Search:

Type: Posts; User: JohanMaree; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.06 seconds.

  1. Replies
    76
    Views
    7,495

    Re: Tow ball weight

    Henri

    We know each other for many years and I have huge respect for your recovery operations and as a person.

    I have to say though
    - You use your cruiser outside of its legal abilities and...
  2. Replies
    76
    Views
    7,495

    Re: Tow ball weight

    Ek wil dit s en gaan dit s (en ek voel vere vir wat Hedgehog se kommentaar sal wees::)).

    1. Neus op of af (vanaf waterpas). Tot op 100mm verskil op of af gaan soos in geen verskil op die...
  3. Replies
    105
    Views
    13,187

    Re: Failed Coupler

    Is jy nou sarkasties of net plein jouself?8-)
  4. Replies
    105
    Views
    13,187

    Re: Failed Coupler

    Beteken dit dis beter om dan liewer gladnie te sleep nie?

    TIC
  5. Replies
    76
    Views
    7,495

    Re: Tow ball weight

    Danie

    Op die Commander is een tenk op die as en die ander agter die as. Duidelik so vir gewigverspreiding. Geen swaai ooit van gehoor of beleef nie. Natuurlik is te veel agter, net te veel.

    Op...
  6. Replies
    76
    Views
    7,495

    Re: Tow ball weight

    Ek sleep een van die swaarste waens beskikbaar. Eenkeer geweeg op 2500kg. Om dan 250kg op die haak te h gaan die voorwiele baie lig maak en my haak afbreek. Absolute twak redenasie. Hake het ook 'n...
  7. Replies
    105
    Views
    13,187

    Re: Failed Coupler

    I also suspect these fails are due to towball weight being excessive. I have written a lot about it in the past.

    A simple test in the bush with no scale at hand: Any normal adult man can lift...
  8. Replies
    105
    Views
    13,187

    Re: Failed Coupler

    Jou opmerking het my laat dink aan my ervaring.

    Watter tipe balhaak het jy op jou sleepvoertuig? Die pentipe wat ook 'n sling kan vat (Weetnie wat hy genoem word nie) se baldia is 2duim, maw 50.8...
  9. Replies
    151
    Views
    42,923

    Re: Conqueror UEV25

    Twee dae se lesings hieronder. Albei yskaste (eintlik drie) permanent aangeskakel en die eerste nag die strookligte ook. Hierdie ligte trek deurgaans +4A en dis hoekom die battery die eerste nag leeg...
  10. Replies
    151
    Views
    42,923

    Re: Conqueror UEV25

    Vandag baie tjap met die installasie. Die 550W paneel op die dak en die Victron in die kragkassie. Al wat sigbaar is binne die draad wat deur die dak kom na die Andersonkonneksie bokant die kragkas...
  11. Replies
    41
    Views
    6,424

    Re: Towing a Conqueror Commander

    The towball weight issue is more pertaining to what the tow vehicle's towbar rating is. Example my G's rating is 140kg max while an empty (tanks) Commander weighs +200kg on the ball.
    Also, most SUVs...
  12. Replies
    28
    Views
    2,655

    Re: Best bakkie for long haul transport

    Depending on the longevity of the project/contract it may be wise to rent before buying. Insurance on the vehicle, GIT, labour, , back-up vehicle, travelling expenses for staff also need to be...
  13. Replies
    7
    Views
    777

    Re: Best pvt camp site Somabula

    Difficult to enter Egret with largish wagon. Hadeda still the best IMHO
  14. Replies
    1
    Views
    248

    Re: Slide side windows for Canopy

    Alwin in Sebenza, Edenvale.

    They supply. Easy to fit
  15. Replies
    341
    Views
    42,123

    Re: Uys's tractor fred

    Ek het die 399SE met 4x4 soos joune.
    Het probleme met die 4x4 seleksie gehad en baie duur vir die onderdele.
    Omdat ons nie ploeg nie het ek die 4x4 ontkoppel en nou geen probleme meer nie.
    Uiters...
  16. Re: Thread: Gauteng East Monthly G2G Braai Thursday 7 July 2022

    Junie se gtg
    Paar fouties661124661125661126661128
  17. Re: Thread: Gauteng East Monthly G2G Braai Thursday 7 July 2022

    Ons sal weer die vuurtoring opstart
  18. Re: Ladder Framed SUV's: I tested them all, and now I rank them

    Nou 'n vraag sonder on sarkasties te klink:
    Waar is die G-wagen en LC 76?

    Of is dit net die lys wat jy getoets het vir moontlike koop en nie 'n algemene toets nie?
  19. Replies
    7
    Views
    467

    Re: Bela Bela to Nieuwoudtville

    Red Sands 20km N of Vryburg.
    Nice camp sites and chalets
  20. Replies
    24
    Views
    5,913

    Re: Conqueror Commander Towball Weight

    Boesman88

    Dankie vir jou PM

    Ek voel nou sleg en wil opreg om verskoning vra dat ek jou aangevat het. Die ander Boesman op die forum is 'n Conqueror agent en ek was onder die indruk dit is hy...
  21. Replies
    24
    Views
    5,913

    Re: Conqueror Commander Towball Weight

    Ek sal graag wil verneem na watter van my feite verwys jy wat kwansuis verkeerd is?





    Ek het spesifiek na jou laaste paragraaf (hierbo) verwys en staan by my stelling. Jy het hoeveel modelle...
  22. Replies
    24
    Views
    5,913

    Re: Conqueror Commander Towball Weight

    You are a dealer...
    ...and you guess?

    Nee man, maak seker van jou feite voor jy gorrel.
  23. Replies
    151
    Views
    42,923

    Re: Conqueror UEV25

    Voor elke kamp moet ek die twee gasbottels weeg om te sien of daar genoeg gas in is. Want as een leegloop is daar skewe kyke en dikbekke.
    Ek dan indien die vlak laag is moet hy gevul word en dis nie...
  24. Replies
    2
    Views
    447

    Re: Registering a Nam Vehicle in SA

    If it was originally exported to Nam then yes.
    Otherwise, no.
  25. Replies
    8
    Views
    819

    Re: JHB to Clarens

    N3, Warden, Bethlehem, Clarens
    N3, Warden, Kestell(R57) towards Phuta and then right on R712 to Golden Gate and Clarens.

    Both routes quite good with the occasional pothole (to keep you awake:o)
  26. Replies
    4
    Views
    2,724

    Re: Bucket-List Adventure Crono Rally 44 Trip

    Jo! Dit klink lekker
  27. Replies
    11
    Views
    802

    Re: Pretoria to Polokwane = Road OK??

    Netso!
  28. Replies
    13
    Views
    840

    Re: FJ Cruiser reincarnated....sort of.

    Ougat!
  29. Replies
    16
    Views
    1,256

    Re: Water filter in offroad caravan

    Just wondering why people install a filter.
    - You fill up from a respectful and trustworthy source
    - No solids can enter the tanks en-route or while parked. If solids do enter while filling it will...
  30. Replies
    45
    Views
    8,655

    Re: Solar systems at cost.

    In my case:

    I spoke to an installer without asking for a quote. He referred me to a supplier.

    I got quotes from material three suppliers and decided on the one the supplier referred, due to...
  31. Replies
    17
    Views
    1,383

    Re: First trip with Conqueror Companion

    Met die Companion maak die water in die tenks nie ń verskil op die balgewig nie want die tenks is bo die as.

    Met die Commander moet die tenks altyd vol wees om die balgewig rondom 110kg te hou....
  32. Re: Trickle charger for long term storage of battery

    Information for what it's worth:

    I had a wet truck battery on long term charge. The type that the water level must be checked.

    One night we heard a loud explosion close by but could not find...
  33. Re: Thread: Gauteng East Monthly G2G Braai Thursday 2 June 2022

    TIC!!!...

    Sleeping in a Jimny? I believe a few friends would like to view this fit-in. With a Tafel/etc in hand of course.;D
  34. Re: Thread: Gauteng East Monthly G2G Braai Thursday 2 June 2022

    Charles

    You are welcome to sleep over
  35. Re: Thread: Gauteng East Monthly G2G Braai Thursday 2 June 2022

    'n Paar fouties uit vorige jare.

    Wie ken vir wie?
    Wie is nie meer met ons nie?
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4