Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: nicodwt22; Keyword(s):

Page 1 of 6 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    1
    Views
    188

    Re: Spanner liggie en brandstof verbruik

    Spaner liggie is af. Oorsaak van ligie was die brieklig fuse het hom vervang en liggie is dood.
    Nou is dit nog net die brandstof verbuik
  2. Replies
    1
    Views
    188

    Spanner liggie en brandstof verbruik

    Goeie middag.

    My hover 2.5tci is op 79k km gediens wat nou so 3k km trug is.
    Van die diens af is my voertuig swaar op brandstof waar ek voor heen so tussen 12-13km/l gekry het kry ek miskien nou...
  3. Replies
    4
    Views
    336

    Re: Steed 2.8 PCV valve

    ek dink hierdie is n nader voorbeeld van die valve waarna jy opsoek is dit is op n NP300 wel maar gee dalk idee warvoor om te kyk538500
  4. Replies
    4
    Views
    336

    Re: Steed 2.8 PCV valve

    Goeie middag.
    ek is nie seker wat n PCV valve is nie maar dit wat ek vestaan aan wat google my kon verduidelik neem ek aan dit is die ding. hy behoort met ruber pyp aan jou intake gekopel word an...
  5. Replies
    6
    Views
    455

    Re: Imjectors Repair or replace

    Ek weet met myne het ek "error code" gekry met n diagnostic mar hul toets dit gewoonlik eers en se of dit wel moeg is of nie.
  6. Replies
    6
    Views
    455

    Re: Imjectors Repair or replace

    Goeie naand.
    Ek sien jy is van louis trichardt af.
    Die beste gaan wees om injectors na J&A Diesel te vat ek kan nie presies onthou wat hul vra om te recon nie maar dit is meer as helfte goedkooper...
  7. Replies
    2
    Views
    522

    Re: Centerportion

    Baie dankie dit sal beslis help ek het n vermoede gehaat sou Toyota parte gebruik een van my vriende bou n jeep cj5 en selfs hy het oorgegaan na Toyota difs en toe net die center portion verander. Ek...
  8. Replies
    8
    Views
    1,025

    Re: Gwm hover warm start

    Kar is gediens en hy start nou maklik as hy warm is sonder probleeme. Het wel nou gesien as hy koud is die oggend vat hy langer om te start en is verskriklik lui. Het sy 80k km diens gehaat. 2 x...
  9. Replies
    3
    Views
    430

    Re: 2012 steed 2.5 tdci starter alternator

    https://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=314703

    GWM Steed 3 alternator replacement
  10. Replies
    3
    Views
    430

    Re: 2012 steed 2.5 tdci starter alternator

    Dit is nou slegte nuus. Ek wonder of jy nie dalk 1 by Bosch sal kry nie want as ek dit reg verstaan is dit tog n Bosch alternator. Ek praat onder korreksie maar iewers op forum het ek gelees van...
  11. Replies
    8
    Views
    1,025

    Re: Gwm hover warm start

    Baie dankie ek sal ook die starter laat toets
  12. Replies
    8
    Views
    1,025

    Re: Gwm hover warm start

    Baie dankie. Kar moet binnekort gediens word so ek sal eers dien voor ek die diesel pomp laat toets
  13. Replies
    8
    Views
    1,025

    Re: Gwm hover warm start

    Goeie middag.
    Is daar geen persoon wat soortgelyk probleem ervaar het nie. Ek het al begin om het soek na oplossings maar vind niks wat verkeurd lyk nie volgende opsie is diesel pomp toets en...
  14. Re: Selling your GWM? Maybe someone can buy some accessories...

    Just to put it out there i have a set of OEM 17" aloy mags on my hover looking to trade them for 16" steel rims OEM rims is fine.
  15. Replies
    46
    Views
    9,319

    Re: Whats the mileage on your GWM

    78600km op my 2011 hover 2.5tci
  16. Replies
    2
    Views
    603

    Re: Clutch slave cylinder

    Hulle het gese het glad nie so iets nie het nie eers n part nomer nie. Stel voor ek gaan maar agente toe
  17. Replies
    35
    Views
    4,086

    Re: How NOT to connect a 24V battery

    Ok so the way i see this picture or wiring diagram.
    1. The charger is shorted so i do not se a way it wil charge the battery unless there is a diode of some sort not illustrated.
    2. The short...
  18. Replies
    2
    Views
    603

    Clutch slave cylinder

    Good evening.
    Im looking for a slave cylinder for hover 2.5tci 2011 model. Does anyone know where in pta i could find one.

    Thanks
  19. Thread: Trade thread

    by nicodwt22
    Replies
    1,679
    Views
    350,842

    Sticky: Re: Trade thread

    Vintage compressor needs some attention. I dont know if its working kondition the moter isn't strong enough. Open to offers527705527706
  20. Replies
    5
    Views
    429

    Series I Re: Series 3 swop

    My uncle has n Series 1 project but doubt that he will ever get rid of it has many years of work on it and still happy. Wish 1 had n Series 1 to swap [emoji16]
  21. Replies
    0
    Views
    138

    Spare wheel needed

    Good evening.

    Im looking for a steelrim to be used as n spare on my trailer. 5x140 pcd. The inside of weel stud to the outside of next stud measure 82.5mm.

    Im not realy concerned about the...
  22. Thread: Trade thread

    by nicodwt22
    Replies
    1,679
    Views
    350,842

    Sticky: Re: Trade thread

    Good evening.

    Im looking for a steelrim to be used as n spare on my trailer. 5x140 pcd. The inside of weel stud to the outside of next stud measure 82.5mm.

    Im not realy concerned about the...
  23. Replies
    8
    Views
    1,025

    Gwm hover warm start

    Goeie naand.
    Ek soek asb raad of net n begin pint waar om foud te soek. In die oggend met 1ste start as ek dit so kan stel strat die kar sonder enige probleem. As die kar warm is bv na 30km se ry en...
  24. Replies
    36
    Views
    4,607

    Re: DIY/ Homebuilt Caravans and trailers.

    Verskoon my taal. Maar bliksim dit lyk nou ###### leker. Dit het baie mooi uitgedraai as my finansies dit eendag toelaat gaan ek beslis jou konsep probeer gebruik.
    Goeie hande werk
  25. Thread: Trade thread

    by nicodwt22
    Replies
    1,679
    Views
    350,842

    Sticky: Re: Trade thread

    Goodyear fortera 235/60R17 nog splinter nuut. Sal ruil vir 16" bande of vir n paar Rande 521926521927521928
  26. Re: Help needed to repair Battery Operated Trike

    Try to give moter bower directly from the batteries if it turns or moves you know its the controller unit to be replaced if it doesn't move it can be the moter.

    If you have a voltage measure...
  27. Re: 1kz te Replacement air hose - intercooler to turbo

    Did you manage to get hose
  28. Re: 1kz te Replacement air hose - intercooler to turbo

    I bought from a place called bmg they do bearings hydraulics
  29. Re: 1kz te Replacement air hose - intercooler to turbo

    Ive got inner diameter 50mm x 200mm long still left when i replaced my hoses. 520932
  30. Re: 1kz te Replacement air hose - intercooler to turbo

    What is the inside diameter and the length you need. I micht have something for you
  31. Replies
    355
    Views
    126,589

    Sticky: Re: Post a photo of your GWM here please

    Dit was nou wel nie baie rof gewees of bestuurs vernif nodag gehaat nie maar dit was n baie leker dag gewees op die Soutpansberge520669520670520671520672
  32. Replies
    2
    Views
    522

    Centerportion

    Goeie middag.

    Ek wil graag hoor of daar mense is wat al die centerportion verander het op die gwm hover se dif met n diflock centerportion, indien watse voertuig sin het jy gebruik andersins die...
  33. Replies
    7
    Views
    433

    Re: Frontier 280 - ? major airlock

    Im not sure if it can be the same issue as that of a friend of mine his problems just started after a service. He also had the 280 dt frontier and same problem he had alot of componants tested on...
  34. Replies
    2
    Views
    270

    Re: Thar starter issues

    It can be the "cellenoid" bendix that is faulty on the starter itself.
    I would recomend take it to a machanic he will be able to check whether its an electrical fault or if its the starter
  35. Replies
    14
    Views
    1,270

    Re: Pta zoo or Joburg zoo

    Thanks for all the info and inputs. I think i wil follow advice and visit Pta Zoo
Results 1 to 35 of 204
Page 1 of 6 1 2 3 4