    Views
    1,464

    Ons het nou by no13 gestaan. Lekker plek met baie...

    Ons het nou by no13 gestaan. Lekker plek met baie koelte bome
  12. Replies
    1,048
    Views
    522,567

    Poll: + 1. Dit was van dag 1 af net 'n groot plesier en...

    + 1. Dit was van dag 1 af net 'n groot plesier en nou 2 jaar later 'n nog groter plesier.
  13. Thread: Drop Plate

    by Sorrie
    Replies
    14
    Views
    3,253

    Less than R300 at Midas.

    Less than R300 at Midas.
  14. Replies
    4
    Views
    1,302

    Uys, volgens hierdie link is dit M12 x 1.5 ...

    Uys, volgens hierdie link is dit M12 x 1.5

    http://www.wheel-size.com/size/ford/ranger/
  15. Replies
    1,048
    Views
    522,567

    Poll: @JacoE Anders as wat jy dink, het ek jou nie...

    @JacoE

    Anders as wat jy dink, het ek jou nie verkleineer nie en het beslis nie nodig om my manlikheid te bewys nie, Ek weet nie hoe jy hierdie twee bymekaar uitbring nie. Al wat vir my vreemd is,...
  16. Replies
    1,048
    Views
    522,567

    Poll: Ek het al gedink hy het 'n Ranger gekoop omdat hy...

    Ek het al gedink hy het 'n Ranger gekoop omdat hy so op die Ford forum boer.
  17. Thread: T6 3.2 service

    by Sorrie
    Replies
    9
    Views
    1,215

    Ek het myne op 28000 km gevat vir sy 30000 km...

    Ek het myne op 28000 km gevat vir sy 30000 km diens. Ek het die handelaar verduidelik dat ek oor 'n maand omtrent 7000 km gaan ry en ek wil nie moeilikheid h met die waarborg nie. Hulle het eers...
  18. Replies
    9
    Views
    1,870

    Leon, ek het een nag opgestaan om te kyk wat kan...

    Leon, ek het een nag opgestaan om te kyk wat kan ek sien. Natuurlik niks gesien nie behalwe nagapies wat om die sleepwa gesit het. My buurman vertel my toe dat hy die vorige aand 'n oproep moes maak...
  19. Replies
    14
    Views
    1,602

    Hyades, jy mag hom oor 'n kort afstand sleep bv....

    Hyades, jy mag hom oor 'n kort afstand sleep bv. 50 km teen maks 80 kpu.
  20. Replies
    9
    Views
    1,870

    Ek sal weer daar gaan kamp. Daar is net , ek...

    Ek sal weer daar gaan kamp. Daar is net , ek dink, 10 plekke. Ons het op no 9 gestaan. Die kamp is heeltemal oop behalwe vir olifante.
  21. Replies
    1,048
    Views
    522,567

    Poll: Thanks for the info. Now you're excused and stay...

    Thanks for the info. Now you're excused and stay away from the Ford forum.
  22. Replies
    39
    Views
    9,986

    Ford & Mazda Handelaar het myne vervang op 30k diens. Gratis...

    Handelaar het myne vervang op 30k diens. Gratis en verniet ;D
  23. Replies
    7
    Views
    1,189

    In Augustus daar gekamp. Dit is die lekkerste...

    In Augustus daar gekamp. Dit is die lekkerste plek om te wees.
  24. Thread: Takla air jack

    by Sorrie
    Replies
    19
    Views
    9,276

    + 1000. It's more than 2x the price.

    + 1000. It's more than 2x the price.
  25. Replies
    140
    Views
    52,930

    Ford & Mazda Hierdie ouens moan "in seisoene". Dit was nou...

    Hierdie ouens moan "in seisoene". Dit was nou lank stil en dieselfde groep moan nou weer. Oor 'n paar maande is dit weer stil.
  26. Thread: Ranger shocks

    by Sorrie
    Replies
    16
    Views
    2,540

    Hi Muggins, which model is yours

    Hi Muggins, which model is yours
  27. Replies
    140
    Views
    52,930

    Ford & Mazda +1000

    +1000
  28. Het die pad so 3 weke gelede gery. Dit is 'n 4x4...

    Het die pad so 3 weke gelede gery. Dit is 'n 4x4 pad, hoewel daar platkarre ook gery het, maar daar is nie meer 'n pad nie.
  29. Replies
    28
    Views
    3,270

    No - country wide

    No - country wide
  30. Replies
    26
    Views
    2,859

    Ons was gedurende Junie skoolvakansie by Die...

    Ons was gedurende Junie skoolvakansie by Die Eiland. Geen dagbesoekers toegelaat nie. Dit is net die see wat daar kort. Die voordeel van Die Eiland is dat sy swembad seker 6 keer groter is en dat...
  31. Thread: Moana Leeza

    by Sorrie
    Replies
    42
    Views
    3,073

    Ford - swak verf >:D>:D

    Ford - swak verf >:D>:D
  32. Replies
    26
    Views
    2,859

    Het nou vir die laaste 2 weke in Oktober by...

    Het nou vir die laaste 2 weke in Oktober by Natalia gebly in 'n woonstel. Ek is nie so positief oor die plek nie. Naweke kan 'n mens nie beweeg op die plek nie want vanaf Vrydag oggend kom daar 2...
  33. Thread: Genoeg Gehaat

    by Sorrie
    Replies
    134
    Views
    16,983

    @Grips, miskien moet ons eerder vir die manne 'n...

    @Grips, miskien moet ons eerder vir die manne 'n spel-kursus aanbied. Elke keer as ek hierdie "thread" sien, wonder ek hoekom Dp genoeg gehaat het. Dan sien ek hy bedoel "genoeg gehad" ;D
  34. Replies
    27
    Views
    3,637

    Ivan, wat is die jongste nuus oor jou "probleem...

    Ivan, wat is die jongste nuus oor jou "probleem kind"
  35. Replies
    237
    Views
    20,484

    Jare gelede het ek gelees van 'n joernalis wat op...

    Jare gelede het ek gelees van 'n joernalis wat op 'n motorskou vir 'n Rolls Royce verteenwoordiger gevra het wat is sy "horse power", en die verteenwoordiger het net ges "sufficient, adequate". Ek...
Results 1 to 35 of 597
Page 1 of 18 1 2 3 4