Search:

Type: Posts; User: Leon Venter; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.05 seconds.

  1. Replies
    2,036
    Views
    527,441

    Sticky: Re: Escape Gear Seatcovers - Discount for members!

    Jacques dankie sal jou kontak.
  2. Replies
    2,036
    Views
    527,441

    Sticky: Re: Escape Gear Seatcovers - Discount for members!

    Hi docj wat is die prys vir seatcovers vir n 2016 Toyota D/C asb.
    Het mos my F250 se seatcovers ook by jou gekoop.
  3. Replies
    10
    Views
    1,353

    Re: Inhambane Desember 2021

    Desember kom nader en ek kan nie wag nie.
    Het nog geld oorbetaal.
  4. Re: Anyone Gone Overlanding Through SA, Namibia, Botswana in an American Truck?

    Estee , ek het verkoop omdat ek hom nie mee so baie gaan gebruik nie en het grond net buite Koster gekoop moes iets kleiner kry wat sal werk en mee kan toer.
    Moet by se een van my beste 4x4 voertuie...
  5. Replies
    3
    Views
    768

    Re: Honda X Tourer 1200

    Het ontvang
  6. Replies
    3
    Views
    768

    Re: Honda X Tourer 1200

    Het ontvang
  7. Replies
    3
    Views
    768

    Honda X Tourer 1200

    Weet nie of ek dit hier mag atverteur nie. My Honda 1200 X Tourer is te koop stuur my n PM.
    2013 mef 38000km.630327
  8. Re: Roodepoort/Krugersdorp Electrical Installation

    Gaan praat met Morne by Kennis karavane aan die 4x4 kant hy sal jou kan help.
  9. Replies
    91
    Views
    9,534

    Re: Wild camping: wat is dit?

    Ja hou self baie van boskamp en as daar geriewe is dan is dit ok. Maar kan sonder dit kamp het als in my camper.
    Een van my lekkerste boskamp plekke is Bendito Ranch niks krag nie moet jou eie warm...
  10. Replies
    10
    Views
    997

    Re: Caravan suspension Mod.

    Peter ek het presie die selfde Siesta gehad en het nuwe vere in gesit en toe 13" rims op gesit.
    Het hom 50mm gelig as ek reg kan onthou.
    En was in die Kgalagadi en Mos gewees met hom.
  11. Replies
    30
    Views
    3,820

    Re: F250 v8 advice Cape Town

    dylankris dit lyk baie goed en hy netjies gedoen.
    Ja ek ook self paar jaar trug n V8 in F250 laat sit en is nog nooit spyt nie.
  12. Re: Romer cooler build quality - Does your Romer look like this?

    Nee die nie n braai cooler box , kan nooit n coleman vergelyk met n Romer nie.
  13. Replies
    18
    Views
    1,558

    Re: 80 series towing

    Ek het met so 4.5 gesleep en het genoeg krag en sleep goed. Maar hy is nogal dors.
  14. Replies
    116
    Views
    17,047

    Re: Classic Land Cruisers

    Die is nou baie goed en jo die kilos en hy ry nog
  15. Replies
    204
    Views
    60,539

    Re: What compressor? Just not T-max

    Ek gebruik n Mac Afric 160lt en werk goed.
  16. Re: Best camping in Mozambique, South of the Zambezi!

    Morrungulo is ook n baie mooi kamp plek op die strand.
  17. Re: Best camping in Mozambique, South of the Zambezi!

    Paindane en Cumbini baie mooi kamp plekke en kan daar op strand ry tot by jou swem plek.
  18. Replies
    30
    Views
    2,178

    Re: Heatpump Installation

    Life waar het jy daai gas stoof gekoop asb.
  19. Replies
    11
    Views
    5,928

    Re: Racor diesel fuel filter

    In Krugersdorp is John Ratcliffe
  20. Fortuner Re: Wheel balancing and alignment in the West Rand

    Tiger wheel by Westgate
  21. Re: Highest altitude that you have ever driven to....

    Sani Pass 2876m
    Afriski 3222m
  22. Replies
    6
    Views
    649

    Re: Growatt inverters

    Dankie ek waardeur en het jy net 1 Bluenova 5.2 kw battery in.
  23. Replies
    6
    Views
    649

    Re: Growatt inverters

    Kan jy asb vir my se watse groote batterye en maak wat saam met Inverter gebruik word en so ook Pannele.
  24. Re: Kaokoland, Damaraland and their Riverbeds - Mini Trip Report

    Searcher baie dankie mooi fotos en inligting
  25. Replies
    67
    Views
    6,753

    Re: Game / bird viewing binoculars

    Thanks Tim
  26. Re: Land Cruiser 80 Series sells for R1 935 644-48

    Ja het self n 80 series 4.5 gery en dit is n yster van n 4x4 dit moet ek se , maar na my F250 is hy van die beter 4x4 wat ek al gehad het.
  27. Replies
    48
    Views
    4,165

    Re: Wat sal jy waar laai?

    Pak al die swaar goed binne en ligte goed op roofrack.
    Passop om roofrack te swaar te laai.
  28. Replies
    120
    Views
    13,721

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Bostoe , baie goed gestel en ek self het ook suv,s gery en n DC is viir my ook beter.
  29. Re: Kaokoland, Damaraland and their Riverbeds - Mini Trip Report

    Searcher , thanks for the info appriciate it.

    En wag vir die volgende info en fotos.
  30. Re: Kaokoland, Damaraland and their Riverbeds - Mini Trip Report

    Searcher , baie dankie weereens vir mooi fotos en info. So jy dit solo gedoen oor vanzyl,s pass so dit kan gedoen word net veilig ry.
  31. Re: Kaokoland, Damaraland and their Riverbeds - Mini Trip Report

    Baie dankie vir die info en mooi fotos die is nog een trip wat ek wil gaan doen.
  32. Replies
    120
    Views
    13,721

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Christo stem wat jy se ek dit in die woestyn gesien die 2.8 Gd6 doen baie goed daar en moet by se die drywer ken van duine ry.
  33. Replies
    120
    Views
    13,721

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Ek was al saam met Amarok,s in die woestyn en hulle was beslus nie king,s gewees in die woestyn nie.
  34. Replies
    120
    Views
    13,721

    Re: Double Cabs - How Capable is Capable??

    Predator als wat jy hier gese het is 100% reg
  35. Replies
    4
    Views
    565

    Re: Growatt Inverter

    Baie dankie waardeur.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4