Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Jolli Trolli; Keyword(s):

Page 1 of 7 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    25
    Views
    3,146

    Re: Aluminium canopy

    Gerbers 4WD in Benoni. Excellent service
    http://www.gerbers4wd.co.za
  2. Replies
    15
    Views
    3,787

    Only good for tar and mild gravel roads My 2,0...

    Only good for tar and mild gravel roads
    My 2,0 tfsi now due for 60 000 km service
    To date no hazzles with oil consumption
    Average fuel consumption to date 10,5 l/100 km
    8 speed auto box a gem....
  3. Replies
    8,562
    Views
    1,154,539

    Sticky: Weer vanoggend net na sesuur die silwer "RYP"...

    Weer vanoggend net na sesuur die silwer "RYP" Prado in Commissionerstraat Johannesburg gesien. Al die pad agter jou gery in die wit Q5;D
  4. Replies
    11
    Views
    16,772

    Was ook daar, jou vrou het goed gedoen, Die...

    Was ook daar, jou vrou het goed gedoen, Die toyota Hilux, miskien het die "moer" wat die stuurwiel vashou probleme gegee ;D, amper 2 uur in die tou gestaan vir die opdraandetjie.
  5. Replies
    26
    Views
    3,277

    Jammer ons gaan dit ongelukkig nie kan maak nie,...

    Jammer ons gaan dit ongelukkig nie kan maak nie, geniet die aand. Sien julle by Gariep die wat gaan.
  6. Replies
    26
    Views
    3,277

    Ek en Janita sal weer daar wees, gelukkig is dit...

    Ek en Janita sal weer daar wees, gelukkig is dit 'n week laat want ek was die 4de uitstedig
  7. Replies
    16
    Views
    2,829

    Ons sal vir 'n verandering ook kan bywoon. Ry...

    Ons sal vir 'n verandering ook kan bywoon. Ry eers Saterdag weskus toe;D
    Nou twee brode>:D

    1. Edwin en Ronel
    2. Johan en Trudie
    3. Sarel en Elize
    4. DouglasN
    5. Walter
    6. Hercules
    7....
  8. Replies
    59
    Views
    14,408

    Na die '09 voorval het ek die nuwe battery en...

    Na die '09 voorval het ek die nuwe battery en laaier met arendsoe dopgehou maar tot dusver nie weer probleme gehad nie. Die enigste probleem nou is as daar op 'n slegte grondpad, veral sinkplaatpad...
  9. Replies
    1,805
    Views
    666,655

    Sticky: Fortuner vandag 5 jaar oud met slegs 151 000 km...

    Fortuner vandag 5 jaar oud met slegs 151 000 km en 'n paar 4x4 bykomstighede toegevoeg met die tyd saam. Vir sy 5de verjaarsdag 'n stel Dick Cepek wiele.;D
  10. Replies
    123
    Views
    19,533

    Sal saamgaan en familie bring. Moet nog besluit...

    Sal saamgaan en familie bring. Moet nog besluit oor oorslaap, ek sal later laat weet. Kan dalk groentesaad geborg kry, my dogter sal nog mooi;D met haar baas praat.
    Ek sal ook 'n kontant donasie...
  11. Replies
    8,562
    Views
    1,154,539

    Sticky: Hilux van Jaco, Autoquip Alberton by Arwyp...

    Hilux van Jaco, Autoquip Alberton by Arwyp Hospitaal Kempton Park Saterdag middag, hoop dit is nie ernstig nie.
  12. PM sent

    PM sent
  13. Replies
    23
    Views
    2,695

    Ongelukkig uitstedig vir werk doeleindes>:(...

    Ongelukkig uitstedig vir werk doeleindes>:(
    Slaap Donderdagaand in Tzaneen, dalk nie so koud nie;D
  14. Replies
    24
    Views
    3,281

    1. Witklipbank en SarelF 2. IanG & Michelle 3....

    1. Witklipbank en SarelF
    2. IanG & Michelle
    3. AndreG & Merle (MrsG) Voorlopig
    4. WernerS
    5. Nico (Jolli Trolli) en Janita
  15. Replies
    47
    Views
    15,762

    Hi Spook Daar is geen vaste tydtafel nie, laat...

    Hi Spook

    Daar is geen vaste tydtafel nie, laat weet my wanneer jy beoog om daar te wees dan kan ek uitvind wanneer is daar 'n trein veronderstel om te loop, daar mag vertragings wees agv...
  16. Replies
    26
    Views
    3,622

    Soos ons papegaai altyd se "Daar gaan ons...

    Soos ons papegaai altyd se "Daar gaan ons alweer", net die keer skuif ons van een kantoorblok na 'n ander en dit moet geskied na werk vanmiddag so ek sal ongelukkig moet kanseleer vir vannaand.>:(
  17. Replies
    26
    Views
    3,622

    Sal daar wees

    Sal daar wees
  18. Replies
    392
    Views
    38,880

    Jammer sal dit ongelukkig nie kan maak nie, ons...

    Jammer sal dit ongelukkig nie kan maak nie, ons het alreeds 'n afspraak vir die betrokke Saterdag, net te veel kersfees funksies die tyd van die jaar.:mad:
  19. Replies
    27
    Views
    3,152

    Sal weer daar wees

    Sal weer daar wees
  20. Replies
    8
    Views
    933

    Woensdag of Donderdag is reg met my;D

    Woensdag of Donderdag is reg met my;D
  21. Replies
    54
    Views
    5,055

    Baie dankie vir 'n lekker aand almal, veral Johan...

    Baie dankie vir 'n lekker aand almal, veral Johan vir die gebruik van sy plek en ook die dames vir die paptert en brode, julle mag maar weer so maak:):).
    bmcbowles sorry to hear about your mishap,...
  22. Replies
    54
    Views
    5,055

    1)Johan & Trudy (JohanMaree) 2)Edwin & Ronel...

    1)Johan & Trudy (JohanMaree)
    2)Edwin & Ronel (Defender TAZ)
    3)Doug (DouglasN)
    4)Sarel & Elize (SarelF & witklipbank)
    5)bmcbowles - Tentative
    6)Jose
    7)David (David Maritz)
    8.)Judge
    9)A.J. -...
  23. Replies
    297
    Views
    20,329

    Thanks to all for a good outing, specially Madota...

    Thanks to all for a good outing, specially Madota for the "specials", even a birthday cake.;D
  24. Replies
    297
    Views
    20,329

    1. Madota F250 2. Coert en Swambo 3. Flagster...

    1. Madota F250
    2. Coert en Swambo
    3. Flagster en Wends
    4. Sakkie en Adele
    5. Stephenb + Swambo
    6. Mad Manny
    7. Philip en Maritha
    8. RynoB
    9. The Fanatics
    10. Johannes 14
  25. Replies
    168
    Views
    15,594

    Uys StephenB Samaya Moetbietjiewegkom Christo...

    Uys
    StephenB
    Samaya
    Moetbietjiewegkom
    Christo Davids
    Jacques - ek is nog 'n newbie, dit sal dus my 1ste wees
    MARIUSJNR
    Baby Ranger – Sal sien of die Tweeling dan al kan saam 4x4
    NvD42 (Nico)...
  26. Replies
    30
    Views
    2,988

    Poll: Geniet dit ek kan ongelukkig nie daar wees nie,...

    Geniet dit ek kan ongelukkig nie daar wees nie, ek is op pad (lees vlieg) na warmer weer toe;D. is weer 22 Junie terug.
  27. Replies
    13
    Views
    2,236

    Fortuner Sal graag wil gaan, ongelukkig is die eerste...

    Sal graag wil gaan, ongelukkig is die eerste naweek wat ons beskikbaar is 2-3 JULIE 2011:(
  28. Replies
    176
    Views
    13,865

    1. Madota + son + Swambo 2' Sarelf en...

    1. Madota + son + Swambo
    2' Sarelf en Witklipbank
    3. Bromios + Swambo
    4. Suds - Swambo
    5. Herman (Engel)+ 1 neem ek aan
    6. Edwin + 1
    7. Jolli (Nico + Janita

    Sal daar wees tensy my...
  29. Replies
    27
    Views
    3,561

    1. SarelF en Witklipbank 2. Edwin and RonÚl 3....

    1. SarelF en Witklipbank
    2. Edwin and RonÚl
    3. Jolli Trolli (Nico)
    4. Gerry and Anita + 1
    5. Louis en Annamarie
    6. Ben & Denette & 2 rugrats
    7. Wizerd(Monty)

    Hi everybody
    Due to...
  30. Replies
    27
    Views
    3,561

    1. SarelF en Witklipbank 2. Edwin and RonÚl 3....

    1. SarelF en Witklipbank
    2. Edwin and RonÚl
    3. Jolli Trolli (Nico)
  31. Replies
    316
    Views
    32,934

    Baie dankie aan almal vir 'n genotvolle dag....

    Baie dankie aan almal vir 'n genotvolle dag.
    Spesiale dankie aan die orginiseerders veral David asook al die sponsers
  32. We will be in the Pilgrims area between Xmas and...

    We will be in the Pilgrims area between Xmas and 30 Dec, also willing to do the summit route or any other interesting routes
  33. Replies
    32
    Views
    4,296

    Apologies, unfortunately work comes first.:(

    Apologies, unfortunately work comes first.:(
  34. Apologies, will have a dop on everybody at the...

    Apologies, will have a dop on everybody at the Ermelo Inn.
  35. Replies
    7
    Views
    3,158

    Oupoot Sien aangehegte kwotasie vir die matrasse...

    Oupoot
    Sien aangehegte kwotasie vir die matrasse wat ek vir my Xplorer laat maak het. Die matrasse slaap baie beter as die oorspronklikes.
    As jy hulle die afmetings gee sal hulle vir jou die matras...
Results 1 to 35 of 239
Page 1 of 7 1 2 3 4