Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Leon Venter; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    18
    Views
    821

    Re: New Meat Ban in Mozambique

    Jy kan maar gaan kyk daar is baie min voertuie wat heeltemal deur soek word en dan als uit gepak moet word.
    Soek maar net n goeie plek in jou voertuig.
  2. Replies
    18
    Views
    821

    Re: New Meat Ban in Mozambique

    Andrew ja die plan het ek in Botswana gedoen om weg te steek.
    En ek gaan nou al vir jare Mosambiek toe en nog altyd my eie vleis gevat sal beslis maar weer n plan moet maak want ek gaan nie sonder...
  3. Replies
    18
    Views
    821

    Re: New Meat Ban in Mozambique

    HKing hulle h3t dit al n paarkeur gedoen so voor die vakasie tye.
    En ja weet waar is daai slaghuis maar dit is maar net nie die selfde vleis wat ek saam vat nie ai.
  4. Thread: Kgalagadi

    by Leon Venter
    Replies
    3,180
    Views
    511,257

    Re: Kgalagadi

    As die paaie geteer word dan gaan daar net meer mense soontoe kan gaan.
    Kry maar net n betroubare 4x4 en blaas jou bande af, ek was self ook al n paar keur daar gewees en dit is waarom ek n 4x4 het...
  5. Replies
    5
    Views
    462

    Re: Spergebied 1&2 oop vir Toerisme.

    Jan sal die toer wil gaan doen man dink dit sal baie lekker wees.
  6. Replies
    18
    Views
    821

    Re: New Meat Ban in Mozambique

    Dalk is die ban gelig voor ons Mos toe begin ry in Desember
  7. Re: Checking interest - Would anyone camp here:

    Sal verseker daar kamp man in die bos lekker
  8. Replies
    13
    Views
    1,522

    Re: Esperanza 2019

    Oor n maand die tyd dan is ek klaar gepak en gaan amper ry
  9. Replies
    14
    Views
    1,286

    Re: Invoer van 4x4 bande

    Nou as julle die bande so invoer wat gebeur as jy n band verloor moet jy dan net een band invoer.
    Ek koop liewer in sa en weet is altyd beskikbaar.
  10. Thread: My Own 4x4

    by Leon Venter
    Replies
    12
    Views
    1,255

    Re: My Own 4x4

    Johannes geniet hom en lekker ry.
  11. Replies
    40
    Views
    1,897

    Re: Travel time to holiday time ratio

    Manne daar is n bike afdeling asb
  12. Replies
    5
    Views
    511

    Re: Fridge repairs

    Vind uit waar het hulle jou yskas in gegee en gaan kyk self.
    Ek my direk NL toe gevat en 3 dae na die tyd toe bel hulle my is kla kan kom haal.
  13. Replies
    51
    Views
    2,737

    Re: Stedi lightbar

    BGF i wire it into main beams
  14. Replies
    51
    Views
    2,737

    Re: Stedi lightbar

    Ek het ook eers n Led bar op gehad en toe vervang met die Hella Supernova 9" en dir skyn baie beter en verder
  15. Re: F 250 DC with Ridiculously low Miles.........

    Ok hys baie gelukkig om daai prys te kry.
    Watse kleur is die F
  16. Replies
    3
    Views
    537

    Re: Spinnekop identifikasie

    Dankie manne waardeur
  17. Re: Camping Review thread - all things camping

    Zapiture , waar bly jy en waar wil jy gaan kamp
  18. Replies
    34
    Views
    5,087

    Re: E-toll outcome

    Met soos als hulle kan maar net nie n besluit neem nie
  19. Replies
    34
    Views
    3,302

    Re: Ponta Malongane Tips

    Probeer kyk om n kamp stand te kry daar
  20. Replies
    7
    Views
    1,877

    Re: My sister's cruiser 1HZ - 76 wagon

    Ek ken vir Ralph persoonlik is baie goed in Krugersdorp Toyo Service
  21. Replies
    727
    Views
    148,449

    Re: Picture of your bike!

    Gman baie mooi bike man en geniet hom
  22. Replies
    3
    Views
    537

    Spinnekop identifikasie

    Wat se spinne kop is dit die het dit daar in Dinokeng afgeneem.544873
  23. Replies
    16
    Views
    1,151

    Re: Please identify - fruit from Botswana

    Lyk soos botterklapper
  24. Replies
    2
    Views
    782

    Re: Great Service from National Luna

    Weet net hulle warehouse sit in Edenvale ek het ook my yskas paar jaar trug soontoe gevat en dag na die tyd toe bel hulle my en se is reg.
  25. Replies
    13
    Views
    1,522

    Re: Esperanza 2019

    Oor 2 maande die tyd dan is ek oppad
  26. Replies
    539
    Views
    99,652

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    Hi Garry het dit by n vriend van my gekoop.
  27. Replies
    15
    Views
    1,369

    Re: My Own Canopy - Hilux Revo

    Lyk netjies man onthou om foto op te sit as jy klaar is
  28. Replies
    40
    Views
    2,317

    Re: Best vehicle to tow an Invader Quattro

    Hilux 2.8 manual wat ek sal vat.
  29. Replies
    727
    Views
    148,449

    Re: Picture of your bike!

    Andrew baie mooi bike man
  30. Re: LC105 4.5P: Independant Workshop in Pretoria area

    Petri ek stem saam met jou Toyo service in Krugersdorp baie goed en ek ken vir Ralph persoonlik was laas week by hom gewees
  31. Replies
    4
    Views
    725

    Re: AHA-15 Camper

    Gareth gaan kyk na die Blinkgat Kampers wk het self daai tyd gaan kyk na AHA kampers.
    Blinkgat kampers slaan baie vinniger op en af .544268
  32. Replies
    539
    Views
    99,652

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    4 x 285/75/16 bfg a/t R15000
  33. Replies
    45
    Views
    6,712

    Re: Last proper overlander?

    Dis my beste overlander nog 543902
  34. Replies
    7
    Views
    1,516

    Re: Stainless steel snorkels

    Sal daar van hou om so snorkel op my F250 te sit
  35. Re: F 250 DC with Ridiculously low Miles.........

    Petri sal so maak vir jou.
    Ja eks baie gelukkig met my F250 en met die grooter engine ook in
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4