Search:

Type: Posts; User: MANDREAS; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    98
    Views
    11,137

    Re: Classic Land Cruisers

    Julle gaan my moer, maar ek kon die meneer vir R40k optel in 'n geregtelike veiling laas jaar. En ek het nie. Hy het vir R38k toe verkoop.

    Hy het 760k km al gery en meganies was daar min fout met...
  2. Replies
    74
    Views
    3,870

    Re: Wild camping: wat is dit?

    En hier dog ek ons kon croc buddies wees.
  3. Replies
    74
    Views
    3,870

    Re: Wild camping: wat is dit?

    Wild Camping? Enige plek waar ek in my onderbroek en crocs vrylik kan rond beweeg.

    Of is dit rowwe camping?
  4. Re: Second Engine Replacement Required for Ford Ranger less than 3 years?

    My understanding as well.
  5. Replies
    15
    Views
    891

    Re: Nissan Hardbody np300 2.5 dc

    You rebel...
  6. Replies
    15
    Views
    891

    Re: Nissan Hardbody np300 2.5 dc

    Want die kar kan oor en oor gebliksem word en nog meer.
  7. Replies
    52
    Views
    6,352

    Re: The "New" Navara...

    Ek dink ook nie die 2.5 sal die uitlaatgasvereistes van AUS haal nie.
  8. Re: Bread/ Witbrood/ Stokbrood/ Potbrood/ Brown bread/ Grissini/ Vetkoek/ Roosterkoek

    Emmie, jy maak my vet.
  9. Replies
    52
    Views
    6,352

    Re: The "New" Navara...

    I am 191cm.

    I am able to sit behind the driver's seat (after it was adjusted to my preference) without much discomfort.

    And I have enough headspace as well.
  10. Replies
    52
    Views
    6,352

    Re: The "New" Navara...

    90% of the time I use my D23 on tar.

    The 18inch wheel drives better on tar in my opinion.
  11. Replies
    28
    Views
    3,618

    Re: Hands on the steering wheel Warning

    I wonder what the steering wheel will tell me when I clamp it between my legs to light a cigarette...
  12. Replies
    52
    Views
    6,352

    Re: The "New" Navara...

    Just to add to my previous post:

    The D23 LE version comes with 18inch wheels as standard, so too the new model.
  13. Replies
    52
    Views
    6,352

    Re: The "New" Navara...

    IF I consider it, it will be the 4x4 LE manual.

    I had a look at the specs last night and was quite impressed. The 2.5 motor should have more low down grunt than the 2.3 motor.

    As for towing,...
  14. Replies
    72
    Views
    7,494

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Since my last post, my wife added a few more items on the "to do" list. Seeing as I am in self-isolation, she made sure that I use my time wisely. Idle hands and all that jazz...

    So I was tasked...
  15. Replies
    553
    Views
    69,320

    Re: So I took the plunge

    Is daar tans 'n verbod in SA om drank verniet weg te gee?
  16. Replies
    553
    Views
    69,320

    Re: So I took the plunge

    Have a braai and sell each plate of food for R350.

    Beers are free then.
  17. Re: Highest altitude that you have ever driven to....

    Low tide. I'm not a rebel.
  18. Replies
    11
    Views
    873

    Re: DIY: Washing machine greywater system

    Redman, jy sal 'n goeie boer maak.

    Alles kan met 'n rol draad en 'n tang reggemaak word.
  19. Re: Highest altitude that you have ever driven to....

    The lowest altitude I once drove was -0.3m.

    I got stuck at the beach;D
  20. Replies
    66
    Views
    7,326

    Re: Days of Unrest.

    Wel, een ding is verseker, die koning vatti kaki daar nie.:-\
  21. Replies
    59
    Views
    7,297

    Re: Word ek oud of word ek slim.

    Jy is amptelik of Greta se naughty list.
  22. Replies
    254
    Views
    24,975

    Re: My FJ buying experience

    Watter maak roof rack is dit Andrew?

    Ek het in 2015 11k betaal vir my frontrunner. 13.4k klink nie buitensporig nie?
  23. Replies
    8
    Views
    739

    Re: Haval Big Dog and GWM Tank

    Nope. I'll still take a pass for now.
  24. Replies
    72
    Views
    7,494

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Thank you all.
  25. Replies
    72
    Views
    7,494

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Glo my, dit was my reaksie ook toe ek die proses hoor.

    Gaan bank toe, gaan leen 'n m0erse bedrag, koop voorraad en toerusting, doen winkeluitleg en DAN eers sal daar bepaal word of ons kan deure...
  26. Replies
    72
    Views
    7,494

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Beslis Emmie.

    Maar dit is terselfde tyd ongelooflik om te sien hoe moeilik dit is om so 'n besigheid van die grond af te bring in Namibie.

    Mens moet eers al die geld spandeer om die...
  27. Re: Any higher mileage 2.3 Navara owners on this forum?

    2017 model, 86k km 4x4 LE D/C model.

    Apart from a boost pipe issue right in the beginning of the purchase (replaced by Nissan under the warranty - granted, after a m0erse baklei), no real issues....
  28. Replies
    40
    Views
    3,412

    Re: Lrmc Bredel. Never again.

    And Nissan thanks you for that;D>:D
  29. Replies
    40
    Views
    3,412

    Re: Lrmc Bredel. Never again.

    You Landy guys are oversensitive.

    Wait till you have to phone a Nissan Workshop;D
  30. Replies
    72
    Views
    7,494

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Dankie Christa.
  31. Replies
    72
    Views
    7,494

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    As die praktyk aan die gang is, gaan my vrou maar eenkant toe moet kyk as ek vir 'n paar dae see toe gaan om te gaan visvang:)
  32. Replies
    72
    Views
    7,494

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Oja, voor ek vergeet, toe ek die rame vervoer het, het die bakwerk van die waentjie bietjie pakslae gevat. Daar wag nog dus vir my paneelklopwerk ook

    621727
  33. Replies
    72
    Views
    7,494

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    'n Vorderingsverslag:

    Die oggend van die 24ste Junie het ek in die bakkie geklim, die sleepwa gehak en Swakop toe gery (920km) om die houtrame en kassies te gaan haal by my vrou se oom. Hy het vir...
  34. Re: Wood in Hartbeespoort - Don't Buy Next to the Road

    I'll bet they all drive Toyotas;D>:D
  35. Replies
    17
    Views
    900

    Re: Rim repair, Maun?

    Rim job in Maun. Now that makes for some interesting googling





    ;D>:D
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4