Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Wildkyker; Keyword(s):

Page 1 of 18 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    9
    Views
    278

    Re: Front diff leak - defender

    Hi Afrikaoverland

    I had a front diff start leaking sommer net before. It can be a failing gasket seal but it sometimes is something else causing the leak. I took the diff out to find two of the...
  2. Replies
    43
    Views
    3,057

    Re: License and towing a caravan

    Hi Marius.

    I am biting the bullet as well. Trying for EC, but I am so out of my depth it isnt funny. K53 road rules while learning to drive a truck with a split gearbox. I am struggeling.

    Any...
  3. Replies
    66
    Views
    8,688

    Re: Conqueror UEV25

    Hi Johan. Baie geluk met die wa. Baie smart, amper te smart vir die bos? Ek volg die thread en wil graag ook meer fotos sien.

    Ek kan nie anders as om saam met Pieter te stem nie. Wat is dit met...
  4. Replies
    43
    Views
    3,057

    Re: License and towing a caravan

    Hi Steed

    Sorry I dont want to hack the thread but have a relevant question.

    Is there a combined weight limit for a certain licence?
    For instance if the tow vehicle is 3000kg but not a truck...
  5. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Dagse Commander mense.

    Met die potte kassie wat ek vorige keer ingerig het was daar n behoefte aan n bere plek vir die broodplank. Hier is my oplossing, deur onbenutte spasie te gebruik.

    Ek het...
  6. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Dagse Commander mense.

    Met die potte kassie wat ek vorige keer ingerig het was daar n behoefte aan n bere plek vir die broodplank. Hier is my oplossing, deur onbenutte spasie te gebruik.

    Ek het...
  7. Replies
    2,630
    Views
    609,474

    Re: Jurgens Xplorer Fan Club

    Lowrange

    Ja ek besef die pype is self gemaak. Wat ek nie verstaan nie is waarom Jurgens in hul nuwer modelle nie n poging aanwend om die pyp uit te skakel nie. Pas aan by die klient se behoeftes....
  8. Replies
    2,630
    Views
    609,474

    Re: Jurgens Xplorer Fan Club

    Ek stem heeltemal saam Grotman

    Hel ek het so amper n Xplora gekoop ek sou so spyt gewees het.
    Ek sien ander dag n spotless 2018 wa met die facelift en die verdomde drein pype agter op vir die...
  9. Replies
    79
    Views
    7,573

    Re: Conqueror Commander

    Hoe so Johan?
  10. Replies
    3
    Views
    368

    Re: Karoo National Park to Augrabies Falls

    Those roads are also quiet, which is nice.
  11. Replies
    24
    Views
    2,073

    Re: Used trailer choices around R100K

    Hi Indabelly

    There are many options in your budget. My thoughts is something like the the Jurgens XT 140. And with a second hand one you can find one with all the extras.

    Something like this......
  12. Replies
    79
    Views
    7,573

    Re: Conqueror Commander

    Enige nuwe eienaars daar buite?
  13. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Spook

    Ek het die spieel idee gesien in hierdie video, waar n paartjie hulle commander wys. Ek weet nie of dit dieselfde is as Schalk se spieel nie,maar dit is wat ek beplan.
    Ek geniet dit om...
  14. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Spook

    Jy is reg daar is nie veel plek vir n stop pen nie en behalwe die uitsleep en haak is daar die kwessie van waneer die laai terug gestoot word. Die laai stoot onder die wasbak in op die ander...
  15. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Goeie plan Spook.

    Die rede dat ek vra vir n stopper is dat my swaer se wa, die Jurgens XT Trooper so stop ingebou het. Ek gaan nou ook bietjie ondersoek instel en plan maak.

    Schalk waarmee het...
  16. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Ek stem mens moet eers kamp om al die modifications te toets.
    Het een van julle al besef dat daar nie n locking pin is op die yskas slide wat die slide op max uit posisie hou nie?
    Met die poging...
  17. Replies
    26
    Views
    1,276

    Re: TD5 Oil Filter Leak BAD

    Hi Saffaoverland

    Glad you got it sorted. I learned as well. Hope you checked the pump bolt while the sump was off?
    Quite a job to take the sump off with engine insitu, so well done.
  18. Replies
    2,369
    Views
    733,732

    Re: Conqueror Fan Club

    Waarom is hierdie thread so stil?

    Toe ek 2 maande gelede by n Conqueror handelaar was het hy vir my gese dat Commanders so skaars soos hoender tande is...
    Ek hou die tweedehandse mark nou van...
  19. Replies
    26
    Views
    1,276

    Re: TD5 Oil Filter Leak BAD

    I think oil is entering the filter but not exiting fast enough
    Yes the release valve should release pressure but it wont help if there is a blockage beyond the filter.
    I am not sure where the oil...
  20. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi julle.

    Ek moet se met die skuif van elektriese komponente het ek ook gesien dat die goed wat na verkoop geinstaleer is nie op n baie profesionele manier deur Conqueror gedoen is nie.
    Die...
  21. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Baie oulike idee Spook. Egter n goeie vraag van Hedgehog. Hy kan nou nie meer heeltemal toevou nie? Sal jy so gaaf wees as om fotos te plaas van waneer hy toegevou is en as die skotteltjies in is.
    ...
  22. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Ek is besig met nog veranderinge. Ek het fuses van die positiewe pool van die battery geplaas na die verskillende items wat krag trek of inbring. Ek wonder waarom daar nie sekerings geplaas is nie....
  23. Replies
    66
    Views
    8,688

    Re: Conqueror UEV25

    Rooikop

    Baie geluk met jou spog wa. Jul gaan dit geniet.
    Deel bietjie die specs soos Spook noem ek wil ook weet.
    Kenmerkend is die lang sleepstang, maar dit maak sin dat daar nie veel gewig op...
  24. Replies
    16
    Views
    1,456

    Defender Re: Td5 external fuel pump alternative

    See here

    https://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php/131562-TD5-Defender-Fuel-pump
  25. Replies
    79
    Views
    7,573

    Re: Conqueror Commander

    Hi Johan

    Dit lyk lekker.
    Ek sien die ekstra seil wat jy het wat oor die yskas gedeelte hang. Dis n oulike plan. Het dit by Spook ook gesien. Pla daai seil van jou nie as die voorste bed...
  26. Replies
    79
    Views
    7,573

    Re: Conqueror Commander

    Hi Schalk

    Baie geluk met jou wa man. Ek deel jou vreugde omdat ek onlangs in jou skoene was.
    En toe vertel man ons wil hoor.

    Eerste indrukke, dinge wat jy vind aandag soek, veranderinge? Hoe...
  27. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Boesman.
    Die allenkey slotte werk met klein slotjies wat n irretasie is. Ek het dit nou vervang met n compression latch lock.

    Dit werk met n cam effek en trek die deur in die seel rubber vas...
  28. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Been busy

    Mounted some bits in the nose cone.

    Installed a rack in the rear left compartment to be used for pots and pans as well as basin storage. Neatly lined with foam on top and bottom.
    ...
  29. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Jason and Bob

    Yes the rack will be in the way, but I have never used sidewalls on tents before and not planning on the front tent, only on the shower.
    The reason for the side mount is that with...
  30. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Ok so I started with some mods to my Commander.

    Firstly I am figuring out the wiring and bringing in fuses, from solar, altenator and second battery to the Dc-Dc charger. No fuses? I cant...
  31. Replies
    11
    Views
    1,276

    Defender Re: What is this leaking under the engine

    Ditto on the cooler pipe. Dont blank it off. The oil pump feeds oil directly out through the pipe for cooling, which is the only sort of cooling for the R380.
    I fitted a cooler at the turn of the...
  32. Re: How to purchase Haynes Defender manual outside UK

    Hi Jaquar
    IF you are looking for a hard copy, I bought a Haynes manual for a TD5 Defender at this shop in Centurion. Wierdapark

    https://autobooks.co.za/
  33. Replies
    10
    Views
    753

    Re: Td5 Defender towing.

    Dankie vir die terugvoer Ettienne

    Het jy enige upgrades aan die Td5, R380 of LT230 aangebring? Stock standard?
    Hoe bepaal mens EGT anders as Madman? Ek het die mid box verwyder wat beslis al help...
  34. Replies
    10
    Views
    753

    Re: Td5 Defender towing.

    Says newLandy. :p

    What I want to know is will a 110 tow a trailer with a 130 on the back? Not just capability but will the td5 enjoy it?
  35. Replies
    77
    Views
    10,728

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Dagse mense.
    Nuut in die Conqueror familie so ek wil graag meer hoor oor mods.
    Enige nuwe mods wat aangebring is? Deel bietjie.
Results 1 to 35 of 612
Page 1 of 18 1 2 3 4