Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Frans Reichert; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.06 seconds.

  1. Replies
    22
    Views
    3,352

    Re: Whoooooopa 6 "reload" October 2018

    Ouens, vrouens en jeep eienaars. Whooooopa is weer op dreef.

    Ons werk bietjie ander hierdie jaar.

    Besprekings is direk by Boegoeberg 083 257 4730
    496346
  2. Replies
    6
    Views
    482

    Re: New Member in the Northern Cape

    Welkom by ons.

    Ons het bietjie stil geword maar ons het nog groep wat van tyd tot tyd bymekaar kom.
  3. Replies
    22
    Views
    3,352

    Re: Whoooooopa 6 "reload" October 2018

    VÍr....? Toronto is vÍr....Boegoeberg is om die draai.
  4. Replies
    22
    Views
    3,352

    Whoooooopa 6 "reload" October 2018

    Manne en Mannine en Jeep eienaars leen my julle ore!!!!

    Boek die datum:

    3 Oktober - 7 Oktober 2018

    Dit is van die Woensdag tot die Sondag.....

    Wat gebeer op die datum Frans?
  5. Replies
    11
    Views
    2,890

    Re: Upington Butchery

    Nee jy vra my vas, jy sal maar moet bel en vra.
  6. Whoooooopa 6 postponed to October 2018

    Ouens......vrouens.......en Jeep eienaars!!!

    Leen my julle ore!!

    Ons het besluit om die Paasnaweek Whooooopa 6 te kanseleer asgevolg van te veel kanselasies ens.

    Ons gaan weer terug skyf na...
  7. Replies
    11
    Views
    2,890

    Re: Upington Butchery

    Henk jy kan ook my vriend Herman Hanekom kontak hy het slaghuis by Fruit & Veggie land. Hy sal vir jou alles klaar opmaak sodat jy nie lank hoef te wag nie. Ek kan ook sy boerewors aanbeveel dit is...
  8. Re: Whoooooopa 6 Besprekings Fred ( 30Maart - 8April 2018)

    ouens my nommer is 0 8 4 6 4 5 7 7 5 4 stuur my watts app met julle nommer en naam dat ons kan korrospondeer.
  9. Re: Whoooooopa 6 Besprekings Fred ( 30Maart - 8April 2018)

    hehehe, ja dit is moeilike een......in die Noordkaap waar water is kry mens miggies, veral in die somer.

    Christiaan het belowe hulle sal aandag gee aan goggas omdat van ons feeskomitee lede ook...
  10. Re: Klere vir whoooooopa 6. Bestel teen 28 Februarie 2018

    Toks hulle klere is gemaak met die Suid Afrikaanse man ingedagte. Jy kan maar seker wees 2xl is boere 2xl en nie daardie 2xl wat gemaak is vir daardie oorgewig outjies met skreefies oe wat lief is...
  11. Gelde!!!! betaalbaar 28 Februarie 2018

    Ouens ons moet ook asseblief die roete en kamp en etes gelde teen einde Februarie in kry.

    Asb beplan so dat julle vir ons kan oorbetaal, ons moet ons verskaffers ook vroegtydig betaal.
  12. Re: Whoooooopa 6 Besprekings Fred ( 30Maart - 8April 2018)

    Ek moet asb Klere besteling kry teen die einde van Februarie om sodoende vir Johnson genoegsame tyd te gee vir embroidery.
  13. Re: Whoooooopa 6 Besprekings Fred ( 30Maart - 8April 2018)

    Hoodie R350
  14. Re: Whoooooopa 6 Besprekings Fred ( 30Maart - 8April 2018)

    Golfer R220
  15. Klere vir whoooooopa 6. Bestel teen 28 Februarie 2018

    Al die klere is van Johnson Workwear depo. Baie goeie gehalte.

    3 logo's op.

    1 x Whoooooopa 6
    1 x Goateaters
    1 x Tafel lager ( wat ons borg hierdie jaar)

    Oopknoop hemp R380
  16. Re: Whoooooopa 6 Besprekings Fred ( 30Maart - 8April 2018)

    Ouens ek vra omverskoning, ek was bietjie afwesig van die fred. Die werk is bietjie hectic gewees die laaste paar maande. Ek is baie dankbaar daarvoor, want in die winter bid ek weer vir werk.
    ...
  17. Re: Whoooooopa 6 Besprekings Fred ( 30Maart - 8April 2018)

    Moenie stress ons sal hou hy die datum.
  18. Re: Whoooooopa6, Easter school Holiday 30 March - 8 April 2018.

    Granny Smith en Pink ladies.......::) Bring hulle saam hier by Whooopa is nog single mans.........:D
  19. Re: Whoooooopa6, Easter school Holiday 30 March - 8 April 2018.

    Gert ons moet net die mense wat hier bespreek het se name oorskyf na die besprekings fred.
  20. Re: Whoooooopa 6 Besprekings Fred ( 30Maart - 8April 2018)

    474387

    Daar is nou tente ook beskikbaar teen R150/p/p per nag, en opslaan fooi van R350.

    Alle kamp beddens en stoele en tafel en beddegoed is ingesluit.
  21. Re: Whoooooopa 6 Besprekings Fred ( 30Maart - 8April 2018)

    Ek hoop jy kry jou PM, ek kom agter hulle gaan vir een of ander duister rede nie deur. Ons sit jou op.
  22. Re: Whoooooopa 6 Besprekings Fred ( 30Maart - 8April 2018)

    Family house is taken( Sorry)

    4 Chalets available still
  23. Whoooooopa 6 Besprekings Fred ( 30Maart - 8April 2018)

    Hierdie is net vir Besprekings asb.

    ( hier sal nog inligting bykom, pryse op klere ens)

    Wat gaan dit my kos: lees hier onder en maak self jou somme


    Whooopa inskrywing – R300
    Ingesluit in...
  24. Re: Whoooooopa6, Easter school Holiday 30 March - 8 April 2018.

    Net Om weer so bietjie lewe in die fred te blaas!!!

    Ouens dit is bietjie meer as 2 maande tot Whoooopa!!!


    Ek gaan binnekort die besprekings fred laai.

    Sit op julle name daar vir die...
  25. Re: Whoooooopa6, Easter school Holiday 30 March - 8 April 2018.

    Daar is altyd volgende jaar!!!
  26. Re: Whoooooopa6, Easter school Holiday 30 March - 8 April 2018.

    Maak so!
  27. Re: Whoooooopa6, Easter school Holiday 30 March - 8 April 2018.

    Gr8. Bring some more friends from the colony........we have plenty of water here, you can shower 3 times a day.
  28. Re: Whoooooopa6, Easter school Holiday 30 March - 8 April 2018.

    in Whoooopa se geskiedenis was daar nog net karre wat op trailers terug gegaan het.......amakroko gearlever come to mind.
  29. Re: Whoooooopa6, Easter school Holiday 30 March - 8 April 2018.

    Ja man, sal lekker wees om weer julle te sien.
  30. Re: Whoooooopa6, Easter school Holiday 30 March - 8 April 2018.

    ai Cobus maak 'n plan. Jy het deel geword van die groep.

    Moet ons vir jou reel vir kinders? ek ken iemand wat vir jou dokters brief kan gee.
  31. Re: Whoooooopa6, Easter school Holiday 30 March - 8 April 2018.

    is daar enige manier hoe ek my eie memory kan uitwis?

    ek het soppas vir Rainier ge picture in 'n helder groen mankini!!

    dit was nie mooi prentjie nie.
  32. Re: Whoooooopa6, Easter school Holiday 30 March - 8 April 2018.

    Meer inligting?


    Ahh!! ek verstaan, jy is single Jeep eienaar.

    1.) Vir insleepdiens kan jy met Bertie by Auto Expert praat (082 463 7580)(Bertie doen ook herstelwerk.....maar tyd kan dalk...
  33. Replies
    10
    Views
    1,235

    Re: Whooooopa in October no more.

    http://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php/285550-Whoooooopa6-Easter-school-Holiday-30-March-8-April-2018?p=3719886#post3719886
  34. Whoooooopa6, Easter school Holiday 30 March - 8 April 2018.

    Na groot gekerm deur sekere dokters, prokerowers, mynkapteins en besigheidsmanne wat ceilings en bouwerk doen oor die hoeveelheid dae wat hulle verloor om Whoooooopa by te woon, het ons geswig...
  35. Replies
    1,471
    Views
    325,993

    Sticky: Re: Photos of your nissans !

    My Patrol by whooooopa 5, Boegoebergdam
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4