Search:

Type: Posts; User: spicydave; Keyword(s):

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    7
    Views
    288

    Trellis Doors - Anyone in the game ??

    Anyone in the business ?

    Iím looking for a quote on the following Expandable Security Gates (Trellis Type)

    ē Standard Single Door 860 x 2100
    ē Large Opening 3800 x...
  2. Replies
    1
    Views
    300

    Re: Braai / Kaggel Hout - Pretoria !!!!

    Wil net namens die seuns sÍ dankie vir al die bestellings


    Die trill-willems is aan die kook om die sakke vol te maak vir die orders ....
  3. Replies
    41
    Views
    3,857

    Re: I purchased an old caravan

    Baie Baie nice....

    Ek hou van die ou karavane

    Ek het onlangs my 1979 Gypsey 2B vir my ouers gegee en 'n 1x Eienaar 1979 Jurgens Kampioen "A" gekoop wat ook sy hele lewe in n stoor gestaan het...
  4. Replies
    1
    Views
    300

    Braai / Kaggel Hout - Pretoria !!!!

    My seuns verkoop die volgende vir sakgeld

    Rooibos \ Sekelbos Mix - R20 /sak

    Streepsak Kaggelhout - R45 /sak
    (Mengsel van saligna, blackwattle, Karee)


    Roodeplaat Dam / Pretoria
  5. Re: Braai wood - where and what do you buy Pretoria area

    Can send me a PM

    My son is selling Rooibos \ Sekelbos mix @R20\bag

    Situated in Roodeplaat dam area
  6. Replies
    5,380
    Views
    1,236,626

    Re: So who is going camping this weekend?

    Gaan bietjie Dinokeng Resort toe vanaf Donderdag
  7. Replies
    1
    Views
    164

    Independent Toyota Workshop Pretoria

    Hi all

    Any recommendations for a independent or private Toyota workshop in Pretoria ?

    I've noticed a slight oil leak on my Hilux V6 and would like it fixed

    Thanks
    H
  8. Replies
    3
    Views
    310

    Re: Hazard Vraag ?

    Ja hul is dierek op die drade wat na die hoof flikker toe gaan gekoppel met daardie "clip-in" connectors
  9. Replies
    3
    Views
    310

    Hazard Vraag ?

    n Vraag aan die manne wat die goeters verstaan ;)

    Ek het onlangs n Hilux 4x4 aangekoop

    Replacement bumper voor en agter met elk n stel flikker ligte

    Die een voor lig in die bumper se plug...
  10. Re: Recommended Campsites With Playgrounds Within 3 Hours of JHB

    Also have a look at Dube outside Brits
  11. Replies
    21
    Views
    3,314

    Re: How do I part with this beauty?

    Very nice Hilux @BlueRocket
  12. Replies
    3
    Views
    360

    Re: Braai / Kaggel Hout - Pretoria !!!!

    .
  13. Replies
    3
    Views
    360

    Re: Braai / Kaggel Hout - Pretoria !!!!

    Dankie
  14. Replies
    3
    Views
    360

    Braai / Kaggel Hout - Pretoria !!!!

    My seuns verkoop die volgende vir sakgeld

    Sekelbos - R20 /sak
    Rooibos - R20 /sak

    Streepsak Kaggelhout - R45 /sak
    (Mengsel van saligna, blackwattle, Karee)


    Roodeplaat Dam / Pretoria
  15. Replies
    13
    Views
    844

    Re: Hilux GD6 Suspension !!!

    Ok dalk moes ek n beter verduideliking gegee het

    Die speifieke vriend van my het 7x ander bakkies wat wissel tussen D/Cab, S/Cab en E/Cab

    3 is Vorige Generasie Toyota Hilux's (4x2 en 4x4)
    4x...
  16. Replies
    13
    Views
    844

    Hilux GD6 Suspension !!!

    More Almal,

    Vriend van my het vir hom n 2.8 GD6 E/Cab 4x2 Gekoop

    Hy moan die suspension ry baie hard en wil graag n upgrade doen om bietjie sagter te ry

    Wat sal julle voorstel ?
  17. Replies
    57
    Views
    2,922

    Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Ja nee, sal hom nie sommer verkoop nie
  18. Replies
    18
    Views
    1,669

    Re: Any offroad camping trailers for sale?

    My ouers gaan vanaf 10 - 20 April Kalagadi toe waarna hul Venter Savuti ook in die mark gaan wees
  19. Re: Any Interested Collectors in Here - Classic Rare Offroads??

    @Petri,

    Is die "Polony Boer" nou klaar met die hobby van hom ? ;):):cool:
  20. Replies
    6
    Views
    1,042

    Re: Stainless steel braai

    Ek het al n paar Stainless Braai's laat bou by n ou in die Moot

    Laat weet as ek sy kontak nommer kan stuur
  21. Replies
    12
    Views
    1,163

    Re: Nou ook n Pajero Eienaar !!!

    .
  22. Replies
    12
    Views
    1,163

    Re: Nou ook n Pajero Eienaar !!!

    Dankie

    Als werk 100% soos hy die dag gekoop is

    Sitplekke lyk nie eers of iemand al op dit gesit het nie
  23. Replies
    12
    Views
    1,163

    Nou ook n Pajero Eienaar !!!

    Hi Almal

    Ek het lank gesoek vir n voertuig waarmee ek die odd naweek karavaan kan sleep en so af en toe bietjie die langpad kan aanvat

    Ek het toe op die Pajero afgekom en besluit om te koop (Dr...
  24. Replies
    3
    Views
    414

    Re: Hulp - Toyota 4Y

    Dankie vir die inligting
  25. Replies
    3
    Views
    414

    Hulp - Toyota 4Y

    Goeie more

    Ek het n 1994 Hilux met n 4Y

    Die vacuum pype is n disaster to say the least :confused:

    Is daar enige iemand in Pretoria waarheen ek kan gaan wat my kan help om die pype op die...
  26. Replies
    85
    Views
    8,212

    Re: 1980 Isuzu C190

    Nice

    Ek weet van so C190 wat te koop is naby Warmbad as iemand belangstel
  27. Replies
    69
    Views
    7,833

    Re: Willems Rus new owners.

    Sal ook dalk regverdig wees om vir Hannes die link te stuur om sy kant te stel ....:confused:
  28. Replies
    10
    Views
    1,669

    Re: Bosveld Mix Braai Hout !!!

    Still about 1500-bags of wood, some charcoal / briquettes available :cool:
  29. Replies
    30
    Views
    6,863

    Re: Bus to motorhome conversion total rebuild

    Thanks for sharing your build

    It sure coming along nice :cool:
  30. Replies
    10
    Views
    1,669

    Re: Bosveld Mix Braai Hout !!!

    Thanks for the positive feedback @Spiceman
  31. Replies
    10
    Views
    1,669

    Re: Bosveld Mix Braai Hout !!!

    Boys say thanks to everyone that collected today :cool:
  32. Replies
    10
    Views
    1,669

    Re: Bosveld Mix Braai Hout !!!

    Tx Estee
  33. Replies
    10
    Views
    1,669

    Re: Bosveld Mix Braai Hout !!!

    :)
  34. Replies
    10
    Views
    1,669

    Re: Bosveld Mix Braai Hout !!!

    Roodeplaat Dam

    PM gerus vir bestelling
  35. Replies
    10
    Views
    1,669

    Bosveld Mix Braai Hout !!!

    My seuns verkoop die volgende vir sakgeld

    Mix Bosveld Braai hout

    Mix tussen swarthaak, sekelbos, snuifpeul

    Die hout is droŽer as beskuit and die Kalahari homself ;D


    Hout --- R20/ sak...
Results 1 to 35 of 408
Page 1 of 12 1 2 3 4