Search:

Type: Posts; User: krielhaman; Keyword(s):

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Re: Real world fuel consumption 2.4 double cab 4x4

    Now on 47000km. Average fuel consumption 11.9km per litre.
  2. Poll: Re: Hilux Revo - Any major Mechanical Problems??

    47000 trouble free kilometers. Only hassle so far was a bumpy ride at the back when not loaded. Sorted that with a 40kg bag of sand on the back.
    Average fuel consumption so far 11.9km per litre.
  3. Replies
    7
    Views
    1,528

    Re: Goodyear Wrangler Duratrac 255/55 R19

    How was your experience with the Duratrac's?
  4. Toyota Gd6 suspension upgrade questions

    Good Morning

    I intend upgrading my suspension. I have narrowed my options down to either OME or Toug dog. I have the following questions;

    - What impact does the 50mm lift have on fuel...
  5. Toyota GD6 suspension Upgrade questions

    Good Morning

    I intend upgrading my suspension. I have narrowed my options down to either OME or Toug dog. I have the following questions;

    - What impact does the 50mm lift have on fuel...
  6. Replies
    2
    Views
    1,093

    GD6 Suspension upgrade questions

    Good Morning

    I intend upgrading my suspension. I have narrowed my options down to either OME or Toug dog. I have the following questions;

    - What impact does the 50mm lift have on fuel...
  7. Re: Real world fuel consumption 2.4 double cab 4x4

    Just an update over the last 5000km i have kept a fuel log when filling up at the pump. I was pleasantly surprised. My onboard computer indicated 12.3 km per liter but when i did my calculations...
  8. Replies
    15
    Views
    2,564

    Re: Michelin Ltx all terain tyres opinions

    Thank you for the replies. Most of the info and reviews are positive. I am considering bf goodrich ko2 all terrain as well. For my application it just does not make sense to buy a offroad biased tyre...
  9. Replies
    15
    Views
    2,564

    Michelin Ltx all terain tyres opinions

    Have you used these tyres? Opinions please. I do 90% tar.
  10. Re: Real world fuel consumption 2.4 double cab 4x4

    I can concur this is the best appliance i
    have ever owned😃😃
  11. Re: Real world fuel consumption 2.4 double cab 4x4

    I assist Employers with their Labour relations in the Free State,Northern Cape,North West and Eastern Cape so i do a fair bit of traveling.
  12. Re: Real world fuel consumption 2.4 double cab 4x4

    I have now done 5000km with an average fuel consumption of 12.3 km per liter. Awesome vehicle. I have none of the dust issues or heater pipes vibrating or brake issues other members are complaining...
  13. Re: Real world fuel consumption 2.4 double cab 4x4

    Thank you for all the replies. Bought a new one today😀😀😀
  14. Re: Real world fuel consumption 2.4 double cab 4x4

    Dankie Mal Hannes. Vertel asb meer van die 12% afslag?????
  15. Real world fuel consumption Toyota Hilux GD6 SRX 2.4 double cab 4x4

    ​​Seriously considering the 2.4. What kind of fuel comsuption can i expect on the open road at 120km p/h? And in traffic?

    Thanks
  16. Replies
    5
    Views
    846

    Dankie vir almal se insette. Ek het toe...

    Dankie vir almal se insette. Ek het toe uiteindelik reggekom by die handelaar. Ongelukkig het hulle nie die part in die land nie. Hy is op back order uit Japan en gaan eers oor n minimum van twee...
  17. Replies
    5
    Views
    846

    visco fan pully

    Ek is opsoek na n nuwe visco fan pully vir my Colt Rodeo 3.0 V6. Die persoon wat my voertuig diens kry nerens een in die hande nie. Enige insette sal waardeur word.
  18. Replies
    19
    Views
    2,957

    Thank you Marius and Guido for the input. I...

    Thank you Marius and Guido for the input.

    I had the ride hight and wheel alignment done yesterday and the technician pointed out that idler arm has play on it. He says I can still drive it like...
  19. Replies
    19
    Views
    2,957

    Dankie Piet ek sal gaan kyk. Dit kan verseker in...

    Dankie Piet ek sal gaan kyk. Dit kan verseker in n tragedie ontaard.

    Elke hoeveel kilometers vervang julle spark plugs? Ek verstaan dit is blykbaar n ekspedisie en n half om gedoen te kry? Enige...
  20. Replies
    7
    Views
    1,876

    Congrats on the purchase sounds like a good deal....

    Congrats on the purchase sounds like a good deal. Wouldn't it be wise to also replace the waterpump at the same time?
  21. Replies
    19
    Views
    2,957

    Dankie Guido ek het nog nooit so daarna gekyk...

    Dankie Guido ek het nog nooit so daarna gekyk nie, ek voel altyd aan die buitekant of die pype nog sag is maar dit maak sin dat hulle van binne af hard word. Ek laat vervang dan maar eerder die pyp...
  22. Replies
    19
    Views
    2,957

    Clutchkit is in. Ratkas, diff, laestrek ratkas...

    Clutchkit is in. Ratkas, diff, laestrek ratkas olies vervang. Cambelt is gedoen op 180 000km.

    Toe ek vandag petrol ingooi toe sien ek daar sweet antifreeze uit by die dun rubber pyp naby die...
  23. They are out there. I was lucky enough to get...

    They are out there. I was lucky enough to get hold of a 2005 model 3.0V6 double cab 4x4 extreme edition with full service history spotless with 221 000km on the clock but it also took me more than a...
  24. Replies
    19
    Views
    2,957

    Dankie vir al die insette! Was die naweek op...

    Dankie vir al die insette! Was die naweek op Rhodes / Tiffendale toe. Die 44 werk goed sou nie sonder dit bo by Tiffendale uitgekom het nie dit was baie nat;D

    Ek laat sit more n nuwe clutchkit in...
  25. Replies
    19
    Views
    2,957

    Colt

    Colt
  26. Replies
    19
    Views
    2,957

    2005 Mitsubishi 3.0 V6 4x4

    My eerste Mitsu en tweede 4x4.

    Tans op 227000km voldiensrekord.Gaan hom gebruik net vir trips. Waarvoor moet ek uitkyk op die menaniese front?Enjin loop nog seepglad.
  27. Replies
    24
    Views
    2,432

    Under powered; 90kw en 200nm meer as voldoende...

    Under powered; 90kw en 200nm meer as voldoende aan my behoeftes dankie. In die 480kilometer wat ek nou gery het het die 1.4 enjin my net beindruk. Meer as genoeg krag

    bad fuel consumption for a...
  28. Replies
    24
    Views
    2,432

    Clubbie ek het die handrat gevat,dis nie vir my...

    Clubbie ek het die handrat gevat,dis nie vir my die moeite werd om 15k ekstra te betaal vir DSG nie. Noob ek wou self aanvanklik n Polo sedan koop maar eers na alles behalwe die polo gekyk asgevolg...
  29. Replies
    24
    Views
    2,432

    Ek het die 1.4 tsi comfortline gevat. Niks...

    Ek het die 1.4 tsi comfortline gevat. Niks ekstras bygesit nie, hy het standaard alles wat ek wil he in. Hy kom standaard met n 5jaar 90000km diensplan en 3jaar 120000 waarborg.
  30. Replies
    24
    Views
    2,432

    Baie dankie vir julle trugvoer. Ek kry hom...

    Baie dankie vir julle trugvoer. Ek kry hom vanmiddag
  31. Replies
    24
    Views
    2,432

    2014 1.4 tsi Jetta comfortline

    Naand kerels,

    Ek is in die mark vir n nuwe sedan. Wie van julle besit een, wat is sy goeie en slegte punte?

    hoeveel kilometers het julle al gedoen? Hoe sleep die 1.4?

    wat is in julle opinie...
  32. Replies
    4
    Views
    1,312

    Dankie vir julle insette.

    Dankie vir julle insette.
  33. Replies
    4
    Views
    1,312

    2009 Ford ranger 3.0 tdci xle 4x4 / turbo

    More almal,

    Ek het n week trug my voertuig laat diens. Dit was die 130 000 diens. Toe ek die voertuig gaan haal het na die diens het ek dadelik besef iets is nie lekker nie. Ek het truggery na...
Results 1 to 33 of 33