Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Krummelpap; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Replies
    356
    Views
    46,404

    Re: Bush Lapa general discussions

    .Thanks a million. I will definitely request a quote from them
  2. Replies
    356
    Views
    46,404

    Re: Bush Lapa general discussions

    Ek is by santam en hulle is baie hardegat. Die res van my assuransie is seker al 30 jaar by hulle wat meer as R4 000 per mand kos maar die assuransie op die bushlapa nadat ek verduidelik het dat hy...
  3. Replies
    356
    Views
    46,404

    Re: Bush Lapa general discussions

    Wat betaal julle maandeliks vir assuransie? My wa is toegesluit met alarm en ek gebruik hom net een keer per jaar? Sal ek hom net kan verseker wanneer ek op vakansie gaan ? Maak net net sin om R 700...
  4. Replies
    13
    Views
    862

    Re: Toyota key repair

    I ordered a few keys from Hong Kong at R16-00 per key delivered at he post office. Toyota charge me more than R3000 per key. To cut the key cost me R250..
  5. Replies
    2
    Views
    640

    Re: Conqueror contact details MD

    Admin Removed.
  6. Replies
    12,194
    Views
    2,233,781

    Re: Bush lapa miskruier review

    2000 was reeds geneem. 2020 was reeds geneem...................... Ek dink myne is die laaste een op die lyn vir 2019 ;D. Hulle sluit die 20 Desember en almal moet uit. Die grys en groen is baie mooi...
  7. Replies
    12,194
    Views
    2,233,781

    Re: Bush lapa miskruier review

    Nee ek het wik en weeg maar besluit om maar standaard te bly. Die standaard kleur pas mooi by my sleepvoertuig.
  8. Replies
    12,194
    Views
    2,233,781

    Re: Bush lapa miskruier review

    Nogmaals baie dankie Michael, Uys en Dave vir alle julle raad . Ek is baie bevooreg om Boskriek 2025 die 17 Desember in die Paarl te gaan hak. :)
  9. Replies
    21
    Views
    3,388

    Re: Quick Pitch vs Bundu cube

    Ek hou ook van die BunduCube plus minus R4 000 maar op die Bushlapa gogga reeks lyk daar nie vir my plek om hom vas te sit nie. Ek sien egter Bushlapa se shower wing skuif uit agter op die gogga...
  10. Replies
    7
    Views
    1,663

    Re: National Luna 90L Twin Fault ID Issues

    Put the fridge on escom en see if the lights are still caming on
  11. Replies
    6
    Views
    1,044

    Re: Prado 120 transfer case clicking noise

    https://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php/70857-Prado-transfer-case-oil-leak
  12. Replies
    66
    Views
    20,512

    Re: Off road teardrop trailers

    Google Vagabond trailers. R130 000
  13. Re: Help me choose: Echo Chobe, Bush Lapa Kewer, Imagine Trailvan?

    Moeilike keuse. Die kewer is uitsorteer terwyl die Conqueror nog tande kry probleme gaan he.
  14. Re: Help me choose: Echo Chobe, Bush Lapa Kewer, Imagine Trailvan?

    Ek hou baie van die veranderinge op die nuwe Bushlapa Kewer ! Vir my is dit tussen die Conqueror UEV 14 en die nuwe kewer. Ek hou van die idee by die Conqueror dat my kop nie in n tent slaap nie.
  15. Re: Help me choose: Echo Chobe, Bush Lapa Kewer, Imagine Trailvan?

    Google ook die nuwe UEV reeks van Conqueror.
  16. Replies
    145
    Views
    24,870

    Re: Off Road Caravan, Which one?

    Hulle het vanoggend een van die Halfmiljoen UEV 25 verkoop. Hulle is besig met die eerste 14 om met die hand te bou . Die res gaan met die robots gebou word. Ek self gaan ook eers n bietjie wag vir...
  17. Replies
    145
    Views
    24,870

    Re: Off Road Caravan, Which one?

    Ek dink die nuwe materiale wat hulle gebruik is n wen resep. Praat van lewenslange waarborg. Dieselfde materiale wat hulle op die vliegtuie se vloere gebruik n Honeycomb materiaal. Ek het n stukkie...
  18. Replies
    145
    Views
    24,870

    Re: Off Road Caravan, Which one?

    I am blown away !!!!! CONTACT Heinrich Booysen 079 571 8036 and visit the factory in Heidelberg. New light weight building materials and A NEW design . Currently 14 X 25 UEV on the production line ...
  19. Replies
    145
    Views
    24,870

    Re: Off Road Caravan, Which one?

    Dankie Laevelder

    Ek het een gehuur en nie mooi gehak nie .Toe hy afval van die hak kon ek en my vrou hom nie weer optel nie. Soos ons ouer word ontneem ons kragte ons , so ek soek iets ligter wat...
  20. Replies
    145
    Views
    24,870

    Re: Off Road Caravan, Which one?

    Ek is besig om te kyk na die Bushlapa Boskriek , Conquerour UEV 14 en die Tuff Cat Shumba.

    Ek is genooi om Saterdag na die UEV 14 in Heidelberg te gaan kyk en volgende Saterdag na die Shumba. Ek...
  21. Replies
    2
    Views
    678

    Gelion Batteries

    https://revolution-green.com/gelion-batteries/
  22. Replies
    26
    Views
    4,881

    Fortuner Re: Fortuner 4.00 V6 4x4 no longer made

    Yes Diesel on the way out .:-[
  23. Replies
    5
    Views
    979

    Re: Patensie shops

    Koop jou vleis op Hankey, Affi Plaas vleishuis. Spar en Tolbos is OK op Patensie vir die res
  24. Replies
    16
    Views
    5,440

    Re: Prado 120 Engine and ABS warning lights

    Thats is the airbag light not the seat belt lights. Check the plugs under the two front seats . If all fails let Toyota reset them .
  25. Replies
    16
    Views
    5,440

    Re: Prado 120 Engine and ABS warning lights

    Traveled to Lanseria today with a few pitstops in between.
    Lights have stayed off, so all seems to be back to normal, thank you again for all the advice.

    Seeing that all the others have now been...
  26. Replies
    58
    Views
    4,837

    Re: Removing a tree or 2

    doen dan julle huiswerk voordat julle twak praat
  27. Replies
    58
    Views
    4,837

    Re: Removing a tree or 2

    DWAF sal jou nooit vervolg as jy in jou woonerf bome snoei of uithaal nie. Die wetgewing is geskryf vir bome in hulle natuurlike habitat. Stadsrade, en ander Staats departemente is vrygestel van die...
  28. Replies
    58
    Views
    4,837

    Re: Removing a tree or 2

    [QUOTE=Herman Joubert;3672028]"Podocarpaceae are protected trees in South Africa, meaning that no person may cut, disturb, damage or destroy the tree, and their products may not be possessed,...
  29. Replies
    58
    Views
    4,837

    Re: Removing a tree or 2

    Jy verstaan die wet verkeerd.............................
  30. Replies
    58
    Views
    4,837

    Re: Removing a tree or 2

    Jy kan die boom verwyder as jy hom aangeplant het. Die wet verwys na bome in hulle natuurlike habitat.
  31. Replies
    139
    Views
    29,449

    Re: Almost died twice in Moremi

    Brilliant . Thanks a million for sharing.
  32. Re: Prado klein sitplekke en spaarband houer

    Sold thanks
  33. Re: Prado klein sitplekke en spaarband houer

    Ek het nogsteeds my Prado ek het nie nut vir die spaarwiel houer of die extra sitplekke nie. Ek beplan om te trek en maak motorhuis skoon. Sou ek hom eendag wil verkoop verkoop ek hom sonder die...
  34. Prado klein sitplekke en spaarband houer

    Ek het 2 x room kleurige agterste sitplekke vir n Prado 120 en die n spaarband houer (goue) een

    Maak my n aanbod

    Boksburg

    Inbox my vir my nommer
  35. Replies
    22
    Views
    5,254

    Re: Wind Turbine questions

    Weet iemand wat hierdie groottes kos ? My vermoede tussen R20 en R25 Miljoen elk ?
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4