Search:

Type: Posts; User: Leon Venter; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.05 seconds.

  1. Replies
    118
    Views
    10,636

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Bostoe , baie goed gestel en ek self het ook suv,s gery en n DC is viir my ook beter.
  2. Re: Kaokoland, Damaraland and their Riverbeds - Mini Trip Report

    Searcher , thanks for the info appriciate it.

    En wag vir die volgende info en fotos.
  3. Re: Kaokoland, Damaraland and their Riverbeds - Mini Trip Report

    Searcher , baie dankie weereens vir mooi fotos en info. So jy dit solo gedoen oor vanzyl,s pass so dit kan gedoen word net veilig ry.
  4. Re: Kaokoland, Damaraland and their Riverbeds - Mini Trip Report

    Baie dankie vir die info en mooi fotos die is nog een trip wat ek wil gaan doen.
  5. Replies
    118
    Views
    10,636

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Christo stem wat jy se ek dit in die woestyn gesien die 2.8 Gd6 doen baie goed daar en moet by se die drywer ken van duine ry.
  6. Replies
    118
    Views
    10,636

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Ek was al saam met Amarok,s in die woestyn en hulle was beslus nie king,s gewees in die woestyn nie.
  7. Replies
    118
    Views
    10,636

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Predator als wat jy hier gese het is 100% reg
  8. Replies
    4
    Views
    406

    Re: Growatt Inverter

    Baie dankie waardeur.
  9. Replies
    4
    Views
    406

    Growatt Inverter

    Is die 5Kva /48V/wifi Growatt Inverter en 6Kw - 48v - 120ah Li -ion Battery n goeie koop.
  10. Replies
    10
    Views
    543

    Re: Paint Protection Film

    Ja die wrap is baie duur wat hulle op voertuie sit ek 2 jaar teug prys gekry vir my F was mal prys , ek polish my F liewer
  11. Replies
    118
    Views
    10,636

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Condor stem wat jy se maar dan se ek ook dit hang baie af van die drywer ook want nie elke drywer bestuur die selfde nie.
  12. Replies
    8
    Views
    3,921

    Re: Burkina Faso

    Die reen is nou hier die laaste week en is baie lekker dit help met die hitte
  13. Replies
    2,380
    Views
    1,111,772

    Sticky: Re: Post a photo of your Ford / Mazda here

    Roelof jyt n mooi F man.
  14. Replies
    2
    Views
    411

    Inhambane Desember 2021

    Ek gaan weer Cumbini toe Desember. Wie het nog geboek vir daar bo.
  15. Replies
    196
    Views
    17,069

    Re: My FJ buying experience

    Andrew geniet jou FJ
  16. Replies
    58
    Views
    4,998

    Re: Deep cycle battery advice

    Ek het 12v vision 120ah in my kamper al vir 4 jaar en werk baie goed.
  17. Replies
    58
    Views
    4,998

    Re: Deep cycle battery advice

    Ek het 12v vision 120ah in my kamoer al vir 4 jaar en werk baie goed.
  18. Replies
    834
    Views
    205,549

    Re: Picture of your bike!

    Mooi bike en geniet hom
  19. Replies
    303
    Views
    57,963

    Re: Swambo`s New Platkar.

    Christo lekker en geniet dit
  20. Re: more 114 chinese boats to fish off the mozambique sea

    Ja nee dit is glad nie goed nie een van die dae sal jy geen vis daar vang of as jy duik niks sien nie.
  21. Replies
    73
    Views
    3,871

    Re: Malaria meds

    Baie dankie vir die info waardeur.
  22. Replies
    73
    Views
    3,871

    Re: Malaria meds

    Stan ja ek sien wat jy se en dit is jou opinie en so het elke mens sy eie opinie omtrent goed.
    En as ek mense kan help of raad gee dan sal ek maar sal nooit my opinie af dwing op mense nie dit is...
  23. Replies
    73
    Views
    3,871

    Re: Malaria meds

    Ja malaria meds is n persoonlike ding wat elke persoon maar self moet besluit om te neem of nie.
    Ek gaan al van af 2000 gereeld Mosambiek toe en was al paarkeur in Botswana.
    Het net een keur...
  24. Re: Jurgens Sliptream owners modifications and changes

    Wie het al die kabels vervang wat die dak help op lig.
    Wil al die kabels vervang met 4mm kabels. Sien jy kan net n ferel op die einde van kabel vas krimp wat dan weer in n fitting in gaan wat dan...
  25. Replies
    37
    Views
    2,925

    Re: 5th wheel caravans,

    Kan met F250 ook die 5th wheel mee trek.
  26. Replies
    15
    Views
    974

    Re: BFG KO2 Review

    Sit nog net BF,s op my 4x4 vir 20 jaar omtrent en nog nooit n pap wiel gekry of enige moeilikheid met die bande nie.
    En het BF,s op my F250 ook en nog geen probleem nie en 90% van die tyd is hy 4.6...
  27. Replies
    20
    Views
    8,730

    Re: Leopard attack Xakanaka, Moremi NP

    Jammer die wilde diere moet geskiet word in die natuur en dan nog die verkeerde een ook . Ek verstaan as hulle teveel raak moet jy uitskiet.
  28. Re: Travelling in Botswana while being 3 month pregnant

    Peter , baie goed gese en ja hulle moet besluit
  29. Replies
    8
    Views
    3,921

    Re: Burkina Faso

    Darm begin reen van laas week af baie bly die hitte was baie erg gewees die jaar hier tot die locals het gekla oor die hitte.
    Nou reen tot so einde Augustus omtrent en dit mag maar hier reen.
  30. Replies
    834
    Views
    205,549

    Re: Picture of your bike!

    Jo baie mooi bike geniet hom en veilig ry.
  31. Replies
    6
    Views
    388

    Re: Slide on camper 79 dual cab

    Sarel by Blinkgat produkte bou goeie kampers.
  32. Re: A Camper called """JimIny Cricket""" (( Maybe i will change the name ))

    Leon lyk baie goed man en ja stuur nog fotos soos jy werk doen asb.
  33. Replies
    20
    Views
    1,802

    Re: Drinks Fridge

    Indel B yskaste ook baie goed.
  34. Replies
    8
    Views
    542

    Re: Off grid camping sites

    Bendito Ranch net buite Potties , in die bos en geen krag nie en is baie lekker en mooi plek heelwat wild om te sien.
  35. Replies
    2
    Views
    272

    Re: Challenger Trailer

    Jy gaan moet soek vir iemand wat trailers bou en hulle vra of hulle jou kan help.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4