Search:

Type: Posts; User: Leon Venter; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Re: Is a portable braai a necessity when overlanding.

    Ek het presies die selfde braai in my kamper en werk goed want ons kamp gereeld by plekke waar daar nie braais is nie.
  2. Replies
    5,322
    Views
    1,215,385

    Re: So who is going camping this weekend?

    Die langnaweek kamp by Bush n Buck
  3. Replies
    29
    Views
    3,557

    Re: Cumbini Resort by Gunjata

    Plek geboek by Cumbini kamp van 19 Desember tot 3 Jan.
  4. Re: Who can renovate a popup caravan for me?

    Slow Ranger as jy nie reg kom nie daar is plek in Roodepoort wat karavane herstel
  5. Replies
    5
    Views
    599

    Re: 4x4 Campsites that offer fishing

    Probeer Eastco langs vaalrivier net buite Parys.
  6. Replies
    143
    Views
    12,494

    Re: The new Ford - VW bakkie thread

    A1ex , glo nie hulle sal lank hou nie lyk baie soos karre sag gebou.
  7. Replies
    86
    Views
    6,923

    Re: What do you want from ablutions

    Solank die badkamer geriewe skoon is en daar is water om te stort is ek gelukkig.
  8. Replies
    26
    Views
    1,798

    Re: 79 Cruiser tow capacity

    Ek weet my F250 mag en kan 3500kg maklik sleep weet nie of die cruiser dit mag sleep nie.
  9. Replies
    60
    Views
    4,480

    Re: Who does the best tunes?

    Andrew gaan hoor by SAC dalk kan hulle jou help.
  10. Re: What batteries for a 5kva inverter/charger

    Nambro ek ken nie lithium batterye nie , kan jy my dalk se waar het jy die 120ah lithium battery gekoop en naam van battery asb.
    Ek gebruik lead acid batterye op oomblik.
  11. Replies
    4
    Views
    1,010

    Re: Kubu4x4-New KZN Branch Ballito

    Janie mag dit net goed gaan daar ook met jou besigheid.
  12. Replies
    6
    Views
    3,599

    Re: Burkina Faso

    Ja nee die hitte is weer oppad hier begin na 40 grade se kant toe gaan.
  13. Replies
    15
    Views
    2,291

    Re: Underbody spray photos

    rangerover where did you buy the Dinitrol please. I just check Amazon are selling the spray cans.
  14. Replies
    6
    Views
    361

    Re: Trailer tent cover

    TheManiac dit is die plek daai en praat met Amir die eienaar. Hy doen al my canvas werk.
  15. Replies
    6
    Views
    361

    Re: Trailer tent cover

    TheManiac daar is n plek net na long weekend robot selfde kant as winkel oppad Roodepoort in die diens pad langs ontdekkers.
    Amir is die eienaar doen goeie werk.
  16. Replies
    65
    Views
    26,782

    Re: My DIY camper build

    Paul dit lyk baie goed en die raptor spray gaan mooi lyk.
  17. Replies
    1,225
    Views
    347,509

    Re: Jurgens XCape

    Landy nou weet jy dit is darm reg gedoen. Ja en daar is baie sulke mense daar buite wat nie meer trots het in hulle werk wat hulle doen nie.
  18. Replies
    12
    Views
    1,231

    Re: Slide on canopies

    Max , ek het n kamper wat ek agter op my bakkie op skuif en afhaal en doen dit alleen.
    Sarel van Blinkgat produkte het my kamper gebou en ek is baie tevrede met die kamper.
    Was al in n paar...
  19. Replies
    1,225
    Views
    347,509

    Re: Jurgens XCape

    Ai dis nie lekker nie want mens betaal klomp geld vir die karavaan en vertrou wat die verkoops man vir jou se dat als reg is.
  20. Replies
    33
    Views
    2,625

    Re: Towing a Conqueror Commander

    Pieter baie geluk en mag julle baie gaan kamp en geniet hom.
  21. Replies
    327
    Views
    106,298

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Elize jammer om dit te hoor man ai dit is groot skade.
    Maar soos jy se julle gaan le nie die lewe gaan aan en julle gaan amper weer toer. En dankie vir die mooi fotos dit is mooi.
  22. Replies
    800
    Views
    198,887

    Re: Picture of your bike!

    Boerbok dis n mooi XT daai hoor en soos jy se geniet hom.
  23. Replies
    1,782
    Views
    1,547,284

    Re: Share your DIY Camping gadgets

    AJB , dit lyk netjies en ek hou van jou Battery stelsel.
  24. Replies
    3
    Views
    367

    Re: Bush n Buck kamp

    Ian dankie vir jou inligting.
  25. Replies
    3
    Views
    367

    Bush n Buck kamp

    Wie het al by Bush n Buck gekamp sien is net buite Brits en hoe is die plek.
    Sien hy het ook kamp plekke met privaat amblusie geriewe.
  26. Replies
    41
    Views
    4,517

    Re: Camp Table (Wood/Plastic/Aluminium)

    Sarel het vir my n aluminium tafel gemaak en werk baie goed.
  27. Replies
    60
    Views
    7,710

    Re: New Ranger V6 diesel

    Rustie , nou wat moet ek dan doen met my 7.3 V8 diesel hy sleep enige iets maklik
  28. Re: Are the LC 70 series V8's really THAT problematic in Africa?

    Ja hier is baie 4.2 cruisers wat hier bo rond ry. Die Cruiser 4.2 waarmee ek ry het ek nuut gekry hier bo en staan nou so te se op 200000 km en hy loop nog mooi.
    En ek doen werk hier bo in 4...
  29. Re: Are the LC 70 series V8's really THAT problematic in Africa?

    Ek werk hier bo in Wes Afrika. Die V8 cruiser,s ry nie lank nie.
    Op die site waar ek is is twee 200 cruiser staan meer as wat hulle ry vandat dit 2 jaar trug op site aan gekom het. As dit nie met...
  30. Re: Summer rains, is this unusual or just a reset.

    Christo is reg dankie. Ja ek was daar begin 2010 omtrent die selfde tyd as nou toe was hy redelik vol gewees.
  31. Re: Summer rains, is this unusual or just a reset.

    Christo jy dalk enige fotos of video,s van Boegoeberg dam dalk.
  32. Re: Summer rains, is this unusual or just a reset.

    Jors dankie vir al jou YouTube videos
  33. Replies
    1,106
    Views
    166,010

    Re: Impressed with China Pure Sine Wave Inverter

    Wylie E , ek stem saam met wat jy se hulle gee nie mee om nie.
  34. Re: Jurgens Sliptream owners modifications and changes

    Ek n slipstream gekoop.
    Sal so paar goed op hom doen so met die tyd.
    En wie van julle het dalk al n 270 awning op gesit en fotos asb.605068
  35. Thread: Orania

    by Leon Venter
    Replies
    50
    Views
    5,414

    Re: Orania

    Petri ek het ook so paar jaar trug daar gaan draai maak oppad Weskus toe.
    Ek sal nooit daar gaan bly nie nie eers verniet nie daai mense het my omtrent uit gekyk toe ek daar rond gery het , en toe...
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4