Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: witklipbank; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.33 seconds.

  1. Replies
    9
    Views
    302

    Re: Camping advice Okahandja

    Ok , die volgende. Ek kan egter geen inligting gee oor hoe goed is dit nie.

    1. Ugab Terrace Lodge
    2. Von Bach Dam Tungeni
    3. Omatozu Safari Camp
    4. Ombo Restcamp
    5. Kings Highway

    Kyk...
  2. Replies
    9
    Views
    302

    Re: Camping advice Okahandja

    Op facebook is Namibie Vakansie, Sal gou vir jou vra. Ek weet een is so klompie kilos uit Okankandja na Otjiwarongo toe.
  3. Replies
    32
    Views
    2,502

    Re: Bush Lapa 'slip-on' Bosluis

    Terloops hierdie klient het 'n platbak laat bou waarvan die kante kan afhaal. Hy se hy en sy vrou haal binne 5 minute hul kamper af en ry dan rond.
  4. Replies
    32
    Views
    2,502

    Re: Bush Lapa 'slip-on' Bosluis

    Jip.; Met die 4 jacks haal jy hom af binne minute, laat hy staan en jy kan rondry. Ons het heelwat kliente wat dit doen maar hul self se dat met die dat die kamper afslaan binne 2 minute hul met...
  5. Replies
    12
    Views
    773

    Re: Camping in Swaziland( ESWATINI)

    Toe ons verlede jaar die damwal besoek het, was daar ook mense wat gekamp het by die bootklub.

    Dit het gelyk asof daar wel kragpunte is en ook piekniek bankies. Ons het egter nie gekamp nie.
    ...
  6. Replies
    1
    Views
    326

    Re: Mabua - ry met 'n Cruiser 4.5 EFI

    Grensposte is maklik aangesien jy uitgaan by Botswana na SA en behoort vleis nie 'n probleem te wees nie.

    Hul gaan jou instempel by Two Rivers in Botswana, onthou om jou customs daar te doen, ...
  7. Replies
    3
    Views
    358

    Re: Echo plastic nose cone

    Jy vervang hom met 'n blinkgat nosecone;D;D
  8. Replies
    12
    Views
    773

    Re: Camping in Swaziland( ESWATINI)

    Daar is kampplek by Maguga Dam.

    Maar 1 nag is beslis genoeg.

    Jy kan gaan kamp by Malelane Golfklub op die walle van die Krokodilrivier. Dagbesoek aan Kruger.
  9. Re: Gas versus Eksdom.Lets put this one to bed.

    Ons het ons geyser vervang met gas. Ons is net 2 en ek was elke 3de dag ook wasgoed en kies dan die warm/koue siklus.

    Ons kan nie kla nie. ten spyte van beurtkrag het ons warmwater want die gas...
  10. Replies
    4
    Views
    2,140

    Re: Angola Meimaand

    Ons beplan ook net die suide maar eers Junie maand. Ons kan gerus saam kom en kyk na die datums
  11. Replies
    17
    Views
    1,770

    Re: Blinkgat camper-First Impressions

    jammer niks gekry nie. Kontak my gerus op 082 781 4327
  12. Replies
    17
    Views
    1,770

    Re: Blinkgat camper-First Impressions

    Hierdie een op Iveco
  13. Replies
    17
    Views
    1,770

    Re: Blinkgat camper-First Impressions

    En jaa. Jy kan lekker offroad en lekker kamp. Van Zylspas 2018
  14. Replies
    17
    Views
    1,770

    Re: Blinkgat camper-First Impressions

    Vakansie in Swaziland
  15. Replies
    17
    Views
    1,770

    Re: Blinkgat camper-First Impressions

    Vasgebou of opskuif Al 2 bly ewe lekker
  16. Replies
    17
    Views
    1,770

    Re: Blinkgat camper-First Impressions

    En die groot bed is 'n bonus. Slaap fantasties in die bos!
  17. Replies
    17
    Views
    1,770

    Re: Blinkgat camper-First Impressions

    Baie dankie vir almal se goeie woorde.

    Ons slaan ons dak en afdak binne 5 minute af en kan dan gaan vir wildrit. Geen probleem nie!

    Ek plaas so paar fotos van die Blinkgatcampers of soos...
  18. Re: Mabuasehube to Nossab travel and camping advice

    That is my opinion.
  19. Replies
    102
    Views
    8,359

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Dankie Barry. Waardeer jou moeite.
  20. Replies
    102
    Views
    8,359

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Enige tyd. sal jou ons reisplan stuur. :)
  21. Replies
    102
    Views
    8,359

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Baie dankie/ Het gister my oe seer gekyk! Bly jy is veilig.
  22. Replies
    19
    Views
    1,200

    Re: Kaokoland fuel and camping?

    Here is the information about the road to Palmwag via there consession area.
  23. Replies
    19
    Views
    1,200

    Re: Kaokoland fuel and camping?

    Last fuel is at Opuwu, some locals sell fual at Onkangwati, drums.

    You can do a lot of wild camping, just be aware in Marienfluss. I also recomended the community campsite at the Kunene at...
  24. Replies
    102
    Views
    8,359

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Barry wat is daai geel sak toe jul die vis voorberei het?
  25. Replies
    102
    Views
    8,359

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Dankie Gary.

    Sjoe dit lyk lekker!

    Nou sal ek rustig wag vir die volgende episode.
  26. Re: 4x4 self drive hire - insurance does not seem to cover accidents

    Asco did it because they lost one year 10% off their vehicles.

    You can speed if you want but then no payment from their insurance company.

    And yes this is the correct speed limits for Namibie.
  27. Replies
    102
    Views
    8,359

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Barry

    Ek het behoorlik trane in my oe. Sjoe. Ek kon laasnag nie slaap nie, so het ek gestres.

    BAIE BAIE BAIE GELUK!!!!!!! Jy mag breebors staan en spog!

    Ek voel soos Rod, nou gaan ek...
  28. Replies
    6
    Views
    356

    Re: Tsabong to Twee Revieren

    Easy. Not more than 4 hours and its very good road and scienery!
  29. Replies
    30
    Views
    2,269

    Re: Rooiputs here we come!

    Dankie vir die uitnodiging;D;DSal dit dagboek>:D>:D
  30. Replies
    102
    Views
    8,359

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Sjoe, ek het al te lekker gelees en gekyk en Barry, jy was braaf.

    Iets wat ons wil doen maar ek weet nie of ek kans sien alleen nie. Ek sou saam die vissermanne gery het -

    Maar wag in...
  31. Replies
    102
    Views
    8,359

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Ek wag in spanning. Baie interresant
  32. Replies
    102
    Views
    8,359

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Wonder ek ook. Het al 20 x kom loer maar niks:-X:-X
  33. Replies
    26
    Views
    2,187

    Re: Southern Namibia 2020

    Hoekom nie anders om nie? Om by Canyoun Roadhouse dan op na Windhoek?

    Ek stel voor jy kyk n bietjie na die opsie - om na Canyon Roadhouse sommer klaar Luderitz en wilde perde doen. Dan op via...
  34. Replies
    102
    Views
    8,359

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Dankie.

    Wag in spanning vir vlg deel.
  35. Replies
    102
    Views
    8,359

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Dankie

    Sjoe jy was braaf om dit heeltemal alleen te doen!

    Wag vir more se episode;D
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4