Search Results - 4x4 Community Forum




Search:

Type: Posts; User: Louis J; Keyword(s):

Page 1 of 15 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    250
    Views
    29,839

    Re: Vandag oor 'n maand

    Nou laat julle my verlang, in 1979 het 16 Onderhouds op Grootfontein Myl 72 gekies om ons almal daarheen te stuur vir vakansie, die familie het gedink ek was in die DB omdat daar geen kontak was...
  2. Re: Wood in Hartbeespoort - Don't Buy Next to the Road

    Vrydag, tyd om lekker goedkoop hout in Harties te gaan koop.;D
  3. Re: Second Engine Replacement Required for Ford Ranger less than 3 years?

    639399

    Baie om voor dankbaar te wees, nie een dag se probleme nie:)( En ek het nie self die foto geneem terwyl ek ry nie)
  4. Replies
    312
    Views
    34,704

    Re: Uys's tractor fred

    639198

    Hou daarvan om die ouer trekkers bietjie lewe te gee, die een is n 1958 Fordson Power Major
  5. Replies
    312
    Views
    34,704

    Re: Uys's tractor fred

    Powershift, hefboom langs stuurwiel waarmee jy Forward/ Reverse/ High of Low Range kies
  6. Replies
    312
    Views
    34,704

    Re: Uys's tractor fred

    639196639197

    Dis reg moet vroeg 80 model wees, kry so warm/ bewerige gevoel as jy die engine start. International F 1066
  7. Replies
    312
    Views
    34,704

    Re: Uys's tractor fred

    As ek hier op jou thread mag spog, nog so bietjie werk oor maar begin mooi lyk

    639169
  8. Replies
    54
    Views
    11,249

    Ford & Mazda Re: Another 2.2 engine popped

    2013 Doen my dienste self ek glo ek doen dit beter as agente. Yes I agree anything can happen then I will strip and repair in the end it is only a normal block with pistons etc.
  9. Replies
    54
    Views
    11,249

    Ford & Mazda Re: Another 2.2 engine popped

    Dink als word opgeblaas, my 3.2 nou op 250 000 en nie n dag se probleme nie nog nooit eers nodig gehad om my water op te vul nie. daar is " Duts" op al die gewilde name?
  10. Re: A 2013 2.2 Ford Ranger that has clocked 450000km

    Myne 2013 2.3 D/C nou op 241 000 en hy loop nog stroopsoet, doen my dienste self van 90 000 af
  11. Replies
    7
    Views
    903

    Re: 1958 Fordson Mayor

    Engine oorgedoen en verfwerk klaar, nou opsoek na n oorspronklike, " Radiator, Clutch Pedal en Foot Rests" as iemand dalk weet van so iets asb?
  12. Replies
    7
    Views
    903

    Re: 1958 Fordson Mayor

    Ja sien die spelrobleem, My Mayor was seker die burgemeester se trekker:)
  13. Replies
    7
    Views
    903

    Re: 1958 Fordson Mayor

    Sal fotos opsit soos ek vorder lyk nou nog soos n kaalgeplukte hoender. As ek reg is is dit die Mayor, power Mayor het na 1960 uitgekom
  14. Replies
    7
    Views
    903

    1958 Fordson Mayor

    Hi, ek is nie besig om te adverteer nie soek net bietjie insette van die Ford manne. Besig om n 1958 Fordson Mayor te restoreer Egine gedoen ( Loop " Pragtig:)" vlgs my Pelle) net nuuskierig om n...
  15. Replies
    32
    Views
    2,869

    Re: Buying Malaria medication on route?

    Listen to the professionals, worked in the DRC for 3 years, tried all the options and still got malaria 4 times. Not a Nice Experience
  16. Replies
    32
    Views
    4,864

    Ford & Mazda Re: Mazda Drifter 2.5TD (WL) Engine Rebuild?

    Belangrikste is n nuwe thermostat, ek moes amper n tweede keer als oordoen agv van n thermostat. Meeste kere die oorsaak van oorverhitting op daai WL's
  17. Replies
    24
    Views
    4,832

    Re: Polisie 5, Gemors 0

    Heeltemal reg ja, baie om voor dankbaar te wees!
  18. Replies
    24
    Views
    4,832

    Polisie 5, Gemors 0

    Vanmiddag net toe my seun uitloop klap die skote om hom en teen sy huis vas. Polisie al vyf doodgeskiet wat FNB by Woodbridge geroof het, hulle gejaag tot in Northmead Ext 4. Lekkerte vyf minder...
  19. Replies
    1
    Views
    492

    Re: KNP Camping Reservation wanted > 17 Sept

    Online Bookings has been disabledThe booking system is currently down due to technical issues. We apologize for the inconvenience and appreciate your patience in this regard. Please revert.
    ...
  20. Replies
    312
    Views
    34,704

    Re: Please help me fix this tractor.

    Dink nie almal verstaan nie, veral as hy nog nooit iets skoongemaak het wat met shalack aanmekaar geplak was nie!!!
  21. Replies
    5,768
    Views
    1,411,864

    Re: So who is going camping this weekend?

    .
  22. Thread: Brazilian

    by Louis J
    Replies
    17
    Views
    2,672

    Re: Brazilian

    Couple of answers

    No I wish I was that talented to do that(Done by a friend)
    Mechanical finish is my Baby
    Hope to drive around a bit and then make a call
    Heading was chosen on Purpose
  23. Thread: Brazilian

    by Louis J
    Replies
    17
    Views
    2,672

    Re: Brazilian

    Hoop hy staan nou meer reg
  24. Thread: Brazilian

    by Louis J
    Replies
    17
    Views
    2,672

    Brazilian

    So 11 maande verder maar nog baie werk wat wag.
  25. Re: Yes/No - High Miler Ranger 3,2 4x4 Auto (2012)

    My 3.2 4x4 D/C Manual is nou al redelik oor die tweehonderd en nog geen probleme nie, as dit help
  26. Replies
    177
    Views
    24,371

    Re: Sous vide cooking

    Ma se " Convection Oond" gebruik vir die een, vlg keer net bietjie gouer uithaal maar werk perfek... so effens te gaar gewees1
  27. Replies
    0
    Views
    360

    Brazilian Panelvan

    Ek is op soek na wors in n hondehok, Ratkas vir Kombi met n " Reduction Box" Asb enige hulp sal waardeer word!!
  28. Thread: Luiperd

    by Louis J
    Replies
    41
    Views
    7,595

    Re: Luiperd

    Los ons Katte asb. nou in vrede, ons Maplotters is "Rof en Onbeskof" soos Tolla gese het
  29. Thread: Luiperd

    by Louis J
    Replies
    41
    Views
    7,595

    Re: Luiperd

    Neigbours, I live in Gum Rd..?
  30. Thread: Luiperd

    by Louis J
    Replies
    41
    Views
    7,595

    Luiperd

    So vang en "Dart" hulle vandag n Luiperd in my straat ( Benoni Landbouhoews) Spesiale tariewe as julle wildritte wil bespreek
  31. Replies
    61
    Views
    7,113

    Re: Johannesburg Heatwave

    Dit is meer ernstig as wat ons besef gewoonlik die tyd vd jaar moet ek twee keer n week grasny,sover nog net 3 keer die seisoen. Spaar baie aan petrol ek sny so 8 000 squares
  32. Replies
    61
    Views
    7,113

    Johannesburg Heatwave

    Vandag 37 in Johannesburg lyk of die winter se rug gebreek is
  33. Re: East Rand G2G Monthly Braai Thurs 1 Nov 2018

    Dankie julle( Spesiaal Johan & Trudie) Lekker gekuier
  34. Re: East Rand G2G Monthly Braai Thurs 1 Nov 2018

    Mooi Johan , Ek en Annamarie sal daar wees
  35. Replies
    32
    Views
    4,924

    Re: Kaokoland Trip Report - Aug 2018

    Laaste keer....... Jammer ek glo jou nie/ Miskien nog een of twee keer?
Results 1 to 35 of 510
Page 1 of 15 1 2 3 4