Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: SarelF; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.05 seconds.

  1. Replies
    35
    Views
    7,127

    Re: Blinkgatproducts - Iveco Kamper

    Truck with camper including equipment 3500kg.
    Empty tanks and fridges.
  2. Replies
    35
    Views
    7,127

    Re: Blinkgatproducts - Iveco Kamper

    Die Izuzu NPS 300 4x4 is n baie goedkoper opsie teen R520k.
  3. Replies
    35
    Views
    7,127

    Re: Blinkgatproducts - Iveco Kamper

    Prices from R200k.
  4. Replies
    10
    Views
    5,707

    Re: We is die Eienaar

    Iveco in aanbou.529383
  5. Replies
    10
    Views
    5,707

    Re: We is die Eienaar

    Die Iveco
  6. Replies
    140
    Views
    9,353

    Re: Best 10-seater 4x4 for bad gravel and tar roads

    Got a price Yesterday for the NPS 300.
    R516k after discount and tax included.
  7. Re: Which pickup camper to use - Pse share your views

    Double cab cruiser.519801
  8. Re: Which pickup camper to use - Pse share your views

    Cruiser.519799
  9. Re: Which pickup camper to use - Pse share your views

    Op single cab Toyota519798
  10. Re: RIP Amarok, you saved my life. Sadly need replacing

    Hi Johan,

    Ek het nie self foto's geneen nie, stupid ek weet. Toe nog aan skok gely. Het deur die Paneelklopper se foto's gegaan. Dit is alles net close-up van die parte en het klaar ander...
  11. Replies
    49
    Views
    5,077

    Re: Blinkgatproducts Camper op Toyota

    Prys begin by R100k en alle ekstras kan bygevoeg word.
    Elke kamper word ontwerp en gebou volgens klient se behoeftes.
    Die spesifieke kamper het 85l watertenks en n ekstra 85 liter diesel tenk.
  12. Replies
    49
    Views
    5,077

    Re: Blinkgatproducts Camper op Toyota

    Ongelukkig nie .
  13. Replies
    49
    Views
    5,077

    Re: Blinkgatproducts Camper op Toyota

    Die vervaardigers reken ook nie die laaibak in nie........nie seker oor die ander nie maar Toyota en Volkswagen beslis.
  14. Replies
    49
    Views
    5,077

    Re: Blinkgatproducts Camper op Toyota

    Think we must make a YouTube video to show you how easy it is. Or, come and visit us.
  15. Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Dink nie dit sal n probleem wees nie.
  16. Replies
    49
    Views
    5,077

    Re: Blinkgatproducts Camper op Toyota

    Met afdak ook.500494
  17. Replies
    49
    Views
    5,077

    Re: Blinkgatproducts Camper op Toyota

    Toby ons sal volgende week hierdie een weeg.
    Leeg sonder bak en enige ekstras het voertuig alreeds 1860 kg geweeg. Dit is alreeds meer as 70kg swaarder as wat die vervaardiger se ongelaaide gewig...
  18. Replies
    22
    Views
    1,604

    Re: Vrugtekoek vir Kerstyd

    Vrugtekoek 500033500033
  19. Replies
    8
    Views
    769

    Re: Amarok diff probleem.

    Delport gearbox and diff.
  20. Replies
    8
    Views
    769

    Amarok diff probleem.

    Gedurende ons onlangse toer na Nam het die Amarok die endrat op die sideshaft gebreek

    Die soektog na parte was nogal insigewend.
    Sideshaft by VW R21k en spider gears R25k.

    Na bietjie rondbel...
  21. Replies
    441
    Views
    56,258

    Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Die Amarok is weer reg vir sy volgende trip!
    Die koste was R8700 sonder my arbeid, maar dit skenk ek.

    Sideshaft R3500
    Spider gears en olie R4500.
    Nuwe remskoene R700
  22. Replies
    441
    Views
    56,258

    Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Die gebreekte rat.498746
  23. Replies
    441
    Views
    56,258

    Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    498745
  24. Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    The R300 includes camping for 2 nights.
  25. Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Dit is n uitstekende idee Johan.
  26. Replies
    441
    Views
    56,258

    Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Kobus ons was onseker oor wat die skade is en het die besluit aan Tuff Stuff oorgelaat.
  27. Re: Selling my Engel fridges - potential swap opportunity?

    What about a swap for a draw system for the Echo.[emoji6]
  28. Replies
    441
    Views
    56,258

    Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Met die vakansie houery is my werk so ver agter dat die Amarok maar bietjie moet wag.
    Plig voor plesier![emoji12]
  29. Replies
    441
    Views
    56,258

    Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Ouderdom eis sy tol![emoji2]
  30. Replies
    441
    Views
    56,258

    Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Vingerfoutjie....235/16 R16.
  31. Replies
    441
    Views
    56,258

    Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Bande is 135 /85 16.
  32. Re: Reis verslag. Mei 2018 Botswana Zambezi & Kavango

    Dankie Gert !Lekker saamgery.
  33. Replies
    441
    Views
    56,258

    Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Furtuner General grabers. Ford continentals
    Amarok Dunlop grand track.Papwiel was op Ford.
  34. Replies
    441
    Views
    56,258

    Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Tussen die drie voertuie .....net een!
  35. Replies
    441
    Views
    56,258

    Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Mike ons sal teen die naweek

    presies weet wat daarbinne gebeur het.
    Ek sal dan fotos plaas.Ons het nou eers n skou wat ons moet bywoon.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4