Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: CornelisVoigt; Keyword(s):

Page 1 of 5 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    25
    Views
    2,292

    Re: Second Battery

    If you don't mind. Can you send pics please. I am in the process of doing something similar

    Will PM you my phone if whatsapp works better
  2. Replies
    12
    Views
    1,469

    Re: Battery box stand for load bin

    Ja dankie. Ek moet net nog kabel en inline fuses kry. As ek tyd het sal ek projek aanpak
    Sal praat as ek sukkel

    Dankie baie
  3. Replies
    1,742
    Views
    492,601

    Sticky: Re: Trade thread

    17 duim Hilux staal rims te koop. Weet nie hoeveel ek kan vra. Oos Kaap PM maar as iemand belangstel571727
  4. Replies
    12
    Views
    1,469

    Re: Battery box stand for load bin

    Jaco PM gestuur vir jou
  5. Re: Hilux 2,4 SR vs 2,4 SRX.......What am I missing??

    Ou thread maar hoop maar iemand sien dit. Ek het ook die narrow body. Het toyota mags opgesit en wil weet of mens fenderflares kry vir hulle
  6. Replies
    12
    Views
    1,469

    Re: Battery box stand for load bin

    More almal

    Ek wil my National luna dual battery wat ek uit my Fortuner gehaal het in my bakkie sit. Hy was in fortuner se enginbay maar wil hom in agter in bakkie sit dalk. Is daar enige van...
  7. Replies
    13
    Views
    1,288

    Re: Is the Bloukrans Pass open?

    Ek dink slegs op eie risiko. Baie toegegroei.
  8. Replies
    0
    Views
    385

    Toyota Hilux rims

    Ek vat nou n vet kans. Waar kan ek so stel Hilux 17duim rims te koop kry. Vir goeie prys. Dankie562945
  9. Replies
    10
    Views
    827

    Re: Halfway Toyota Fourways

    Baie dankie solank. Ek het iemand wat gaan loer. Maar ek sal skree as ek nie regkom
  10. Replies
    10
    Views
    827

    Re: Halfway Toyota Fourways

    Ek kan tot op hede nie kla.Sou ek besluit om bakkie te vat. Dan beteken dit ek moet my kar opvat en bakkie optel. Is daar dalk goedkoper opsies as om te ry en terug te ry.
  11. Replies
    10
    Views
    827

    Re: Halfway Toyota Fourways

    Ek sal hom luitjie gee
  12. Replies
    10
    Views
    827

    Re: Halfway Toyota Fourways

    PM sent
  13. Replies
    10
    Views
    827

    Halfway Toyota Fourways

    Goeie more almal

    Hoop ek post op regte plek. Ek kyk na n 2dehandse bakkie wat by Halfway Toyota Fourways staan. Enige iemand met hulle al te doen gehad. Die bietjie wat ek nou met hulle te doen...
  14. Replies
    631
    Views
    132,772

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    Goodyear Wrangler Adventures 265-65-17 today @ R1850 incl each Hi Q Greenacres PE 561549
  15. Replies
    0
    Views
    257

    Wellington/ Paarl voertuig nagaan

    Is daar enige iemand wat vir my na n Hilux Dubbel kajuit kan kyk. Ek stel belang in bakkie maar wil dat iemand met kennis net na alles loer

    PM my asb
  16. Re: The 2.4 Hilux Revo SRX GD-6 Double Cab Thread

    Ek is in die mark vir dubbelkajuit. 2.4. Budget so R330000
    Sal ek n bakkie kry met lae kilos vir daai prys of is dit te min. Gumtree, Cars ens voort lewer so paar op maar watter handelaars kan ek...
  17. Replies
    2
    Views
    558

    Re: Gesoek:Toyota Double Cab 4x4

    Hoeveel kilos het hy opgehad
  18. Replies
    2
    Views
    558

    Gesoek:Toyota Double Cab 4x4

    Ek is opsoek na bakkie. Dubbelkajuit 4x4.

    Ek kyk na die 2.4 asook die 3l D4D 4x4

    Ek kyk na so R300000 tot R330000

    Op Gumtree sien ek redelik bakkies landwyd maar ek weet nie hoe betroubaar...
  19. Replies
    22
    Views
    1,671

    Re: Hankook Dynapro ATM RF10

    It's only a mileage guarantee. But you have to do alignment every 10000km. If it gets damaged you're on your own. With the Goodyear Adventure you get damage guarantee if you buy from HQ
  20. Replies
    5
    Views
    656

    Fortuner Re: Fortuner Value

    Baie lae kilos daai. Waar is sy geleŽ. Jy kan my PM
  21. Replies
    33
    Views
    3,679

    Re: Buying a car late in the year

    As jy baie kilos opsit is dit beste om in Desember te koop en te registreer ook. Wanneer weer verkoop word oor 2 jaar tel 2019 se kilos ook by
  22. Re: Hilux for sale 2.4 Gd -6 SRX Manual 4x4 2016 R 320 000

    PM gestuur
  23. Re: Hilux for sale 2.4 Gd -6 SRX Manual 4x4 2016 R 320 000

    R295000??🌝
  24. Re: Hilux for sale 2.4 Gd -6 SRX Manual 4x4 2016 R 320 000

    Ek kan dalk belangstel. AS ek my Fortuner verkoop kry
  25. Replies
    35
    Views
    4,559

    Re: 4 x 4 / safari clothing

    Sorg net dat die olifant se slurp kleiner is as joune. Dan sal hy bang wees[emoji12]
  26. Thread: Hi all

    by CornelisVoigt
    Replies
    7
    Views
    684

    Re: Hi all

    Just don't reverse into a pole
  27. Replies
    21
    Views
    4,739

    Re: Toyota Fortuner All Terrain tyres

    Maak net seker die Coopers is die LT spec bande
  28. Replies
    10
    Views
    1,369

    Fortuner Re: Toyota Fortuner Waarde

    Dit is n skok. Maar ek gaan maar vasbyt nog. Kar makeer darem nog niks nie.
  29. Replies
    10
    Views
    1,369

    Fortuner Re: Toyota Fortuner Waarde

    Jy slaan die spyker op die kop. Sodra kilos hoog raak val sy waarde ongelooflik baie. Ek gan moet kyk na aflos. Dit is maar bepalende faktor.
  30. Replies
    10
    Views
    1,369

    Fortuner Re: Toyota Fortuner Waarde

    Dankie. Sal hom probeer. Ek in Oos Kaap maar afstand mos nie meer probleem
  31. Replies
    10
    Views
    1,369

    Fortuner Toyota Fortuner Waarde

    Ek het die geleentheid om dubbelkajuit bakkie te koop met lae kilos. Dit is ideaal vir my omstandighede omdat ek baie ry.
    My probleem is ek moet my Fortuner met hoŽ kilos eers verkoop. En om die...
  32. Replies
    7
    Views
    1,131

    Re: Fuel tank problem : Prado 150 TX d4d

    Try pm me your number
  33. Replies
    7
    Views
    1,131

    Re: Fuel tank problem : Prado 150 TX d4d

    PM sent
  34. Replies
    70
    Views
    9,382

    Re: Tell before you Trade thread

    More almal

    Ek het 2011 Fortuner 3l D4D 4x4 prefacelift met 240000km
    Wat kan ek vra as ek uit die hand uit verkoop. Vol diensrekord by Toyota tot op 210 000km. 220 000 en 230 000 was net olie...
  35. Replies
    34
    Views
    4,546

    Re: Confused about tyre choice

    Dis net op die kilos. Geen waarborg op skade aan die band. Behalwe as jy dit uitneem. Goodyear en Firestone gee n tyredamage waarborg by
Results 1 to 35 of 141
Page 1 of 5 1 2 3 4