Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: JohanMaree; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.06 seconds.

  1. Replies
    42
    Views
    2,749

    Re: License and towing a caravan

    All manufacturers state tare when empty.

    I still want to see a caravan or camp trailer be pulled on a weigh bridge.

    They look at the disc and off you go.

    But, if one wants to get paranoid,...
  2. Re: Please advise on how to take a church off grid

    If they receive from Eskom it cannot be R150/m.

    What about line fees, etc?

    Maybe municipal supply?
  3. Replies
    5,022
    Views
    1,127,986

    Re: So who is going camping this weekend?

    Yes.
    Lovely place, lovely people.
    Try to park as close as allowed to the waterhole. If in a group do halfmoon amongst the trees.
    Also cabins for your non-camping friends/relatives.
  4. Replies
    62
    Views
    8,029

    Re: Conqueror UEV25

    Die simpel plastiektrappie wat hul saamgee is reg vir inklim maar nie met my grootvoete vir die uitklim nie.

    Toe maak ons plan. Werk mooi en stewig. Haak net inmekaar....
  5. Replies
    62
    Views
    8,029

    Re: Conqueror UEV25

    Mooi man.
    Hoe skakel hy oor van een na ander kleur?
  6. Replies
    62
    Views
    8,029

    Re: Conqueror UEV25

    Almal is wit. [emoji25][emoji57]
    Sou graag aldrie wil vervang met permanent geel. Wit lig wanneer nodig is maklik.
  7. Replies
    14
    Views
    2,538

    Re: Induction plate not running off inverter

    At Leeuspoor this weekend.

    We have a Morfy Richards plate and friends have a Snappy.

    Snappy gives error continuous while Morfy runs no problem at any setting.

    I checked the power and showed...
  8. Re: Short review of recent camping trip in Limpopo province

    Been in Makuya some 16y ago on a one day drive through. Sanparks at the time.
    Would love to visit there again.

    Madimbo is also alongside. Stayed there with the Kommandement CO as our guide. May...
  9. Replies
    20
    Views
    1,015

    Re: Which Braai?

    Skottelskare is soos goud in die stad.
    Soveel as wat jy kan aanry gaan jy verkoop.
  10. Replies
    20
    Views
    1,015

    Re: Which Braai?

    Willie.

    Hierdie is myne. Loop al vir twee jaar oral saam.

    Dromdeksel met die Weber rooster (wat op sy stoorplek hang). Eers die vuurtjie en dan braai. Dis nou amper tyd om die dromdeksel te...
  11. Replies
    62
    Views
    8,029

    Re: Conqueror UEV25

    Copy: die buite ligte wat nie oorgeskakel het na geel nie.

    Nuus vir my. Het by C Midrand verneem en Allan s hulle is net wit.

    Was blykbaar moontlik op vorige uitgawe maar nie die nuwes nie....
  12. Replies
    62
    Views
    8,029

    Re: Conqueror UEV25

    Ons het nie ń yskas voor nie want daar is ń 50L Waeco in die motor.
    Die kas is dan ń gerieflike pakplek vir grond-, sonseile en ander ligte losgoed.
  13. Replies
    62
    Views
    8,029

    Re: Conqueror UEV25

    Gepak en reg om te haak.

    110L water in tenks en jerrykanne vol.

    Balgewig is 100kg. Perfek!!! https://uploads.tapatalk-cdn.com/20200923/db2d60f80c02619d534a0cab4f44d562.jpg
  14. Replies
    62
    Views
    8,029

    Re: Conqueror UEV25

    Engels is carbon fibre. Jy kan hom maklik met ń bliksker sny. AMT Composites kan help
  15. Replies
    62
    Views
    8,029

    Re: Conqueror UEV25

    Rooikop

    Wat van ń dun koolvesel vel op daardie werkvlak? Ek het swart velle en sal kyk hoe dit kan werk. Hulle is so 0.3mm dik.
  16. Replies
    62
    Views
    8,029

    Re: Conqueror UEV25

    En toe kom kuier hulle. 'n Vinnige inloer met ń bottel vonkelwyn saam om die goeie wense en veilige myle te versel.
    Baie dankie Johan en Marietjie. Julle is baie special [emoji3059]...
  17. Replies
    62
    Views
    8,029

    Re: Conqueror UEV25

    Enige tyd Jobro.
  18. Replies
    5,022
    Views
    1,127,986

    Re: So who is going camping this weekend?

    Leeuspoor near Boons, NW for the long weekend
  19. Replies
    62
    Views
    8,029

    Re: Conqueror UEV25

    Sal so maak.

    Ek het gevind daar is maar min inligting/ondervinding in omloop.

    Sover kan ek nog nie iets sien om te 'modify' nie, en dt s baie.[emoji6]
  20. Replies
    62
    Views
    8,029

    Re: Conqueror UEV25

    Vanmiddag ontvang.
    Vannaand slaap ons in hom. Sommer hier op die stoep.
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20200918/74a5ed5cdb29617160ece88e2a4d8f4e.jpg
  21. Replies
    30
    Views
    2,427

    Re: My series 1, no more....

    Moere!!!
  22. Replies
    439
    Views
    46,960

    Re: Spotlights banned

    The GS auxiliary lights are not spot but fog lights. They don't blind you. If you see them then their pupose are served.
  23. Replies
    19
    Views
    758

    Re: Turn by turn instructions

    Hedgehog: Check if your unit is set for miles per hour? :D

    T4A is not good for city use. There Garmap is better. Waze and G Maps even so.

    Never use Garmap and T4A together.
  24. Replies
    79
    Views
    7,572

    Re: Conqueror Commander

    Spook.

    Dan is dit tyd dat ons weer bladskud. Dis ek daai. By Gariepdam oppad terug van Plet. Trudie het met haar fiets in P Alfredpas geval en moes terugvlieg met ń klein fraktuur. Ek het toe vir...
  25. Replies
    58
    Views
    4,055

    Re: 1000W induction cooker

    I have once compared our induction plate to an electric kettle.
    Both at 2000W and boiling 2L water.
    Boiling was achieved to the minute the same.
    For us the induction is convenient but certainly...
  26. Replies
    79
    Views
    7,572

    Re: Conqueror Commander

    Die lewe staan nie stil nie.
  27. Replies
    121
    Views
    10,349

    Re: Ford or Merc - what would you do?

    Niks soos skriftelike bewys.
  28. Replies
    77
    Views
    10,712

    Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Ons 2012 Commander is beskikbaar vir R220k.
    Ek s maar net.
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20200910/439c96bc8ad4f31b6f35453387bbbcad.jpg
  29. Replies
    79
    Views
    7,572

    Re: Conqueror Commander

    Ons 2012 Commander is beskikbaar vir R220k.
    Ek s maar net.
  30. Replies
    5,022
    Views
    1,127,986

    Re: So who is going camping this weekend?

    Maroela Oase.
    A private secluded site under construction away from the plentys
  31. Re: What Are Commercial 4x4 Vehicles And Who Can Buy Them?

    Huh? Is this a trick question?

    Or does this Yankee have another meaning of "Commercial"?

    My understanding of commercial iro a single or ext-cab ldv is that VAT can be reclaimed if the vehicle...
  32. Replies
    121
    Views
    10,349

    Re: Ford or Merc - what would you do?

    Is die Canyon 4x2?

    Dan sal die 4x4 nie ver agter die X350 wees nie.
  33. Re: Gauteng EastRand Monthly G2G Braai Thursday 03 September 2020

    Pase4x4: Volgende maand maak ons weer so.

    Errol: Ons dink aan jou
  34. Replies
    121
    Views
    10,349

    Re: Ford or Merc - what would you do?

    Nys.

    Ek het die 100k km bevraagteken maar die verkoopman was baie beslis dis 100k en niks meer nie. Ek hoop hy is verkeerd.
    Dis net nie logies nie.
  35. Replies
    121
    Views
    10,349

    Re: Ford or Merc - what would you do?

    Ek kan die denke agter Clicks se advertensie verstaan...

    ... maar hierdie strooi wat aan ons opgedis word? Geen 4x4 kan hierdie hoek baasraak nie, wat nog te s ń Ford DC.
    ...
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4