Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: circe; Keyword(s):

Page 1 of 22 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Re: How difficult/expensive is it to work on a Opel 1.7D Diesel engine?

    Yes complete engin. Diesel pump and injectors were ######.also the turbo was very expensive to rebuild.rings an pistons had to be imported. The complete rebuild worked out to about +-35k plus. A...
  2. Re: How difficult/expensive is it to work on a Opel 1.7D Diesel engine?

    Had one a few years ago... I was cheaper to fit a import engin than to find the spares.
    Got a engin at engins and more.
  3. Thread: Moonshine

    by circe
    Replies
    42
    Views
    3,362

    Re: Moonshine

    My klein een. Net baie vuil. Moet hom nou skoonmaak om my 80l run deur te sit. Die evaporator...
  4. Thread: Moonshine

    by circe
    Replies
    42
    Views
    3,362

    Re: Moonshine

    Aluminium gee af as jy hom stook en maak breinselle dood.
  5. Thread: Moonshine

    by circe
    Replies
    42
    Views
    3,362

    Re: Moonshine

    Is daai pot aluminium? aluminium en stook is n groot no no. So iets in stainless steel of koper sal goed werk. Myne is n soortgelyke setup, net in koper. Hou hom onder 80 grade Celsius en vang die...
  6. Re: Leoch 48100 Lithium batteries - Carte Blanche

    Daai batterye kom uit met n ingeboude tracking chip. As hy gesteel word, aktiveer hulle hom en kan presies se waar hulle is.

    Weet ook as hy n sekere hoeveelheid jare dien, dan word hy vervang al...
  7. Thread: Moonshine

    by circe
    Replies
    42
    Views
    3,362

    Re: Moonshine

    Bietjie van topic af. Ek het n koper drom wat ek wil weg maak. 200l. Wil hom nog n ketel gemaak het maar kom nie daarby nie.
    Whatsapp my by 0788830777
  8. Replies
    66
    Views
    6,616

    Re: List of Silent home Generators

    Het n firman 6,5 petrol. Hy gebruik n 1 liter petrol n uur. Ek hom onlans geloop toe toets ek hom. 1 liter petrol in gegooi, hom gestart en my boorgat pomp op hom gesit.
    Het hom noual van 2012
  9. Thread: Going off grid

    by circe
    Replies
    140
    Views
    15,041

    Re: Going off grid

    Loop heeldag, van 7 uur die oggend tot 5uur die middag. Loop al van laas jaar November so met geen issues.
    Victron voel hom nie eers nie
  10. Thread: Going off grid

    by circe
    Replies
    140
    Views
    15,041

    Re: Going off grid

    Ek vermoed n laegraad kabel. Installer kan my ook nie antwoord nie. Die dag was besonders warm gewees, temp meter het in skaduwee onder n boom 43 grade gedraai. Die paneel het net n yskas getrek.
    ...
  11. Thread: Going off grid

    by circe
    Replies
    140
    Views
    15,041

    Re: Going off grid

    Dit is die 4mm kabel wat begin brand het terwyl ek gelukkig naby was. https://uploads.tapatalk-cdn.com/20190326/da014a5e66df93d3931caba29ed688ec.jpg
  12. Thread: Going off grid

    by circe
    Replies
    140
    Views
    15,041

    Re: Going off grid

    Ek gaan nie eers verder kyk hierna nie. As jy die KOPER MEET dan is hy 10mm. 4mm het warm geword op een 300w paneel. As jy jou drade wil opsmelt en jou mooi nuwe huis afbrand, dan is dit seker maar...
  13. Thread: Going off grid

    by circe
    Replies
    140
    Views
    15,041

    Re: Going off grid

    Yes I know, overkill. Rather go thicker than thinner?spp? To prevent a nice plastic bbq.
    They recommend for me 4-6mm and I overruled that when a saw the thickness of that 4mm cable. I used 10mm...
  14. Thread: Going off grid

    by circe
    Replies
    140
    Views
    15,041

    Re: Going off grid

    Gaan sommer reguit na 10-12mm kabel. Dan kan jy hom voorentoe grootermaak.
  15. Re: Advice requested on generator for house during loadshedding

    Gewoonlik het hy 3x startup nodig om te begin. Bv. 300w x 3= 900w vir startup vir die eerste paar secondes, daarna val hy af na 300w contstante lewering. So die 1,2kw sal raakelins genoeg wees om hom...
  16. Replies
    38
    Views
    3,347

    Re: Pure Sine wave inverter choice

    Eskom skuld my nou al meer as n jaar deposit geld en security geld. Kry dit nie uit hulle nie
  17. Thread: Going off grid

    by circe
    Replies
    140
    Views
    15,041

    Re: Going off grid

    Ek het n defy combo yskas model c385 en hy gebuik sowat 128w konstant.
  18. Replies
    103
    Views
    5,277

    Re: Taking our SOHO off grid

    Pic https://uploads.tapatalk-cdn.com/20190324/2fe7428676d9a1621e78f5f8964eb7df.jpg
  19. Replies
    15
    Views
    1,695

    Re: Victron easy solar 5kva

    Waar die sirkel is is die krag en of kragopwekker in koppelhttps://uploads.tapatalk-cdn.com/20190324/f7d53775d3b8ad532f7b0efd22c694d0.jpg
  20. Replies
    10
    Views
    1,009

    Re: Load Shedding Batteries

    Ek sal dat lithium ion eers nog n bietjie meer gevorderd en goedkoper word so vir 5 jaar voordat ek hulle sal oorweeg. Technology nog te nuut na my sin.
  21. Replies
    38
    Views
    3,347

    Re: Pure Sine wave inverter choice

    Het gehoor dat microcare se diens baie agteruit gegaan het. Ek wag ook nou al bir n jaar vir n kwitasie van hulle sisteem en het moeg geraak vir hulle verskonings en toe maar Victron gekoop.
  22. Replies
    15
    Views
    1,695

    Re: Victron easy solar 5kva

    Al nadeel wat ek sien van gridtied is dat jy afhanklik is van eskom.
  23. Replies
    15
    Views
    1,695

    Re: Victron easy solar 5kva

    Defnitief baie sagter as n Kragopwekker
  24. Replies
    4
    Views
    415

    Re: Off grid insurance...

    Deel van die gebou. Jy moet jou gebou sa verseker en dit spesiveer en krag sert. Wys
  25. Replies
    15
    Views
    1,695

    Re: Victron easy solar 5kva

    Ek hardloop die 3kw in 48w. As jy n klompgoed gelyk trek dan skop sy cooling fan aan en dit is n klein bietjie raaserig maar nie kwaai nie
  26. Thread: Gatvol

    by circe
    Replies
    81
    Views
    11,619

    Re: Gatvol

    Ns n jaar wag ek nog steeds op n kwitasie van hulle sisteem. Het later moeg geword en Victron toe gekoop
  27. Replies
    13
    Views
    548

    Re: Very cheap 11-13V booster to 28V

    Weet nog nie. Net n iedee wat ek het. Per liggie is so 2.4w in 12v. Het nou n aparte battery net vir dit maar wil kyk of ek dit by die 48v bank kan sit.
  28. Replies
    13
    Views
    548

    Re: Very cheap 11-13V booster to 28V

    Wat van iets wat van 48v na 12v toe bring vir 12v led buite ligte? Is op soek na so iets
  29. Thread: Gatvol

    by circe
    Replies
    81
    Views
    11,619

    Re: Gatvol

    Kyk by www. sustainable.co.za
  30. Thread: Wiring Diagram

    by circe
    Replies
    18
    Views
    1,048

    Re: Wiring Diagram

    Watter site is daai ups?
  31. Replies
    143
    Views
    13,233

    Re: Beste 5kva Inverter Sesteem

    Weerlig het naby geslaan en die statiese elektriese krag was genoeg om hom te pop. Strike was langs die stoor in n boom.
  32. Replies
    143
    Views
    13,233

    Re: Beste 5kva Inverter Sesteem

    Jy sal maar moet mppt upgrade na n 40 of n 60amp ek het die Epsolar ViewStar 60A 12/24/48 PWM gebruik totdat weer hom geeet het.
    Ek het n 40 amp op n 300w paneel vir my battery laaier.
  33. Thread: Gatvol

    by circe
    Replies
    81
    Views
    11,619

    Re: Gatvol

    My n jaar gevat om te kom waar ek is.
  34. Replies
    143
    Views
    13,233

    Re: Beste 5kva Inverter Sesteem

    Kan jy hom nie nog n paneel by sit bv om die 2- en 2+ saam te koppel? Ek het dit gedoen tot ek meer panele kon bysit.
  35. Replies
    143
    Views
    13,233

    Re: Beste 5kva Inverter Sesteem

    Ek het ook n soortgelyke lys van goed gehardloop op n 800 inverter en 2x100amp hour batterye en 2x325 w panele. Hy het gesuffer om als gelyk te trek. Eers wasmasjien tot load klaar is. Dan...
Results 1 to 35 of 740
Page 1 of 22 1 2 3 4