Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Christiaan5155; Keyword(s):

Page 1 of 3 1 2 3

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    3
    Views
    1,820

    dewald ek kom nou af op jou post. het jy toe die...

    dewald ek kom nou af op jou post.
    het jy toe die chobe gekoop
    ek het ook 2005 model vir klompie jare al.
    sleep ongelooflik lekker , stofdig 100%
    net bietjie te swaar,maar baie lekker wa
  2. Replies
    1
    Views
    2,198

    hi Dumpie wat se inligting het jy alles nodig...

    hi Dumpie
    wat se inligting het jy alles nodig
    ek het 2005 model
    het jy ook een of stel jy belang om een te koop
  3. Hallo Roelfle ek bly om te sien daar darem nog...

    Hallo Roelfle
    ek bly om te sien daar darem nog mense wat chobe het.
    JA dis presies waar ek dit wil insit. maak net meer sin aangesien dit onder die afdak.
    Ek het gekyk om vir my n ander boswa te...
  4. Hi Dirk No on top of the wheel arch on the...

    Hi Dirk
    No on top of the wheel arch on the inside is a small seating place - it will fit nicely on top of the seating area.
  5. Echo chobe off road camper modification

    Hi I want to do some modifications to my echo chobe to accommodate a National Luna weekender on the one side of the camper. So I want a door too be cut into the side wall and a new door and sliders...
  6. Replies
    0
    Views
    1,171

    Enamel Signs boards

    Hi I am collecting old enamel sign boards.
    If you have any that you want to sell pls send me email with photo to [email protected]
    thanks
  7. Replies
    15
    Views
    1,491

    Hallo MDT Net gewonder wat so trip julle gekos...

    Hallo MDT
    Net gewonder wat so trip julle gekos het - guided trip?
    en saam met wie het julle dit gedoen.
    Fotos is stuning.... ek is groen.... nog n droom van my om so iets te doen.
  8. Replies
    13
    Views
    3,619

    Ek het selfde geval gehad met my Pajero,hulle het...

    Ek het selfde geval gehad met my Pajero,hulle het clock spring vervang in stuurwiel, problem opgelos. Laasjaar kostes by agente R2500.00.
  9. Replies
    6
    Views
    1,363

    Hallo Andre ek het 2006 GLX en wil suspension...

    Hallo Andre
    ek het 2006 GLX en wil suspension laat doen. Wat sal jy aanbeveel en op hovel km het jy jou shocks en coils vervang?
    dankie
    Christiaan
  10. Replies
    5
    Views
    2,740

    Hi Ian Ek het ook GLX maar 2006 model, ek kyk...

    Hi Ian
    Ek het ook GLX maar 2006 model, ek kyk nou na nuwe suspension. Sou jy die Tough Dog aanbeveel en wat het dit jou gekos. Op hoeveel km het jy jou suspension laat insit?
    Thanks
    Christiaan
  11. Replies
    20
    Views
    2,686

    Hallo Andre Ek het hulle gebel en hulle het gese...

    Hallo Andre
    Ek het hulle gebel en hulle het gese dat hulle die part moet bestel en dan sal hulle laat weet wanneer ek kan inkom vir die vervanging.
    Mooi dag
    Christiaan
  12. Replies
    20
    Views
    2,686

    Hallo Andre Ek het selfde briefie inpos gekry,...

    Hallo Andre
    Ek het selfde briefie inpos gekry, my 2006 GLXmodel is ook gerecall
    het jy met Kuilsrivier Dealership gepraat?
    Laat weet wat hulle se asb.
    Christiaan
  13. Replies
    6
    Views
    2,084

    Dis hoekom ek aan die forum behoort Daars altyd...

    Dis hoekom ek aan die forum behoort
    Daars altyd slim manne hier, dankie vir julle hulp ek sal vir manie kontak
    Jannie my 220v werk nie en die charger werk ook nie.
    Ek vandag uitgevind n nuwe...
  14. Replies
    6
    Views
    2,084

    220v / 12 v Echo Power Panel

    Ek hoop iemand kan my dalk help. Ek het Echo Chobe karvaan/ trailer en die power panel is stukkend.
    Echo se vir my ek moet opstuur na hulle aangesien net hulle dit kan herstel.
    Is daar moontlik...
  15. Replies
    11
    Views
    3,926

    Hi Rudolf jy se dit het jou 400 USD gekos,...

    Hi Rudolf

    jy se dit het jou 400 USD gekos, maar wat was total nadat jy posgeld en invoerbelasting by getel het.
    Wat kos so mooi voertuig in rand waarde alles en alles.
  16. Replies
    21
    Views
    4,562

    hi Paul Dankie vir jou terug voer. SAVUTI: Ek...

    hi Paul
    Dankie vir jou terug voer.
    SAVUTI: Ek het gehoor daar is 'n kragopwekker by die ablutions en dit raas hele dag, is dit waar?
    VIC FALLS: Jammer ek dink jy my vraag verkeerd verstaan, ek wou...
  17. Replies
    21
    Views
    4,562

    Botswana trip report

    Hallo Paul
    dankie vir nice trip report en fotos - veral waar Pajero swem. ek sien jy ry ook 'n afrika Pajero GLX, wat se model? Ek het 2006.
    Ek beplan ook nou aan 'n trip vir Des/ Jan 2012/2013. ek...
  18. Replies
    5
    Views
    1,943

    Goeie dag julle Ek het ook 'n 3.2 glx maar net...

    Goeie dag julle
    Ek het ook 'n 3.2 glx maar net 2006 model en my srs light het ook vanaf die naweek aan gebly. Ek het paar keer deur water gery en nogal lang ente slegte grondpad gery toe die...
  19. Replies
    24
    Views
    4,424

    lesotho

    Ek het die naweek wat verby is, my pajero en camper gaan haal in Lesotho. Dit was maar 'n lang ry op tot in die village en die paaie was maar rof en baie van hulle is nog nie herstel na al die vloede...
  20. Replies
    24
    Views
    4,424

    hallo Doep Nog nie weer van hom gehoor nie. Ek...

    hallo Doep
    Nog nie weer van hom gehoor nie. Ek afgelope week met so baie mense gesels in Lesotho - dis net nie waar nie. Ek hoop regtig die week se reen wat hulle voorspel gaan nie dinge vererger...
  21. Replies
    12
    Views
    2,586

    nice bread and good people , what more do you...

    nice bread and good people , what more do you want !!!!!!
    ;D;D;D
  22. Thread: Katse

    by Christiaan5155
    Replies
    19
    Views
    2,726

    Hi Dave I have been in lesotho in beginning Jan...

    Hi Dave
    I have been in lesotho in beginning Jan 2011 and Lesotho had the most rain in 20 yrs. The 3 Jan we also when up sani and stayed over at Molumong Lodge. 4 jan we had to turn around on our...
  23. Replies
    12
    Views
    2,586

    Ons is nou aan begin van Jan 2011 teen sani pass...

    Ons is nou aan begin van Jan 2011 teen sani pass uit. Dit was ook my eerste keer en dit het vir twee dae aan mekaar gereen voor ons daar op is. Met camper wat ek gesleep het was dit nogal 'n...
  24. Replies
    24
    Views
    4,424

    Hallo Estee no it a white pajero 3.2 did glx...

    Hallo Estee

    no it a white pajero 3.2 did glx with chobe 1 trailer. why you asking?
  25. Replies
    24
    Views
    4,424

    lesotho

    hallo Henris
    nee ons het nog nie reg gekom nie, ZUk DOEP het kontakte in Lesotho en ons wag vir hulle om ons te kan vertel hoe die pad is en of al herstel is.
    Ek het ook 'n kontak wat ek more sal...
  26. Replies
    24
    Views
    4,424

    thanks Shottie ek maak so

    thanks Shottie

    ek maak so
  27. Replies
    24
    Views
    4,424

    Vasgekeer in Lesotho

    Goeie dag mede lede
    Net my ondervindinge in Lesotho.
    Ons is die 4de Jan2011 teen sani pass op en Lesotho in. Ek het Echo Chobe gesleep en 5 mense het my teen Sani Pas gestop en gese ek gaan dit nie...
  28. Replies
    16
    Views
    16,187

    Hallo Marc i have 2006 GLX 3.2DID and doing the...

    Hallo Marc
    i have 2006 GLX 3.2DID and doing the same, mine only have 75000km on the clock,how much km did yours do? My humming noise is between 110-120km/h. Two guys told me it is the crown and...
  29. Replies
    5
    Views
    1,495

    Hallo Gerald hoe kan ek self kyk of my diff oil...

    Hallo Gerald
    hoe kan ek self kyk of my diff oil in het of nie? Is daar 'n dip stick of so iets ?
    jou probleem klink meer vir my na elektries as meganies. Ek glo nie die voertuig sal net in die een...
  30. Replies
    5
    Views
    1,495

    Hallo Cats Thanks for your reply There is and...

    Hallo Cats
    Thanks for your reply
    There is and was never any oil leaks -under my pajero - that is the one thing i always look out for. I think it was my luck to get a pajero with dud diff and drive...
  31. Replies
    5
    Views
    1,495

    Pajero diff en drive shaft

    Ek het 'n 2006 glx LWB 3.2 Pajero met 75000km op die clock. Met sy laaste diens by agente het hulle my laat weet dat die drive shaft moet vervang word en dit kan nie gediens word nie. Die diff het...
  32. Replies
    10
    Views
    2,314

    'n Baie lekker kamp is Nuwerus plaas naby Oasis...

    'n Baie lekker kamp is Nuwerus plaas naby Oasis pub. Louise en Steven het al baie hard gewerk om dit een van die mooiste campsite te maak in die Cederberge.
    bel vir Louise by 0274822813
  33. Replies
    10
    Views
    2,291

    Tyres for pajero

    dankie julle vir julle opinie en waardevolle inligting.
    Bostoe ek wil nie mags koop vir pajero nie - ek mal oor die rims. ek moet nou net bande kry wat pas - ek glo 245/70 sal werk op rims. ek ook...
  34. Replies
    10
    Views
    2,291

    hallo julle dankie vir die waardevolle...

    hallo julle
    dankie vir die waardevolle inligting en opinies. Bostoe ek wil nie vir my mags koop nie - ek is mal oor die staal rim op my pajero so ek sal moet gaan vir 245/70R16 bande. Ek glo nie...
  35. Replies
    10
    Views
    2,291

    Pajero A/T tyres

    Ek het 'n pajero 3.2 glx LWB ;Dmet 235/80R16 yokohama deolanders padbande op gewone staal rims. Ek het Desember 6000km met die bande gery in Namibia en 5 papwiele gekry. Dis nie 'n band wat grondpad...
Results 1 to 35 of 71
Page 1 of 3 1 2 3