Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Brombeer36; Keyword(s):

Page 1 of 13 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    495
    Views
    59,278

    Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    21jaar oud en die starter moet vir n tweede keer ge-overall word, karre word nie meer gebou soos in die ou dae nie
  2. Replies
    52
    Views
    7,010

    Ford & Mazda Re: 3.2 Towing ability

    Teen watse spoed sleep julle. Ek sien hy loop 120km/h teen 2500rpm in 5de rat
  3. Replies
    52
    Views
    7,010

    Ford & Mazda Re: 3.2 Towing ability

    Vraag vir die manne met die auto, sleep julle in "S" mode of "manual" 5de rat.
  4. Replies
    6
    Views
    876

    Re: Sani Owners manual

    Instruction as mentioned by bfreehttps://uploads.tapatalk-cdn.com/20171202/30a2487827329c1368f11296f80f6f2d.jpg
  5. Replies
    52
    Views
    7,010

    Ford & Mazda Re: 3.2 Towing ability

    Ek dink nie jy gaan spyt wees nie, myne staan op die vloer reg vir aflewering - my bruid gaan hom mre haal terw ek maar moet wag tot...
  6. Replies
    1
    Views
    687

    Re: BMW X3 transmission malfunction

    Faulty sensor on the gearbox, quite a costly exercise if done through the agents
  7. Replies
    495
    Views
    59,278

    Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Wat dink jy was die rede vir die valing?
  8. Replies
    48
    Views
    7,427

    Re: Wegbreek berghut

    Ek verkies n plek met aparte kamers, ek soek nie die kinders of ander mense waar ek slaap nie
  9. Re: Restoring my 1971 Pinzgauer 710 M - Questions/Advise, Please

    Ek sal glo belangstelling is groot

    Ek was oppad terug van die Oos Kaap se berge, dit was 5 uur en ek het nog n 3 ure trip gehad...
  10. Re: Restoring my 1971 Pinzgauer 710 M - Questions/Advise, Please

    Gister verby jou plek, die Pinz staan statig daar tussen die ander voertuie....

    Fotos doen hom nie justice nie
  11. Replies
    30
    Views
    4,488

    Re: Arches and Body cladding....too much?

    Stem 100% saam
  12. Thread: 18 inch AT

    by Brombeer36
    Replies
    8
    Views
    775

    Re: 18 inch AT

    Bridgestone?
  13. Replies
    42
    Views
    6,964

    Re: New Nissan Navarra

    My enigste probleem met die Navara is daai lawaaierige cooling fan
  14. Replies
    21
    Views
    4,453

    Re: Tiffendall offroad top ten

    Hi Howard, did you do this trip, can you maybe share your experiences here as I'm planning a similar trip during April this year. Will I be able to do passes with a softy?
  15. Replies
    155
    Views
    16,568

    Re: Etios for Daughter - Still a Good Buy??

    Gaan kyk na die Opel Adam, bietjie duurder maar baie mooi en daai 1000 cc sal jou verbaas, hy het ook al die luxuries waaraan jy kan dink
    ...
  16. Replies
    6
    Views
    1,182

    Re: Audi running costs (Q3 vs Q5)

    Q5 - At 90000km replace cambelt and let them measure and replace brake linings and disks - you will cough up R15000 if you replace it out of service plan and rear brake pads can only be done by the...
  17. Replies
    39
    Views
    6,007

    Re: Some gratouitios welding pics

    Gorrila welding.......nie so mooi nie maar so sterk
  18. Replies
    687
    Views
    65,940

    Re: Ou Patrol... Is daar hoop?

    As tyd nie n probleem is / was nie dan sou ek net eers die pyp geruil het net om te sien of daar ander skade is
  19. Replies
    63
    Views
    16,397

    Re: Hankook DynaPro ATM - Why no good?

    Yip, crap sidewalls, destroyed one this afternoon driving over a curb
  20. Replies
    54
    Views
    17,644

    Re: valve ease with petrol

    Wil ook weet of dit werk, ek het die week n quad se carburettor afgehaal om skoon te maak nadat dit vir 2 jaar gestaan het, ek het voorheen sommer grassnyer petrol in gegooi wat met 2SO gemeng was,...
  21. Replies
    495
    Views
    59,278

    Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Baie borrels of net ligte borrels?

    Ek het op een van my trokke gekry dat hy op die injector geblaas het - daar is 'n brass insert met o'rings wat gekraak was

    Dalk iets om na te kyk..
  22. Replies
    69
    Views
    15,882

    Re: Gravel road tyres that lasts

    Geen idee, het eendag op dit afgekom toe ek bande gesoek het
  23. Replies
    69
    Views
    15,882

    Re: Gravel road tyres that lasts

    Wat van bulldog tyres - remoulded tyre gemaak vir plaaswerk en word nie aanbeveel vir highway use nie

    www.safarityres.co.za bulldog
  24. Replies
    495
    Views
    59,278

    Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Aag nee damn, so wat jy s is ek gaan lank met my Nissan opgeskeep sit, die ding is amper 20 jaar oud met 300000km
  25. Replies
    12
    Views
    946

    Re: Voertuig tracking opsies

    Ons gebruik C Track

    Sent from my GT-I9192 using Tapatalk
  26. Replies
    10
    Views
    1,731

    Re: Oornag parkering Oliver Thambo

    Ek gebruik air o car, hulle ontmoet jou by terminaal b drop of en voertuig word gewas die dag wat jy terug kom

    Sent from my GT-I9192 using Tapatalk
  27. Replies
    9
    Views
    1,749

    Re: I call him Borris

    ...and on the bathroom scale, must be a female

    Sent from my GT-I9192 using Tapatalk
  28. Replies
    166
    Views
    13,916

    Re: Who did their apprenticeships

    I've once work with a guy who batlled as well, we've send him to college to do one subject at a time till he had N2 which allowed him into a appyship, he completed his trade and N6 and later his GCC...
  29. Replies
    166
    Views
    13,916

    Re: Who did their apprenticeships

    1989 electrician op Harties Goudmyn en 1996 millwright by Sasol

    Sent from my GT-I9192 using Tapatalk
  30. Replies
    18
    Views
    2,916

    Re: Bespreek of nie?

    As die skoonseun wil saam dan moet hy begin besig raak... :-)
  31. Thread: Sleep

    by Brombeer36
    Replies
    20
    Views
    2,539

    Keep it in 4th gear

    Keep it in 4th gear
  32. Thread: helpless v6

    by Brombeer36
    Replies
    5
    Views
    832

    Make sure that your timing marks are correctly...

    Make sure that your timing marks are correctly aligned, I previous had the same issue on the Nissan after I've replaced the timing belt
  33. Replies
    23
    Views
    1,771

    By testing it on a 220v system your fault level...

    By testing it on a 220v system your fault level on your meter is known and it will be the same on all the readings, meanig the meter will over read at n known percentage
  34. Replies
    4,557
    Views
    959,140

    Woensdag toe die naweek begin369490 My view...

    Woensdag toe die naweek begin369490

    My view van my "stoep" af 369489
  35. Replies
    34
    Views
    4,183

    Get yourself tested if you experience normal flu...

    Get yourself tested if you experience normal flu symptoms ....and tell your gp you were in a malaria area and insist on a proper blood test, not the selftest type

    I take vitamin B with the malaria...
Results 1 to 35 of 441
Page 1 of 13 1 2 3 4