Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Andre Meissenheimer; Keyword(s):

Page 1 of 5 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Re: Hilux 2,4 SR vs 2,4 SRX.......What am I missing??

    When Christo bought his SR, it was a struggle just to convince Toyota that the SR is better buy, because they kept on going on about the SRX and that the SRX had better cosmetic things, like a radio...
  2. Re: Hilux 2,4 SR vs 2,4 SRX.......What am I missing??

    It doesn't come with a radio, but all the wiring is there and the speakers and the steering wheel controls. As far as I can remember, Christo paid just over R4k for the Toyota factory radio when he...
  3. Re: Hilux 2,4 SR vs 2,4 SRX.......What am I missing??

    My son Christo bought a new 2.4 SR 4x4 earlier this year. The photo Manny posted is Christo's Revo.

    If you are looking at the safety side of things, the SR is a much better option. In the S/C ,...
  4. Replies
    2
    Views
    1,397

    sold

    sold
  5. Replies
    2
    Views
    1,397

    Here is more photo's of the Fortuner...

    Here is more photo's of the Fortuner
    http://www.4x4community.co.za/classifieds/showproduct.php?product=25704
  6. Replies
    87
    Views
    6,397

    Ons sal daar wees. Andre Meissenheimer

    Ons sal daar wees.

    Andre Meissenheimer
  7. Ek kan nie 1 Junie nie ,maar kan 2 Junie. ...

    Ek kan nie 1 Junie nie ,maar kan 2 Junie.

    Andre Meissenheimer
  8. Replies
    16
    Views
    1,668

    Being a Engineer and working on roads I have...

    Being a Engineer and working on roads I have learned over the years that the best thing that works is normal polish and bit of effort. You can't damage the paint by using this method. Turpentine...
  9. http://www.youtube.com/watch?v=5XSxlXwf_oo

    http://www.youtube.com/watch?v=5XSxlXwf_oo
  10. Replies
    62
    Views
    20,370

    Uys ek is bly om te hoor jou probleme is basis op...

    Uys ek is bly om te hoor jou probleme is basis op 'n einde dan. Weet jy sukkel al baie lank om jou Fortuner reg te kry na chip. Teminste was myne 'n vinnige fix na die chip in gesit is en hy in limp...
  11. Replies
    2,934
    Views
    465,975

    Sticky: 120-400mm F 4.5-5.6. So far very happy. I am not...

    120-400mm F 4.5-5.6. So far very happy. I am not a professional , just needed something that gives me that bit extra range when traveling in Botswana ext , which we do a lot.

    Andre Meissenheimer
  12. Replies
    2,934
    Views
    465,975

    Sticky: Dankie J.J. By Rietvlei. Het my nuwe sigma lens...

    Dankie J.J.
    By Rietvlei. Het my nuwe sigma lens gaan toets;D
  13. Replies
    2,934
    Views
    465,975

    Sticky: 'n Paar fotos

    'n Paar fotos
  14. Dalk moet julle die dop ook net bietjie weg sit....

    Dalk moet julle die dop ook net bietjie weg sit. Ek het still gebly daaroor , maar die mense was al kuier daardie dag toe hulle daaraan gekom. Hulle was so gekuier dat my seun besig was om by 'n duin...
  15. Replies
    11
    Views
    1,552

    Ek het 265/75R16 op. Hulle doen baie goed in die...

    Ek het 265/75R16 op. Hulle doen baie goed in die sand. Jy kan nie verkeerd gaan nie. Met die Unichip en die bande moet jy net passop , want dis baie maklik om jouself in te spin. Ons het 0.6bar...
  16. Replies
    11
    Views
    1,552

    After that I found a lot of stuff that they did...

    After that I found a lot of stuff that they did wrong so yes. It was still in Bloemfontein and not in Centurion. The rite 4x4 center makes a huge difference . They were big in Bloemfontein and not a...
  17. Replies
    11
    Views
    1,552

    Had the same problem on my Fortuner. Toke it to a...

    Had the same problem on my Fortuner. Toke it to a panel beater . They toke the rails of and discovered that the 4x4 center that fitted the rails did not put all the bolts back when they fitted the...
  18. XJ Junkie. Personally I don't know what it was....

    XJ Junkie. Personally I don't know what it was. I just know it had a 3L cortina engin and the guys that were their said it was a Jeep. I did not spoke to the owner of the thing and it was not the...
  19. It is more of what the driver could do. We were...

    It is more of what the driver could do. We were at the dunes in Desember with my Fortuner. My 18 year old son was driving . There was a Jeep with a 3l cortina engine that was build for dune driving....
  20. Replies
    17
    Views
    2,228

    Dankie vir almal se hulp en raad. Uys gaan dit...

    Dankie vir almal se hulp en raad. Uys gaan dit maak vir my , so ek is nou reg.:)

    Andre Meissenheimer
  21. Replies
    17
    Views
    2,228

    Paul ek het 'n PM vir Uys gestuur Saterdag. Ek...

    Paul ek het 'n PM vir Uys gestuur Saterdag. Ek wag dat hy terug kom na my en hoor wat hy sÍ.

    Mad Manny jy het 'n baie goeie punt daar. Ons ry altyd 'n panga saam en 'n byl saam as ons overlanding...
  22. Replies
    17
    Views
    2,228

    Die gap tussen die bonnet en die fender is 0.5cm...

    Die gap tussen die bonnet en die fender is 0.5cm so dit gaan nie probleem wees nie. Die bonnet gaan wel nie oop gemaak kan word met die kabel op nie , want die bonnet gaan die kabel vang . Ek sal...
  23. Replies
    17
    Views
    2,228

    Bush Cables Fortuner

    Ek wil bush cables op my Fortuner sit. Die enigste probleem wat ek het is , dat ek nie 'n aftermarket bumper het op my Fortuner nie. Ek kan verby die probleem kom deur 'n bracket te maak wat onder...
  24. Replies
    10
    Views
    1,803

    Dankie vir die replies. Ek wou nie die tou...

    Dankie vir die replies. Ek wou nie die tou gebruik het nie en is bly ek het nie. Hy moet nou maar in 'n krat le en stof opgaar!

    Andre Meissenheimer
  25. Fortuner I am running Koni shocks with normal Toyota coils...

    I am running Koni shocks with normal Toyota coils and air helpers. You can't go wrong with this setup for overlanding ;D. The biggest problem with overland is weight . Fit air helpers that your car...
  26. Replies
    19
    Views
    2,257

    Was van oggend by Koni. Steve was nie daar nie ,...

    Was van oggend by Koni. Steve was nie daar nie , maar sy seun was. Hulle het met Steve gepraat en hy het gesÍ hulle kan die shock uit haal en stuur vir Koni dat hulle kan kyk hoekom die shock gegaan...
  27. Replies
    19
    Views
    2,257

    Ek sal more by hom hoor. Ek weet die vorige keer...

    Ek sal more by hom hoor. Ek weet die vorige keer toe ek by hom was het hele deur die hele "suspension" gegaan om seker te maak daar is niks verkeerd met iets anders ook nie. Ek weet as die shock te...
  28. Replies
    19
    Views
    2,257

    Nog normale Toyota coils met air helpers. Dit kan...

    Nog normale Toyota coils met air helpers. Dit kan dalk net my verbeelding wees want ek het hom nie fisies gemeet nie. Gou 'n ander vraag , ek was by 'n 4x4 winkel (gaan nie 'n naam noem nie) . Die...
  29. Replies
    19
    Views
    2,257

    Ek is net bang want die shock het leilike skuur...

    Ek is net bang want die shock het leilike skuur merke op hom. Jy kan nie dit op die foto sien nie want dit is aan die ander kant. Ek kan ook sien die Fortuner se gat staan nie meer so hoog soos...
  30. Replies
    19
    Views
    2,257

    Baie Dankie XJ Junkie. Ek raak elke dag blyer dat...

    Baie Dankie XJ Junkie. Ek raak elke dag blyer dat ek op die forum is!;D

    Ek gaan more oggend eerste ding na hom toe as ek land in Pretoria. Soos ek gesÍ het ek weet regtig nie hoekom die shock...
  31. Replies
    10
    Views
    1,803

    Ek het nogal dieselfde gevoel Johan. Het enige...

    Ek het nogal dieselfde gevoel Johan. Het enige iemand anders dalk inligting oor die tou??

    Andre Meissenheimer
  32. Replies
    19
    Views
    2,257

    Het vandag met Koni gepraat. Steve Hurley is in...

    Het vandag met Koni gepraat. Steve Hurley is in Durban en is eers weer Woensdag op kantoor. Sal kyk wat hy sÍ as hulle Woensdag na die Fortuner kyk. Hoop hulle vervang die shocks.
  33. Replies
    19
    Views
    2,257

    Dankie XJ Junkie. Ek gaan more direk na hom toe...

    Dankie XJ Junkie. Ek gaan more direk na hom toe gaan. Ek was by hom verlede jaar oor my dust cover. Dit was die beste diens wat ek nog ooit gehad het.

    Andre Meissenheimer
  34. Replies
    19
    Views
    2,257

    Jy kan nie verkeerd gaan met Koni nie. Koop net...

    Jy kan nie verkeerd gaan met Koni nie. Koop net die shocks en kyk verby die prys , ek het dit gedoen en is nog nie een oomblik spyt daaroor nie. die Lifetime warranty is ook 'n baie groot plus...
  35. Replies
    19
    Views
    2,257

    Koni lifetime warranty

    My Koni shocks is nou al oor 'n 100000km op. Ons was hierdie naweek op 'n wildplaas en oppad terug van Kimberley stop ons om diesel in te gooi. My seun kyk toe onder die Fortuer in en se daar is...
Results 1 to 35 of 160
Page 1 of 5 1 2 3 4