Search:

Type: Posts; User: Leon Venter; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    38
    Views
    4,736

    Re: Off-road caravan build

    Lyk baie mooi
  2. Replies
    108
    Views
    25,239

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Barry baie dankie en vir al die inligting dit is wel al lank trug maar die toer sal nogal lekker wees om te doen.
  3. Replies
    38
    Views
    4,736

    Re: Off-road caravan build

    Disa dit lyk baie mooi sover man jy kan seker nie wag om te gaan kamp met jou wa nie.
  4. Re: Carport/Paving/Building Contractor Recommendation West Rand

    House Docter is baie goed en weet wat hy doen.
  5. Replies
    12
    Views
    795

    Re: Gas struts needed to lift roof

    Hoor dalk kan Middas jou help.
  6. Replies
    11
    Views
    630

    Re: Air suspension opinion

    Naam van plek wat airsuspension verkoop.
    Gremeltech Airsuspension.
  7. Replies
    11
    Views
    630

    Re: Air suspension opinion

    Daar is n plek net buite JHB wat firestone air helpers verkoop maar is nogal duur.
  8. Replies
    83
    Views
    13,962

    Re: The do's and dont's of sand driving

    Jors baie goeie video en soos jy se die manne moet gaan speel in sand en weet waar toe hulle 4x4 in staat is.
    Groot ding is blaas tyers af.
  9. Re: Recommended Campsites With Playgrounds Within 3 Hours of JHB

    Sondela , Drie Berge
  10. Replies
    25
    Views
    2,961

    Re: Old Vehicle: Sell or Fix ?

    Ek moet se het so 80 series 4.5 gery en was een van my beste 4x4 na my F250 hulle is maar net baie dors.
  11. Replies
    12
    Views
    789

    Re: F 250 - Quick Spin around the Block

    Petri ek weet wiese F die was. Phil hy bly in Angola.
  12. Replies
    12
    Views
    789

    Re: F 250 - Quick Spin around the Block

    Petri baie mooi F250 hoor.
  13. Re: Is a portable braai a necessity when overlanding.

    Ek het presies die selfde braai in my kamper en werk goed want ons kamp gereeld by plekke waar daar nie braais is nie.
  14. Replies
    5,365
    Views
    1,225,043

    Re: So who is going camping this weekend?

    Die langnaweek kamp by Bush n Buck
  15. Replies
    29
    Views
    3,633

    Re: Cumbini Resort by Gunjata

    Plek geboek by Cumbini kamp van 19 Desember tot 3 Jan.
  16. Re: Who can renovate a popup caravan for me?

    Slow Ranger as jy nie reg kom nie daar is plek in Roodepoort wat karavane herstel
  17. Replies
    5
    Views
    635

    Re: 4x4 Campsites that offer fishing

    Probeer Eastco langs vaalrivier net buite Parys.
  18. Replies
    143
    Views
    12,994

    Re: The new Ford - VW bakkie thread

    A1ex , glo nie hulle sal lank hou nie lyk baie soos karre sag gebou.
  19. Replies
    86
    Views
    7,152

    Re: What do you want from ablutions

    Solank die badkamer geriewe skoon is en daar is water om te stort is ek gelukkig.
  20. Replies
    42
    Views
    2,838

    Re: 79 Cruiser tow capacity

    Ek weet my F250 mag en kan 3500kg maklik sleep weet nie of die cruiser dit mag sleep nie.
  21. Replies
    63
    Views
    5,135

    Re: Who does the best tunes?

    Andrew gaan hoor by SAC dalk kan hulle jou help.
  22. Re: What batteries for a 5kva inverter/charger

    Nambro ek ken nie lithium batterye nie , kan jy my dalk se waar het jy die 120ah lithium battery gekoop en naam van battery asb.
    Ek gebruik lead acid batterye op oomblik.
  23. Replies
    4
    Views
    1,065

    Re: Kubu4x4-New KZN Branch Ballito

    Janie mag dit net goed gaan daar ook met jou besigheid.
  24. Replies
    6
    Views
    3,653

    Re: Burkina Faso

    Ja nee die hitte is weer oppad hier begin na 40 grade se kant toe gaan.
  25. Replies
    15
    Views
    2,342

    Re: Underbody spray photos

    rangerover where did you buy the Dinitrol please. I just check Amazon are selling the spray cans.
  26. Replies
    6
    Views
    383

    Re: Trailer tent cover

    TheManiac dit is die plek daai en praat met Amir die eienaar. Hy doen al my canvas werk.
  27. Replies
    6
    Views
    383

    Re: Trailer tent cover

    TheManiac daar is n plek net na long weekend robot selfde kant as winkel oppad Roodepoort in die diens pad langs ontdekkers.
    Amir is die eienaar doen goeie werk.
  28. Replies
    65
    Views
    27,108

    Re: My DIY camper build

    Paul dit lyk baie goed en die raptor spray gaan mooi lyk.
  29. Replies
    1,228
    Views
    351,560

    Re: Jurgens XCape

    Landy nou weet jy dit is darm reg gedoen. Ja en daar is baie sulke mense daar buite wat nie meer trots het in hulle werk wat hulle doen nie.
  30. Replies
    12
    Views
    1,260

    Re: Slide on canopies

    Max , ek het n kamper wat ek agter op my bakkie op skuif en afhaal en doen dit alleen.
    Sarel van Blinkgat produkte het my kamper gebou en ek is baie tevrede met die kamper.
    Was al in n paar...
  31. Replies
    1,228
    Views
    351,560

    Re: Jurgens XCape

    Ai dis nie lekker nie want mens betaal klomp geld vir die karavaan en vertrou wat die verkoops man vir jou se dat als reg is.
  32. Replies
    33
    Views
    2,779

    Re: Towing a Conqueror Commander

    Pieter baie geluk en mag julle baie gaan kamp en geniet hom.
  33. Replies
    327
    Views
    107,154

    Re: Ons nuwe ryhuis in wording.....

    Elize jammer om dit te hoor man ai dit is groot skade.
    Maar soos jy se julle gaan le nie die lewe gaan aan en julle gaan amper weer toer. En dankie vir die mooi fotos dit is mooi.
  34. Replies
    823
    Views
    201,950

    Re: Picture of your bike!

    Boerbok dis n mooi XT daai hoor en soos jy se geniet hom.
  35. Replies
    1,782
    Views
    1,554,195

    Re: Share your DIY Camping gadgets

    AJB , dit lyk netjies en ek hou van jou Battery stelsel.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4