Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.10 seconds.

  1. Thread: Nissan Navara

    by Reenen
    Replies
    21
    Views
    2,383

    Re: Nissan Navara

    Ek het van dag een af gese ek hou niks van die nuwe navara nie. Niks omtrent hom impress my nie.

    Net nog n foutjie om by n al langer lys te voeg..., n lys waaraan nissan niks doen nie.
  2. Thread: Is this it?

    by Reenen
    Replies
    1,350
    Views
    117,932

    Re: Is this it?

    Met n bietjie ford everest op voor fenders...
  3. Thread: Is this it?

    by Reenen
    Replies
    1,350
    Views
    117,932

    Re: Is this it?

    My thoughts exactly
  4. Thread: Stuck

    by Reenen
    Replies
    3,370
    Views
    1,119,662

    Re: Stuck

    Kyk mooi na daai foto. Die hardbody se bonnet doen wat hy moet. Die fortuner sin nie. Daai bonnet wat plat bly na stamp is n groter gevaar...
  5. Replies
    33
    Views
    2,547

    Re: Einde van Land Cruiser?

    Ter verdediging van die sot: die keuse was tussen trump en hillary..., die wat langs haar naam n kruise getrek het...
  6. Replies
    33
    Views
    2,547

    Re: Einde van Land Cruiser?

    Die koors kom al 3 jaar aan...
  7. Replies
    33
    Views
    2,547

    Re: Einde van Land Cruiser?

    Dit is gerustellend. Daar wag n dc v8 70 series in my toekoms
  8. Replies
    33
    Views
    2,547

    Re: Einde van Land Cruiser?

    Dan is patrol ook gone.

    Wat volgende? Jeep?
    Land Rover is in wese klaar gestop.


    Teken van ons tye.
  9. Replies
    33
    Views
    2,547

    Re: Einde van Land Cruiser?

    Jou artikel is 10 mei.

    Die een is 20 aug




    https://www.google.co.za/amp/s/www.forbes.com/sites/bryancampbell/2019/08/20/toyota-is-killing-the-land-cruiser-in-2022-and-its-about-time/amp/
  10. Replies
    33
    Views
    2,547

    Einde van Land Cruiser?

    Is dit regtig binnekort die einde van Land Cruiser, of is dit fake news?

    Verkooe glo glad nie meer genoeg nie, en sparske van geen nuwe een na 2022???
  11. Replies
    425
    Views
    54,797

    Sticky: Re: WANTED thread for Land Rover parts & accessories:

    Ek is asb op soek na sailsbury diff centre. Groot asb
  12. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    210
    Views
    13,912

    Safari Re: Blou Pampoen

    Baie maklik.
    As jy die turbo en manifold in hande kry, bout dit net op. Koppel olie en water pype, en olie return pyp
  13. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    210
    Views
    13,912

    Safari Re: Blou Pampoen

    13mm spanner, flat skroewedraaier, egt en boost gauge
  14. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    210
    Views
    13,912

    Safari Re: Blou Pampoen

    Begin nou lekker reg kom. Trek nou soos stoomtrein.

    Low down torque is drasties beter.
    Versnelling in 4de rat ook baie beter. Sal boost moet inperk. Vanoggend het dit opgekruip na 1.5 bar toe. Ek...
  15. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    210
    Views
    13,912

    Safari Re: Blou Pampoen

    So iets
    537823
  16. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    210
    Views
    13,912

    Safari Re: Blou Pampoen

    Gaan die stuk cast iron vanaf turbo wat eindig in exhaust flange ook vervang.

    Gaan maak dat die 76mm direk op kant van turbo vasbout
  17. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    210
    Views
    13,912

    Safari Re: Blou Pampoen

    Dud injector is vervang, fueling bietjie af, boost opgestoot van 0.6 na 1.35 bar.

    Egt kom nou nooit bo 550 grade nie.


    So, ek nog bietjie fuel weer by sit, maar gaan eers n massiewe...
  18. Replies
    15
    Views
    1,383

    Re: Dalk my eerste mog

    Die een het ek gestip en onder my safari ingebou.

    Die ander kompleet een, het ek toe nie gekoop nie.

    Cashflow...
  19. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    210
    Views
    13,912

    Safari Re: Blou Pampoen

    Het vrydag n klopgeluid opgetel op engine.

    No 1 sinder het geen verandering as ek injector los maak nie.

    Was baie bekommerd ek het n gat gebrand.

    Het nou kompressie toets gedoen. Piston en...
  20. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    210
    Views
    13,912

    Safari Blou Pampoen

    Sal heavy moet detune. Ek kry 1000 grade pus binne 500m van wegtrek.
    Boost is maar nog 0.6 bar.
  21. Replies
    44
    Views
    2,749

    Re: Nissan Pathfinder

    Nie seker nie

    Maar 3.0 het heeltemal anders 7 spoed auto as die 2.5 en 4.0 5 spoed autos
  22. Replies
    44
    Views
    2,749

    Re: Nissan Pathfinder

    Ek diens my v9x by agente. As ek dit self sou diens, of by n indy, sou ek juis die gearbox diens by nissan laat doen, tensy die indy n baie goeie ex nissan ou is.

    Met olie vervanging, moet hele...
  23. Replies
    44
    Views
    2,749

    Re: Nissan Pathfinder

    Pollen filters can be replaced with gut units

    The gear oil is expensive, and quite a job. About R7000 for the gearbox oil change only (on v9x) at agents. Party agente sę elke 120 000km, party...
  24. Replies
    1,407
    Views
    303,832

    Sticky: Re: Photos of your nissans !

    537433
    Love my diesel
  25. Replies
    14
    Views
    822

    Re: 2013 discovery 4 opinion

    Mag so wees. Maar dit is wat dit is. Daar is heavy penalties om met n ouer voertuig te ry. Heeltemal ander debat
  26. Replies
    14
    Views
    822

    Re: 2013 discovery 4 opinion

    Die wereldwye gemiddelde vir voertuig leeftyd is 8 jaar.
    Party is meer, party minder. Siende dat land rover uit britse stal kom, waar leeftyd korter is, is 5 jaar maar nie net die maksimum intended...
  27. Replies
    14
    Views
    822

    Re: 2013 discovery 4 opinion

    Wat ons lewe oneindig makliker sou maak, sou wees as vervaardigers n “intended life span” aangedui het vir hul voertuie.

    Dit sou n goeie aanduiding op verwagtings van voertuig gegee het.
    ...
  28. Replies
    44
    Views
    2,749

    Re: Nissan Pathfinder

    Lyk of die 2.5 dan beter opsie is vir jou ja.



    Ek sal egter nooit weer kan settle vir 2.5 na v9x nie.
  29. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    210
    Views
    13,912

    Safari Re: Blou Pampoen

    300km run gehad vanoggend. Love elke oomblik. Ek dink ek kan nou sę die was suksesvol. Hom park in garage, en volgende een klaar maak
  30. Replies
    44
    Views
    2,749

    Re: Nissan Pathfinder

    Snaaks. Chalk en cheese tussen my 3.0 en 2.5. Kan nie eens naastenby vergelyk.


    Die is op grondpad


    https://youtu.be/mDpNKziRdJs
  31. Replies
    44
    Views
    2,749

    Re: Nissan Pathfinder

    Al die pathfinders het 2H, auto, 4H, 4L.
    Navaras het nie die auto nie.

    Auto is maar net 4H met oop centre diff, 4L is centre diff gelock. So auto is n awd.
  32. Replies
    135
    Views
    7,380

    Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    536644
  33. Thread: Blou Pampoen

    by Reenen
    Replies
    210
    Views
    13,912

    Safari Re: Blou Pampoen

    Eerste probleem gekry.

    Wou nie vanoggend start met sub zero temps.

    4 van 6 glowplugs was dood.

    Al ses vervang, nou start sy op eerste swaai
  34. Replies
    134
    Views
    24,782

    Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    So ietsie vir die kamp gekoop vandag
    536507
  35. Replies
    44
    Views
    2,749

    Re: Nissan Pathfinder

    Doen jou dienste self.

    Scan tool:
    Oor 500 000 km en 9 jaar oor my navaras en pathy gesamentlik, het ek al 2 keer n scan tool nodig gehad. Een keer vir n egr wat vuul was, een keer vir n boost...
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4