Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.08 seconds.

  1. Replies
    41
    Views
    3,010

    Re: Piston deur die Blok

    My 2030 het geslaan op no 4 silinder. Terug geweld, en hy werk elke dag, baie hard. Maak 5 dae van week dam, 8-5. Elke skep slag loop hy mt sy voor wielletjies wat net net, of net net nie di grond...
  2. Thread: Nog fordtjie

    by Reenen
    Replies
    26
    Views
    3,579

    Ford & Mazda Re: Nog fordtjie

    Baie pret met die outjie gehad

    https://youtu.be/Z1NbVKcpqBw
  3. Replies
    715
    Views
    123,381

    Re: W123 Overlander built

    Stuur hom maandag in vir op weld, skim, en head service.

    Hopenlik kom hy donderdag saam met kampers terug, sodat kar donderdag aand weer loop.
  4. Replies
    715
    Views
    123,381

    Re: W123 Overlander built

    My dogter het heel dag met toolbox in hand getorring om aan kar te werk.
    Het maar besluit om die headgasket failure verder te gaan ondersoek
    589207
    589208
    589209
    589210
    589211
    589212
    589213...
  5. Replies
    306
    Views
    75,140

    Re: Oops, nog n Patrol.

    589042
    589044
    589045
    589046
    589047
  6. Replies
    675
    Views
    146,172

    How much did you pay for Tyres today ?

    589021


    O-ja. R7200
  7. Replies
    306
    Views
    75,140

    Re: Oops, nog n Patrol.

    589018
    589019
  8. Replies
    306
    Views
    75,140

    Re: Oops, nog n Patrol.

    Ok. 3 probleme met die trekkerbande:
    1. Hulle kan net 50km/h ry, en eindlik nie op teerpad.
    2. Hulle het baie rim en min sidewall
    588995
    En
    3. My gearing gaan nie lekker wees. Hy gaan baie...
  9. Replies
    675
    Views
    146,172

    How much did you pay for Tyres today ?

    Nee, die 43”ers wat nou op is, se kappe is net baie erger as die 46” sin, en kan nie eintlik op teer loop nie. So as ek n 300km round trip moet doen na event, moet ek hom trailer. Die 46” is pad...
  10. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    588931
    588932
    Rustige midweek hottub met die dogters
  11. Replies
    675
    Views
    146,172

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    Die wat huidig op is, is nie vir road use. So ek het nou maar 2 stelle. Een vir offroad en erge modder, en dan die 46”ers as ek via n pad by n obstical moet kom
  12. Replies
    675
    Views
    146,172

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    588921
    588922
    395/85/20

    Of 46.5x15.5x20
  13. Replies
    675
    Views
    146,172

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    Nounet n stel meer road based tyres bestel vir my patrol. 20”
  14. Replies
    203
    Views
    13,969

    Re: Please help me fix this tractor.

    Kht is so R860
  15. Replies
    203
    Views
    13,969

    Please help me fix this tractor.

    Baie trekkers werk deesdae met n universal olie soos supertou, kht, of soortgelyk. Maak dat jy net een olie hoef aan te hou. Is maar almal n 15w40
  16. Replies
    203
    Views
    13,969

    Re: Please help me fix this tractor.

    Heelwaarskynlik het daai trekker lank in reen gestaan, toe loop water by gearlevers en by gat dipstick agter jou regter hak in.

    640 het n inline cartridge filter in staal pyp net gat se kant van...
  17. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Sukses.
    Ek kry die water wat in gaan so dat ek nie daaraan kan vat nie. Nou net die sirkulasie pomp uit sorteer.

    Lekker reenerig vandag, so ideale weer om te gaan uittoets netnou.
  18. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    588004
    588005
  19. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Whatsup my PA on
    0794404405
  20. Thread: Is this it?

    by Reenen
    Replies
    3,901
    Views
    403,605

    Re: Is this it?

    Ek kon die fj ook nog ingegooi het.

    Augustus registrasies

    Defender. 125
    Prado. 66
    Wrangler. 25
    Pajero. 14
    Fj. 1
  21. Thread: Is this it?

    by Reenen
    Replies
    3,901
    Views
    403,605

    Re: Is this it?

    Hulle verkoop meer as die wrangler, prado, patrol en pajero tesame.
  22. Replies
    6
    Views
    442

    Re: Powersteering alternatief

    Arm uitgegooi, hydrolic kit ingesit.
    As engine dood is, stuur hy maar presies soos hy was. As engine loop, stuur hy met die tip van jou pinkie.
    587865
    587866
    587867

    Daar is geen rede wat ek...
  23. Replies
    203
    Views
    13,969

    Re: Please help me fix this tractor.

    Soos in 3 punt? Hulle driepunt is maar swak.

    Begin by pomp druk. Is daar nog druk?
  24. Thread: My buick build

    by Reenen
    Replies
    182
    Views
    38,671

    Re: My buick build

    Starter is in. Ek het n manual flywheel ipv auto starter gehad. Nou mooi reg.




    https://youtu.be/mlcMgUUcJ88
  25. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Mmmnnn, ek gaan nie veel verander op wat ek nou het, dit is min of meer hoe ek dit wil hê. Wat jou lys betref: ek het 2 uit die 5, met die res verskil ek.
  26. Replies
    6
    Views
    442

    Re: Powersteering alternatief

    Wil dit op my mog safari gebruik. Te bang om patrol powersteering box alleen te gebruik, te bang vir full hydro ook
  27. Replies
    6
    Views
    442

    Powersteering alternatief

    Ek oorweeg dit as alternatiewe opsie vir powersteering. Behoort seker te werk?
    587714
  28. Replies
    31
    Views
    1,743

    Re: Nissan Sani SFA conversion

    Ek het een in my 1987 isuzu kb ingesit
  29. Replies
    26
    Views
    15,557

    Re: Post a Picture of your Tunland

    Eindelik soos ek hom wil hê. Bly maar die mooiste bakkie beskikbaar,
    587651
    587652
  30. Replies
    203
    Views
    13,969

    Re: Please help me fix this tractor.

    587632
    587633
  31. Replies
    203
    Views
    13,969

    Re: Please help me fix this tractor.

    Iets vir my JD gekry
    587612
  32. Replies
    7
    Views
    564

    Re: problemas con transmision automatica

    Selfde effek, ander fabrikaat.
    587570
    587571
    587572
    587573
  33. Replies
    7
    Views
    564

    Re: problemas con transmision automatica

    Yip. Baie maklik om te doen, of te laat doen.
    Het nou die dag n pajero manuel laat fit op L28 nissan engine.
    Die moeilkste een kan gedoen word deur eenvoudig n adapter spacer tussen engine en...
  34. Thread: Is this it?

    by Reenen
    Replies
    3,901
    Views
    403,605

    Re: Is this it?

    For how long? Ek reken Peter wood, wat die heel eerste series landie in die land besit, se series sal langer nog bestaan, as bv die volgende defender wat in nou in SA verkoop gaan word. En...
  35. Thread: Is this it?

    by Reenen
    Replies
    3,901
    Views
    403,605

    Re: Is this it?

    Hoekom dan beide?
    Was dit nie heelpad die idee hoekom daar juis n defender en n discovery was nie... ja ja, ek weet, move met die tye en dit als. Ek dink hier is maar net paar van ons wat nostalgies...
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4