Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: pagoo; Keyword(s):

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    67
    Views
    10,026

    Re: Sal jy weer Amarok koop?

    ek het laasweek vrydag my amarok vir sy 105`000 km diens gevat in Tzaneen. filters en so voorts asook die "timing belt", was ek verbaas..... slegs R2`800.00 vir als. nie sleg nie. ons het n Mahindra...
  2. Replies
    76
    Views
    17,385

    sal julle dan se ek moet eers begin met my...

    sal julle dan se ek moet eers begin met my bestaande 2 x 102A diepsiklus baterye... dink wat ek gaan toets:
    laai albei baterye vol ... meet dan spanning, sit yskas aan asook die liggies en 12v pomp...
  3. Replies
    76
    Views
    17,385

    Zs6hdv hier is iets baie intresant !!!!!!! Ek...

    Zs6hdv
    hier is iets baie intresant !!!!!!!
    Ek het vanoggend n ou van motolek hier gehan met sy meters.....
    My sonpaneel het die volgende spesifikasies:
    Model no: Sgfm - 150 - monocrystaline...
  4. Replies
    76
    Views
    17,385

    Zeek dis n baie goeie plan wat jy het met die...

    Zeek
    dis n baie goeie plan wat jy het met die stokkie, ek gaan dit virseker doen, dankie.


    Nys,
    die charge controller waarvan jy praat... is dit die karavaan of die sonpaneel sn?


    Carel,...
  5. Replies
    76
    Views
    17,385

    subok, ja my conquerer het nog sy standard...

    subok,
    ja my conquerer het nog sy standard elektriese laaier
  6. Replies
    76
    Views
    17,385

    sonpaneel ? - terleurstelling

    Ons het so pas van n week vakansie in die sentraal Kalahari in Botswana terug gekeer.
    ons groot teleurstelling was die 150watt sonpaneel. na dag drie was ons twee diepsiklus batterye (102A/h) in...
  7. Thread: kamp in botswana

    by pagoo
    Replies
    4
    Views
    1,299

    baie dankie, die verskil tussen R50 en R1000 is...

    baie dankie, die verskil tussen R50 en R1000 is darem net te veel per dag,
    om net daaraan te dink: een dag met die F250 = twintig dae met my hilux
  8. Replies
    14
    Views
    1,529

    baie dankie vir die verslag, ons kan nie wag om...

    baie dankie vir die verslag, ons kan nie wag om augustus vir die eerste keer te gaan nie,
    daai F250 lyk mean , hoekom het julle die agterste ruite met iets toegemaak?(wat is die rede)
  9. Thread: kamp in botswana

    by pagoo
    Replies
    4
    Views
    1,299

    kamp in botswana

    middag almal,
    Ek en my vrou(die engelsman) beplan om in Augustus die sentrale Kalahari in Botswana te besoek,Ek het toe op mev. google die dept. van "wildlife" se web tuiste die nuutste park fooie...
  10. Replies
    2
    Views
    1,270

    ek het die trip in april gedoen,ook met n...

    ek het die trip in april gedoen,ook met n explorer en Toyota fortuner3.0d4d. Die panne het so n bietjie water gehad, dit was groot sports, het nerens vasgesit nie - bly net op die hoofpaaie. goeie...
  11. Replies
    12
    Views
    5,520

    Ons het in desember 2012 die roete met ons ou...

    Ons het in desember 2012 die roete met ons ou hilux en jurgens xt140 bos sleepwa solo gery vanaf hondeklipbaai na lambertsbaai, dit was baie lekker. Slaap gerus oor in die park. maak defintief n...
  12. Replies
    20
    Views
    6,443

    Ek het so n 140xt waentjie met die "kaste"...

    Ek het so n 140xt waentjie met die "kaste" (jurgens noem dit die 140xt extend)van campworld in nelspruit gekoop. die laaie werk fantasties. ek het wel n klein probleem ondervind: jurgens het slotte...
Results 1 to 12 of 15