Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.09 seconds.

  1. Thread: Mahindra parte

    by Reenen
    Replies
    61
    Views
    5,316

    Re: Mahindra parte

    558600
    558601
    558602
    558603
  2. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Of ek dink nie so. Sal kyk wat hy opgehad het
  3. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Nee. Net voorste een
  4. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Fotos wT marius gestuur het van sy pajero, selfde as die een.
    558493
    558494

    Foto van filter.

    Iets het hom op sy onderkant, effens teen kant getref. Filter het n bars in gekry.
    558495
  5. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    As marius dit nie op sy eie een gaan gebruik nie...
  6. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Ek het nie gekyk of die korter een gaan werk daar. Weet nie wat in pad is, bv aircon ens ens.
    Sal nice wees as iemand met n intact engine n foto kan neem en post.
  7. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    If only this engine was as your picture...
    Om een of ander rede is die een baie laer...
    558485
    558486
    Baie lang nek op die filter holder, baie langer as jou engine voorbeeld.
    Sy filter sit onder...
  8. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Gotcha.
    Nadat blok totaal gestrip is, kon ons pistons trek.
    558471
    558472
    No 1 piston het geseize in sleeve in weens lae olie.
    Piston en sleeve het seer gekry.

    Hulle ry n stukkie grondpad...
  9. Replies
    62
    Views
    5,501

    Patrol Re: Why dont more people buy the Y62 Patrol..

    Ek weet van baie mense wat die nuwe v8 patrol besit. Brandstof verbyuik is dramaties beter as die 4.8

    Ek hoor gereeld dat dit wissel tussen 11 en 16 liter/100km. Hang af of jy sleep of nie.

    Ek...
  10. Replies
    127
    Views
    12,958

    MediaRelease: Re: Nissan Hardbody at Nampo 2018

    Kan nie vir ander praat nie, maar Nissan SA is vir my grootste probleem.

    Jy kan n goeie produk h, maar as die maarsakppy nie wil besigheid doen, dan begin mens besef om net verby te hou.
  11. Replies
    62
    Views
    5,501

    Patrol Re: Why dont more people buy the Y62 Patrol..

    Nissan SA is my grootste rede hoekom ek nie sommer weer n nissan nuut gaan koop.

    En die patetiese verskoning van n voertuig wat hulle die d23 navara noem.
  12. Replies
    72
    Views
    4,035

    Poll: Re: What is overlanding?

    Ek wonder of ons trip later die jaar met die W123/6 Mercedes beskou word as n roadtrip, of overlanding trip.
    2-3 lande. Baie grondpaaie. Selfs n paar wat glo nie vir 4x2s bedoel is. Baie kamp. ...
  13. Replies
    5
    Views
    292

    Re: 2010 3.0 Dci Navara

    Net agente
  14. Replies
    5
    Views
    292

    Re: 2010 3.0 Dci Navara

    Dienste is elke 15000 km. Elke 2de diens (elke 30 000km) is groot diens wat diesel filter ook vervang onder andere, en is duur.
    15000km so R2300
    30000km, so R5700.

    My vrou sin staan op 225000...
  15. Replies
    95
    Views
    5,726

    3.2 did engine gesoek

    Nuwe filter was opgesit, met 10w40 olie.
    Maar toe begin hy klop. So, tensy vakuum pomp kan seer kry van lae olie, dink ek maar crank.
  16. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Die kar het bleikbaar sonder olie, of olie laag geloop vir paar sekondes.
    Klip het gaaitjie in oliefilter gestamp, en hy het olie verloor. Voertuig het soos ek verneem nie verder gery, maar ek neem...
  17. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Nie endolay, op en af.
  18. Thread: Mahindra parte

    by Reenen
    Replies
    61
    Views
    5,316

    Re: Mahindra parte

    More chain guide en big end bearings optel. Niks werk oor naweek. Hopenlik engine maandag nag klaar in mekaar kry, en in kar kry.
  19. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Ek glo nog steeds in crank fout.

    Crank het speling gehad. Meer as wat dink goed is.
  20. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Crank gaan eers opgemeet word.
    Crank het speling opgehad.
    Crank het warm geloop
  21. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Probleem is: ek het nooit engine gehoor nie.
    Was by n werkswinkel.
    Hulle het ges engine het bearing knock.
    Engine was paar keer opgestart, elke keer knock erger geraak.
    Oliedruk was nog reg....
  22. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Ek hoor jou. Maar, toe ons engine onderstebo het, met conrods los, het crank op en af en heen en weer speling gehad. Effens. Nie baie nie, maar wel. En ek hou nie daarvan op n crank nie.
    En daar...
  23. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Play op crank gehad.
    Niks verder stukkend.
    Kort bigends, mains, en thrust washers.
  24. Thread: Mahindra parte

    by Reenen
    Replies
    61
    Views
    5,316

    Re: Mahindra parte

    Weet iemand groot asb die torque settings vir cylinder head, big ends en mains.
  25. Thread: Mahindra parte

    by Reenen
    Replies
    61
    Views
    5,316

    Re: Mahindra parte

    557954
    557955
  26. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Dankie
  27. Thread: Mahindra parte

    by Reenen
    Replies
    61
    Views
    5,316

    Re: Mahindra parte

    557945
    Timing chain guide moertoe
    Nou begin die proses van skoon maak en stukkende parte vervang
    557946
    557947
    557948
    557949
    557950
    557951
    557952
  28. Replies
    95
    Views
    5,726

    Re: 3.2 did engine gesoek

    557936
    557937
    557938
    557939
    557940
    557941
    557942
    557943
    557944
    Crank is uit. Nou om te laat op meet.
  29. Replies
    4
    Views
    675

    Re: Mahindra scorpio 2006

    Enige voorstelle?
  30. Replies
    583
    Views
    114,103

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    R1760 per band
    Nankang mudstar 235/75/15
    557151
    557152
  31. Thread: 12HT build

    by Reenen
    Replies
    10
    Views
    774

    Re: 12HT build

    Nice. Ek het laas jaar die 4 silinder weergawe van daardie engine gedoen.
  32. Replies
    181
    Views
    137,554

    Sticky: Re: Towing Regulations

    556632
  33. Replies
    181
    Views
    137,554

    Sticky: Re: Towing Regulations

    Iemand my voorgespring. Ons vertrek netnou
    556461
    556462
  34. Replies
    8
    Views
    351

    Discovery 2: Re: Disco of defender auto box

    Dankie baie
  35. Replies
    8
    Views
    351

    Discovery 2: Re: Disco of defender auto box

    Dankie
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4