Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.09 seconds.

  1. Replies
    176
    Views
    36,289

    Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    584260
    584261

    Vordering is stadig.
    Moes eers die groot plaas stoep se laaste 3 blokke cast vandag voor ek hier kon aangaan.
  2. Replies
    56
    Views
    4,384

    Re: Please help me fix this tractor.

    Jy by HPA gekoop?
  3. Replies
    103
    Views
    12,918

    Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ombudsman saak is afgehandel en gesluit.
    Santam het betaal.
    Soos Santam geskryf het aan my, hulle vra omverskoning as hul herstellers fouteer het. Hopenlik sal hulle in toekoms dan self inspring om...
  4. Replies
    176
    Views
    36,289

    Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    584073
  5. Replies
    176
    Views
    36,289

    Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    583963
  6. Replies
    176
    Views
    36,289

    Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    583960583961
    583962
  7. Replies
    176
    Views
    36,289

    Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    583927
    583928
  8. Replies
    176
    Views
    36,289

    Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Na my laaste 2 kampe met klein warm water swembaddens, het ek besluit ek kort def ook van hulle by my kampplek.
  9. Replies
    703
    Views
    116,714

    Re: W123 Overlander built

    Gaan soek vir wereld vrede
  10. Replies
    703
    Views
    116,714

    Re: W123 Overlander built

    583779
    583780
    583781
  11. Replies
    703
    Views
    116,714

    Re: W123 Overlander built

    Was besonders lekker.

    Ford was n teleurstelling. Powersteering pully het gesmelt, belt afgeegooi, opgefrommel, en cranks sensor mors af gebreek.

    Baie verbaas met die ou 230 carb se...
  12. Replies
    56
    Views
    4,384

    Re: Please help me fix this tractor.

    Ek weet nie van die bosh pompe van die fiats, myne het lucas, maar my internationals het sulke bosh pompe. Probleem op hulle is die head units. Daar is nie meer parte beskiskbaar as head unit gaan. ...
  13. Replies
    703
    Views
    116,714

    W123 Overlander built

    Tankwa
    250 met 230 carb engine in.
    Auto
  14. Replies
    703
    Views
    116,714

    Re: W123 Overlander built

    583317
    583318
    583319
    More vir die 1000km meestal gravel travel roadtrip
  15. Replies
    56
    Views
    4,384

    Re: Please help me fix this tractor.

    Ek wou nie negatief wees oor daai pomp nie. Maar hulle het nie meer parte nie. Cuv, of iets soos n nissan td27 pomp, maar dan moet jy van 3 gate na 2 gaan. N mitsibusi 3 ton lorrie pomp behoort net...
  16. Replies
    4,901
    Views
    1,093,246

    Re: So who is going camping this weekend?

    Besig om te pak vit tankwa langnaweek. Gaan pretig wees
    583233
    583234
  17. Thread: Nog fordtjie

    by Reenen
    Replies
    20
    Views
    2,496

    Ford & Mazda Re: Nog fordtjie

    583214
    583215
    583216
  18. Replies
    703
    Views
    116,714

    Re: W123 Overlander built

    583213
  19. Replies
    703
    Views
    116,714

    Re: W123 Overlander built

    As ek 2 towbars op sit, mag ek dan tubbeld die gewig sleep?
    583144
    583145
    Want die falcon moet op trailer..
    583146
  20. Replies
    56
    Views
    4,384

    Re: Please help me fix this tractor.

    Met n skerp bytel, merk die pomp en timingcover om spoeltiming te merk.
  21. Replies
    56
    Views
    4,384

    Re: Please help me fix this tractor.

    Pretty much wat ek daar vir jou gesę het...
  22. Replies
    56
    Views
    4,384

    Re: Please help me fix this tractor.

    Daardie is n baie ou starter. Die nuwer starters werk baie beter.
  23. Replies
    56
    Views
    4,384

    Re: Please help me fix this tractor.

    Draai engine met hand, kyk of engine los is
  24. Replies
    703
    Views
    116,714

    Re: W123 Overlander built

    4x4 merc se bande het opgedaag.

    Nou kan hy meer soos n G Class lyk.
    Dankie Cliff
    582829
    582830
  25. Replies
    103
    Views
    12,918

    Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Santam laat ombudsman weet dat hulle skade gaan betaal.

    Snaaks dat hulle bereid is om te herstel as skade R662 is, maar nie as skade R20 000 is.

    Ek dog helpad n geldige eis is n geldige eis,...
  26. Replies
    56
    Views
    4,384

    Please help me fix this tractor.

    Sit trekker in 4de hi, en rock agterwiel met hand. Dit is genoeg om engine genoeg te swaai.

    Of, in neutral, en draai aan fan blade met een hand, en ander hand palm op belt om belt styf te druk dat...
  27. Replies
    56
    Views
    4,384

    Re: Please help me fix this tractor.

    G629 gud ja.

    Die blare is maar algemeen as mens uit kanne diesel gooi.

    Ek sou nie eens die tenk af haal, dalk is dit baie lank se akumasie. Heel moontlik, na jy nou skoongemaak het, loop hy n...
  28. Replies
    56
    Views
    4,384

    Re: Please help me fix this tractor.

    Eerste ding. Roteer die engine n paar grade. Heel moontlik staan die pomp se follower net op die lobe van die cam, so pomp is in vol compressed mode, so dit voel of die hand lever niks doen. Roteer...
  29. Thread: Hardbody 3.2 SL

    by Reenen
    Replies
    5
    Views
    538

    Re: Hardbody 3.2 SL

    Myne was 4x4, met 31” muds. En effens gelig.
    9 km per liter.
    Baie baie spyt ek het hom verkoop
    582708
  30. Thread: Navara" kook "

    by Reenen
    Replies
    99
    Views
    7,800

    Re: Navara" kook "

    Sit n 3.5 v6 in. Beter engine
  31. Replies
    503
    Views
    64,765

    Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Praat met loud Louis., en fit n 3.5. Selfde krag, beter engine. Dink jou ecu werk daar.

    Ander 4.0 engine kos R45 ex jhb sę hy.


    Wat fout met jou engine? Sal daarvan hou om so een oop te maak...
  32. Replies
    503
    Views
    64,765

    Nissans is crap en onbetroubaar.

    Wat nou fout? Weer ge-overheat, of crank bearings?
  33. Replies
    503
    Views
    64,765

    Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    En jy weet wat my opinie oor die 4 liter navara engines is.
    Maar ek is al genoeg deur navara eienaars oor vingers getik as ek my ontevredenheid met daardie engine noem.
  34. Replies
    503
    Views
    64,765

    Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Dalk vk45 roete in plaas van lexus...
  35. Thread: Nog fordtjie

    by Reenen
    Replies
    20
    Views
    2,496

    Ford & Mazda Re: Nog fordtjie

    Dit is n klompie geld wat daar staan.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4