Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.07 seconds.

  1. Replies
    285
    Views
    26,846

    Re: Uys's tractor fred

    Nuwer boet trek ou boet uit.
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210517/6290dad06e9f1131d74e9651e372f37c.jpg

    Het afgeneem terwyl hy staan en idle, maal op foto lyk dit of engine stil staan....
  2. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Baie groter probleem as die eenhede gebruik, is die infrastruktuur benodig om bv 10 staanplekke, elk van s 4 kw (2 kw heater, en bv n ketel, stofie of wat ook al) te voorsien. N 30-40kw punt by...
  3. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Weereens besef hoekom ek nie elektrdoen nie.
    Groterige groep mense wil boek, elk met paar tente, maar hulle wil elk n 2 kw heater laat hardloop in hul tent.

    Dit is een ding om elektrisiteit te...
  4. Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    My 250 (wat nou 200 is) gelaai, gereed om more polisie klaring te gaan doen vir engine swop.
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210517/cb10ca4789e0fcfbabde4acb74ffbf25.jpg
  5. Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Period correct wheels is presies dit wat hybop het. Die 200 het nie mexican hats gehad nie.
  6. Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Presies wat ek gedoen het met my nuwe speakers
  7. Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Ek het die binnekant groen een gekoop vir een van ons projrkte...
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210517/510f6b68bdad3559bc8e95dec31bd4ce.jpg
  8. Poll: Re: What do you feel more comfortable with, newer car, or an easier to fix car?

    Please explain. I dont understand your statement.
  9. Poll: Re: What do you feel more comfortable with, newer car, or an easier to fix car?

    Ek sal liewers in n R30 000 se ou voertuig toer, en as ek so breek dat ek nie kan fix, n vriend met n sleepwa laat kom, as wat ek glad nie toer nie, want ek kan nie n R750 000 70 series bekostig nie....
  10. Replies
    4
    Views
    376

    Re: So bietjie Nissan nostalgie!

    Nissan sa het plot verloor
  11. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Bookings foon is by my P.A.
    0794404405
  12. Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Nou die dag kampers gehad wat die deel van geen elektrisiteit gemis het.

    Toe leen ek vir hulle n klein inverter vir die naweek.

    Ek het maar nog 1 kw inverters bestel, vir sal dit in toekoms...
  13. Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Daar is niks fout met petri se prys.
    Een van my vriende het identies daai kar.
    Baie swakker kondisie gekoop, al klaar R80 000 spandeer op hom bo op koopprys.

    Ek het ook so n 200. Hulle is...
  14. Replies
    81
    Views
    8,522

    Re: The old 2.2 with hole in piston

    Pro bono?
  15. Thread: 1980 Isuzu C190

    by Reenen
    Replies
    85
    Views
    7,857

    Re: 1980 Isuzu C190

    Pink ladies
  16. Thread: 1980 Isuzu C190

    by Reenen
    Replies
    85
    Views
    7,857

    Re: 1980 Isuzu C190

    Na 3 maande wat ek al met hom ry, het ek redelik lief geraak vir hom.

    Ek het daardteen besluit om sy loadbox af te gooi en van hom n mobile workshop te maak. Dit sal net nie reg wees.

    Ek dink...
  17. Thread: 1980 Isuzu C190

    by Reenen
    Replies
    85
    Views
    7,857

    Re: 1980 Isuzu C190

    Sorry, ek nog heel week erg rondgehardloop. Ons is nog aan oes, so nog nie kans gehad om sy agter drom te trek im n foto te neem nie. Sal maandag gou n probeer drom trek.
  18. Replies
    285
    Views
    26,846

    Re: Uys's tractor fred

    My oopsie vir vandag:
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210514/3434e596fa6e875ebfe01805af7ac2f0.jpg
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210514/d69271b8a0ac6255044fc23767dedb68.jpg...
  19. Thread: 1980 Isuzu C190

    by Reenen
    Replies
    85
    Views
    7,857

    Re: 1980 Isuzu C190

    Amper daai nommer op my donkie...
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210513/3541f9a23df1e917b0cd9339e1348630.jpg
  20. Thread: 1980 Isuzu C190

    by Reenen
    Replies
    85
    Views
    7,857

    Re: 1980 Isuzu C190

    Peugeot of isuzu 4x4?
  21. Thread: Bakenskloof 4x4

    by Reenen
    Replies
    107
    Views
    17,692

    Re: Bakenskloof 4x4

    Import. Rd28 was nooit anptelik in SA
  22. Thread: Bakenskloof 4x4

    by Reenen
    Replies
    107
    Views
    17,692

    Re: Bakenskloof 4x4

    Nee, nie sani. Skyline, en van die patrols het die Rd28t ingehad
  23. Replies
    10
    Views
    468

    Re: Engines for Africa

    Ek het al baie met hulle gewerk. Nog nooit n probleem gehad.
  24. Poll: Re: What do you feel more comfortable with, newer car, or an easier to fix car?

    Ek gee nie regtig om. Ek sal met my c190 1980 isuzu, of my 1978 w123 200 gaan toer. Net so maklik met een van my safaris, of patrols. Baie maklik met die v9x (wat al oud is, maar in my boeke nuwe...
  25. Replies
    40
    Views
    2,107

    Re: Wanted: Amarok V6 Extreme

    Hoe maklik is die controlers interchangeable tussen voertuie?

    Ek het een sleepwa, maar 4 verskillende sleep voertuie. En ek wissel heel pad tussen hulle met watvek sleep na gelang van situasie.
  26. Replies
    9
    Views
    494

    Re: Steyr-Puch Halflinger

    Ek het een. Ek kort n engine
  27. Replies
    24
    Views
    3,586

    Re: Most powerful 1HDFTE

    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210512/89ee2088be1796c338f39aafd563ba73.jpg
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210512/660f73e450f83b0529149d6871fbf008.jpg
  28. Replies
    40
    Views
    2,107

    Re: Wanted: Amarok V6 Extreme

    Lyk of dit nou wettig is. Eindelik
    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210512/7108b4c0cb1b79b4974678adb67a436a.jpg
  29. Replies
    40
    Views
    2,107

    Re: Wanted: Amarok V6 Extreme

    Die goue vraag bly egter: is jou opsies wettig in SA?
    Laas wat ek gehoor het, was hulle nie goedgekeur vir SA nie.

    Dan bly jy nog steeds onwettig.
  30. Thread: Bakenskloof 4x4

    by Reenen
    Replies
    107
    Views
    17,692

    Re: Bakenskloof 4x4

    https://uploads.tapatalk-cdn.com/20210512/48f97dd92e04bea817769be7f482b2b0.jpg
  31. Thread: Bakenskloof 4x4

    by Reenen
    Replies
    107
    Views
    17,692

    Re: Bakenskloof 4x4

    Standaard box, met 25mm adaptor plate. Geen firewall gesny. Moes net mooi meet en pas en goed effens skuif.

    Custom 4 core radiator wat ek vorentoe geskuif het nader aan grill
  32. Replies
    40
    Views
    2,107

    Re: Wanted: Amarok V6 Extreme

    Laas toe ek navraag gedoen het, was daar geen wettige alternatief vir inloop remme in SA vir ligte voertuie nie.
    Vragmotors gebruig posetiewe lugdruk remme. Hulle gebruik lug druk om remme los te...
  33. Replies
    40
    Views
    2,107

    Re: Wanted: Amarok V6 Extreme

    Dinkdie geregistreerde tarra van my patrol sc bakkie is 2200kg, my grx stasiewa 2400kg, en my dc patrol 2700kg. Ongeag dat hulle mag 3500kg sleep volgrns vervaardiger, s wet 2.2, 2.4, en 2.7...
  34. Replies
    40
    Views
    2,107

    Re: Wanted: Amarok V6 Extreme

    Hoe sleep julle meer as 2 ton (of in baie rare gevalle 2,5 ton) wettig?

    Ek sien gereel dat daar genoem word van 3 ton, of 3.5 ton sleepvermoe van n voertuig, maar dit is maar net n sales gimmick....
  35. Thread: Bakenskloof 4x4

    by Reenen
    Replies
    107
    Views
    17,692

    Bakenskloof 4x4

    Ek moet myne weer start. Het sy srarter en alterbator geleen vir ander projek. Maar het hulle weer gekry. Sal hom weer n slag berg toe vat

    Niks so mooi soos n reguit ses diesel
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4