Search:

Type: Posts; User: Petri Oosthuizen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.17 seconds.

  1. Replies
    281
    Views
    38,171

    Re: Olive the Nissan..........

    Vanmiddag weer 'n ###### aanbod op Olive gekry.........Klient het hom half getrip toe ek vir hom se "nee sorry kannie replace nie".

    Olive staan op die stand, reg voor my Offies, daars nie plek by...
  2. Re: 650 000km on the clock and still going strong

    Ahhh........een van die MIN karre wat ek net NOOIT moes verkoop het nie, Mamma se blou TDi Syncro 2,5.

    ENJOY Mater...............;D
  3. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Sorry vir my baie Posts re die upcoming Kaap trippie.........maar my lus hang nou al by my pienk ou sweetpakbroek uit soos ek hier sit.

    Nog 4 slapies, dan is ek bo op Bettie, en ons gaan lekker...
  4. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Neil as jy wil stuur my jou selnommer via WA.......0833841471?? Dalk is ek in daai area, kan dalk so vinnige knertsie of iets maak, whatever??
  5. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Thanks for your Input.
  6. Re: Land Cruiser 4.2L Diesel - Overfilled with a litre of oil - Advice please

    Ek is 'n ietwat pedantic ou, persoonlik sal dit my pla as daar 'n liter olie te veel in die enjin is........maar ek weet ook NIKS van engines af nie, moet ek byse.
    Dalk net so bietjie aftap??
  7. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Robert BAIE DANKIE vir jou PM, help my BAIE!!!

    Gaan jou waarskynlik weer pla via Whatsapp......8-);D
  8. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Daai Gamkaskloof/Hel pad.........really REALLY worth it or not really?? Considering some options here.

    Gaan my heeldag vat, lyk na lekker ride, maar ja......ek het ook net soveel dae.

    THANKS
  9. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Dalk kan iemand help..........is daar "plek" vir die manne om te ry met die (een) offroad?? Reenen?? Sal nie rerig ekstra moeite wees nie maar moet ook darem worth it wees vir hulle?

    Hi Guys
    ...
  10. Re: URGENT Help/Advise needed - VIN Number on 416 Mog

    Sho Mate....hen's teeth. Promise you. There are just NO bakkies in the market below 200k, its unbelievable. I bought 4 Hiluxies today in Delmas, my son sommer wholesale'd them to dealers on my way...
  11. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    ......So, wat dink julle, is ek redelik naastenby so omtrent op die amper regte pad hier?? Wil ook nie rerig TE veel beplan nie, ek stop waar ek gatvol raak ;D
  12. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Jis Reenen dis SO naby aan waar ons gaan wees, laat weet, sal KWAAI like om jou blad te skud!!!

    Ons is daar van die 24ste tot die 30ste........maar ek gaan eers die Maandag se kant (26ste) kan...
  13. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Ek het nou ander Plan wat dalk makliker gaan wees.

    1) Ek wil my eerste aand camp, nog voordat ons in Mosselbaai aankom.

    Die Familia drop my af by Uniondale se area. Gaan so 1/2 uur die middag...
  14. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Nee man.......sys mooi ja maar ek gebruik haar, sys nie garage queen nie. Maar mooi, ja......eks DOL verlief op Bettie:-*:-*

    Die nuwe bikes is SOVEEL makliker en handle nice etc etc, maar daai old...
  15. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Guys - Hi

    If I want to camp for a night, I can do a longer trip ........ lets say around 250km per day.

    I'd like to get opinions here please:

    Which routes/aeras are nicer, Mosselbaai to PE...
  16. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Ja daai pont is (was??) nice, maar dis verrerig vir 'n day trip, sal eerder daai offthe beaten track paadjies explore wat mens NOOIT die tyd voor het nie
  17. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    BAIE DANKIE ALMAL!!!!!!!!!!!!!:cool:
  18. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Hiers my Bettie.........sommer net FYI. MADLY in love met haar, dis eintlik belaglik dat mens so behep raak met 'n stuk yster op 2 tyres:-*:-*:-*:-*
  19. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Ja ek vat haar saam Oppies.

    Ek wil basically so 4 "day trips" doen:

    1) Die familia laai my af oppad soontoe op Uniondale, van daar gravel na (ek dink) Avontuur, en vandaar na Mosselbaai...
  20. Replies
    62
    Views
    4,080

    Re: Leg Of Lamb On An Open Braai

    Nog nie probeer nie, maar ek sou se as jy die thin bits met foil toedraai kan dit werk......??

    Hoekom ek vra - daai been gee darem ook lekker flavour aan die vleis

    Ons braai nou en dan...
  21. Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Eerder nie...........>:D>:D

    Jys bietjie ver Soois anders het ek BESLIS knertsie(s) kom maak!!!!!!!!!8-)
  22. Replies
    62
    Views
    4,080

    Re: Leg Of Lamb On An Open Braai

    Just curious - why deboned??
  23. Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Guys apologies this is NOT 4x4, but more Bike Related, but ja, 4x4 Members may also find this useful??

    Hi Guys

    My wife and Clean Mother (>:D) and Sis in Law are off to Mossel Bay next weekend...
  24. Re: URGENT Help/Advise needed - VIN Number on 416 Mog

    Nightmare, this one. Thats all I can say>:(>:(>:(>:(
  25. Re: URGENT Help/Advise needed - VIN Number on 416 Mog

    Same this side Ice - tried the exact same thing this morning::)
  26. Re: URGENT Help/Advise needed - VIN Number on 416 Mog

    Bump::)
  27. Re: Advice on buying second hand Panache Bowrider Boat

    The Panache was/is built by Anger Boats.......maybe contact them with the boat's serial number and ask them (look somewhere inside the transom), they are still very much alive and will give you 1st...
  28. URGENT Help/Advise needed - VIN Number on 416 Mog

    Hi Guys

    I have a huge problem.

    I have a 416 Mog that is sold, and the car's VIN number differs from the one on the Natis.

    VIN Number on the car is 41616210088304.

    Apparently (or rather I...
  29. Re: We need to define what exactly “camping” is.

    Another example is the soldier in his bivvie or in a trench.....is he camping?? I'd say yes, he is.??::)
  30. Re: We need to define what exactly “camping” is.

    Camping is the retired couple from Germany, touring the country in their fully equipped new MAN truck, but its also the young couple hitch - hiking through the country with only a cheap nylon tent.
    ...
  31. Replies
    41
    Views
    2,896

    Re: Deep cycle battery advice

    Peter - I'm using 3 Midas chargers on the stand, like in full time, and like in they really get abused, and MUCH cheaper/reliable/robust than the CTeks I had many moons ago, and which packed up one...
  32. Replies
    41
    Views
    2,896

    Re: Deep cycle battery advice

    Thanks for the Thread, also looking for a new DC Battery8-)
  33. Replies
    16
    Views
    996

    Patrol Re: 4.2 tdi patrol bakkie

    Hmmmm........stuur pic van Skoonmaker, iets klop nie>:D
  34. FS : Yamaha XT 600 Tenere Classic BARGAIN

    Having bought another identical, completely resored one, I'm selling my bike as in Topic Header.

    1) 1984 Model, with all Papers and matching numbers

    2) Mechanics all fine, engine VERY good,...
  35. Re: Is it possible to buy a usable 4x4 with a R40k budget?

    Stem saam met Reenen.

    Ek sou kyk na iets soos Safari, daaaaaalk V8 Disco, iets soos Sani 2.4 of v6??, etc etc. Dalk 60/62 series Cruiser maar jy gaan maar sukkel onder so 60000 of so.....EN hy...
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4