Wag maar net vir die nuwe Hilux in SA. As die struikrowers 'n nuwe mark sien in al daai I Pads sal Amaroks ook in die meerderheid wees in onse Suid Afrika.
AMAROK AUTO4MOTION 2014
Type: Posts; User: Hencil; Keyword(s):
Wag maar net vir die nuwe Hilux in SA. As die struikrowers 'n nuwe mark sien in al daai I Pads sal Amaroks ook in die meerderheid wees in onse Suid Afrika.
AMAROK AUTO4MOTION 2014
Hi Gary, welcome. What vehicle will u be using to travel with.
A code 3 is normally a vehicle written off. It get repaired an re-registred as a code 3 vehicle.
If a vehicle is written off chances are good that something structurally got damaged that pose a...
Rather not. The older models in this range needs constant maintenance. Brother in law had one with high kilo,s and had constant problems with over heating, blown head and later a crack in the block.
Dont do it. Excelent little car, drove mine over 220 000 km with no problems, however 4x4. Sold it in immaculate condition for R50 000. Look around, you can get a Terrios 4x4 at R60 000 in good...
Petri, het self met dieselfde penarie gesit. 3 maande se huiswerk gekos en alles nagevors van "Sport Nuts" voertuie en alle "Bakkies". Ek se, die voertuig wat jy vandag nodig het moet absoluut...
Ek lees en hoor so baie oor wat is die beste bakkie. Het julle die onderstaande beeldmateriaal al besigtig op "Youtube".
Ek se so graag vir my wederhelfte goedkoper is nie noodwendig 'n winskopie...
Cetainly different strokes for different ouks. I had the same issue 3 months back and jumped in and bought the Auto Amarok. Fuel consumption is definitely avaraging 8.1 L per 100km, no question,...
Jammer, jy is absoluut reg. Dom van my om nie seker te maak van my feite nie. Dit is eerder 8.1 liter per 100km. Lyk my Landrovers is maar swaar op olie.
My advies koop hom nou. Die voertuie lyk soos 'n bakkie moet lyk, ry soos 'n sedan moet ry en klim en klouter soos 'n 4x4 moet klouter en klim.
My brandstof gebruik tans is so om en by 8.1 liter...
Baie geluk Jurgen
Het myne self twee maande terug gekoop. Ja, jy gaan beslis rede soek om te ry, sowaar 'n droom op die pad. Soomloos is die eintlike woord vir hierdie voertuie se vermoens. Of jy...
Is hierdie dalk 'n gekamofleerde AMAROK. Glad nie. Dit is die nuwe beplande TOYOTA HILUX. Lyk my alle bakkies "UTE,s" wil nou soos 'n AMAROK lyk.
Hierdie is maar net 'n klip in die bos, kom ons...
Baie dankie. Ek waardeer jou inset en sal sekerlik more werk maak daarvan. Hoop ek loop jou raak in die toekoms tydens een van hierdie geleenthede.
Groete
Daar is 'n spesiale aanbod vir die 8 spoed. R5999-00 pm. Dit mag dalk help en ek verstaan hoe jy voel. Onthou die gesegde, goeie goed gebeur met die wat geduldig wag.
Groete
Het beslis navraag gedoen vir die kursus. Dame het my meegedeel hulle kan my eers hier teen die 29ste September help. Glad nie naweke nie. Ek wou graag my vrou ook saam neem. Was ongelukkig nie ek...
Gewonder of ek maar 'n lansie sal breek. Wel ek gaan maar. Glo my ek het op my ouderdom al elke denkbare 4x4 voertuig gery. Elkeen van die voertuie is aanvanklik aangekoop vir die spesifieke rede dat...
Snaaks dat daar nog steeds soveel twyfelaars kan wees, veral as hierdie tipe terugvoer ontvang word. Spasieering ten spyt, wat 'n ondervinding en wat 'n eer om die voorreg te he om sulke uitstapies...
Andrek
Sticky question Indeed. Should it be a 4x4 or 2x4?
Just remeber, spending R200 000-00 on a vehcile that is not reliable might economicly not be very sound but could be dangerous taking...
Soos Belowe, dis die beste foto wat ek van my vrou se Facebook blad kon leen:
...
Geluk, net laas week my Amarok 2014 4motion AT gekry, splinternuut. Soek net geleenthied om te ry. Al twee keer vol gemaak net vir die pret ritte. Dit is nie eintlik 'n rit in hierdie voertuie nie,...
Ek het gewonder of ek maar in Afrikaans kommentaar gaan lewer of of in my gebrekkige Engels of sommer in Zulu. Sanbonani Numzaans. Well for the purpose of everyone who shares this forum and would...
Its me again. Took my vehicle in for its first service yesterday. Surprise surprise today. Engaged the Air Con for fist time as it was quite hot inside the vehicle. I tried everything but no cold air...
Get yourself a Terrios 4x4 New. Excelent on fuel,about 11 to 13km per litre, can do some reasonable off roading, actually a Toyota"check under the side mirrors", looks good, have evrything most...
Thanks for your advice. Will give an update after tommorow.
???
Thanks. I think I found the reason for the problem. Both lights for 4x4 should be activated on both the console and the instrument cluster which was not the case. So it seems it was never in...
Good afternoon Amarok Owners
Well, this is my first thread as a new comer to your community. Found the info very interesting and informative. To tell you the truth, I was convinced through your...
Good afternoon Amarok Owners
I am not sure how to post my own thread and place this one here. Maybe you can direct me in this regard.
Well, this is my first thread as a new comer to your...