Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.10 seconds.

  1. Replies
    19
    Views
    4,124

    Re: Nissan RD28 V6 in Defender

    Vriend van my het nou die dag een te koop gehad vir R25000.
    Maar gewoontlik is hulle R35000- R40000 vir die NA td42
  2. Replies
    19
    Views
    4,124

    Re: Nissan RD28 V6 in Defender

    Sal def ligteste wees met zd30
  3. Replies
    19
    Views
    4,124

    Re: Nissan RD28 V6 in Defender

    Bloot n raaiskoot: safari ongelaai, ligter met rd28t, gelaai, of met sleepwa, ligter met td42.

    Maar net n raaiskoot
  4. Replies
    19
    Views
    4,124

    Re: Nissan RD28 V6 in Defender

    In merc, so 11-12 km/liter

    In safari: ek weet nie. Myne is so te sę klaar. Kort nog net air filter element, en laaste paar pypies wat gefit moet word. Ek het die een in safari n oorspronklikke...
  5. Replies
    58
    Views
    3,267

    Re: Electric motor into Defender conversions

    N 330w panel is sowat 2x1m =2m2
    5 is dus 10m2
    Miskien kan jy dit as wind seile gebruik terwyl jy ry...
  6. Replies
    58
    Views
    3,267

    Re: Electric motor into Defender conversions

    Varke is goed. Bacon en spare ribs...
  7. Replies
    58
    Views
    3,267

    Re: Electric motor into Defender conversions

    Hoekom iets skoon maak wat net weer gaan vuil raak. Vals ekonomie.
  8. Replies
    42
    Views
    5,668

    Re: Hoe lyk jou engine binne?

    Boonste ring groef is way uitgewerk. Dit kry nuwe pistons
  9. Replies
    42
    Views
    5,668

    Re: Hoe lyk jou engine binne?

    18 julie 2014 het ek prys en beskikbaarheid gevra op die parte op n rebuild van n toyota 2j engine.
    Net sekere grootes pistons was beskikbaar, net sekere grootes mains. Bigends was n probleem.
    So...
  10. Replies
    42
    Views
    5,668

    Re: Hoe lyk jou engine binne?

    Bingo. Ek het van daai stop smoke tipe botteltjies goed probeer om te kyk of hy sal minder rook so 4 jaar terug...
  11. Replies
    42
    Views
    5,668

    Re: Hoe lyk jou engine binne?

    Ja, 24v alternator het nie reg gelaai, dan sit hulle nie forklift af, en laat dit te lank idle
  12. Replies
    7
    Views
    460

    Re: Nissan manifold compatibility info

    Td26, td27 en qd32 het almal presies selfde heads, net die valves raak elke keer bietjie groter op die heads. (Dink op die 25 se valves staan 2 op sy kop, 27 sin 3 en qd32 sin 4). Dus pas intake en...
  13. Replies
    42
    Views
    5,668

    Re: Hoe lyk jou engine binne?

    Nope.
    Yearly changes, because it did not do 100 hrs a year.


    Sludge is agv blow by
  14. Replies
    42
    Views
    5,668

    Re: Hoe lyk jou engine binne?

    Heel moontlik
  15. Replies
    42
    Views
    5,668

    Re: Hoe lyk jou engine binne?

    Prys gekry op nuwe pistons, ringe, big ends, small ends, mains, vol gasket kit, oliepomp, waterpomp, so basies n vol rebuild.
    R3900.
  16. Replies
    42
    Views
    5,668

    Re: Hoe lyk jou engine binne?

    532974
    532975
    532976
  17. Replies
    42
    Views
    5,668

    Re: Hoe lyk jou engine binne?

    Korrek. Volgens ure. Of as ure te min is, 1 keer per jaar. Dit is hoekom ek dit een keer n jaar aftap.
    Ek het nooit olie blameer nie (dink ek).
  18. Replies
    42
    Views
    5,668

    Re: Hoe lyk jou engine binne?

    15 jaar. So daar was baie soorte.
    Laaste ruk, total kht. Of delo 400, delo gold, of midas gold (delo gold in wit kan).
    Dan was daar ook op n stadium cheapy sae40.

    Maar die engine is so geglaze,...
  19. Replies
    42
    Views
    5,668

    Re: Hoe lyk jou engine binne?

    532939

    Maar die olie wat uit sumpprop uit kom, was redelik mooi...

    Wys maar net wat binne versteek is...

    In 15 jaar wat ek op plaas is, het ek nog nooit sy tapit cover afgehaal..., twyfel of...
  20. Replies
    42
    Views
    5,668

    Hoe lyk jou engine binne?

    Ek maak vandag een van my toyota diesel engines se tapit vover oop ( mens doen dit mos nooit). Engine kry jaarliks n olie aftap...
    532936
    532937
    532938
  21. Replies
    78
    Views
    6,152

    Tata SFA conversion

    Myne was maar bietjie tic, om 2 groote bande te ry. Ek hoop jakes het ook net gejoke om te dink verskillende diff ratios maak nie regtig saak...
  22. Replies
    78
    Views
    6,152

    Re: Tata SFA conversion

    Visualize, visualize.. sal dit kaak lyk, of ok...
  23. Replies
    78
    Views
    6,152

    Re: Tata SFA conversion

    Daar laat ek jou nou dink...
  24. Replies
    78
    Views
    6,152

    Re: Tata SFA conversion

    Mind you, as jy 33” agter op jou bakie op sit, 31” voor, met daai diffs, sal jou bakkie perfek loop...
  25. Replies
    78
    Views
    6,152

    Re: Tata SFA conversion

    33x3.36/3.54=31.32

    So dit is basies 33 bande agter, 31” bande voor. Dit sal n effek hę.
  26. Replies
    78
    Views
    6,152

    Tata SFA conversion

    Is daar n REAL effek om 33” bande agter, en 31” bande voor te hardloop? Sal dit SIGNIFICANT drivetrain wind-up gee?
  27. Replies
    11
    Views
    786

    Re: Nissan Pathfinder

    Inspeksie. Bande het perfek afgeloop.

    Toets gereeld vir speling op voor suspensie
  28. Replies
    11
    Views
    786

    Re: Nissan Pathfinder

    Ek het n 2007 2.5 pathy gehad tot op 200 000km.
    Seker die goedkoopste voertuig ooit gewees om te onderhou.
    Tot 200 000km, het ek voorste propshaft kruise vervang, en een agter wiel bearing. En 2...
  29. Replies
    293
    Views
    32,883

    Re: Oops, nog n Patrol.

    Hulle het seker wheelnuts gebruik omdat moere weg was. Is gewone ht fyn draad moere.
  30. Defender Re: Defender SWB... help me become the happiest person on earth!

    532080
    532081
  31. Defender Re: Defender SWB... help me become the happiest person on earth!

    Twakkie het n baie nice 2.8 90 pickup wat hy wil verkoop vir R150 000
  32. Replies
    1,404
    Views
    298,142

    Sticky: Re: Photos of your nissans !

    Ek so rukkie terug die een geplaas om te wys hy plat hy standaard is...
    Maar hulle groei
    531706
  33. Thread: Np300 4x4

    by Reenen
    Replies
    26
    Views
    1,510

    Re: Np300 4x4

    En? Het jy toe verkoop?
  34. Replies
    293
    Views
    32,883

    Re: Oops, nog n Patrol.

    Jy moes meer skuins sny vir dipstick
  35. Replies
    293
    Views
    32,883

    Re: Oops, nog n Patrol.

    Uitfokkeneindelik
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4